Koe?l Punt Vorm
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7553
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Koe?l Punt Vorm
Hallo Vlakvark
Dankie vir hierdie stukkie. Dit bevestig net weereens wat die meeste nog die heeltyd se!
Koos/Gerard
Ek lees n interessante artikel in die nuwe Magnum oor die 350 Rigby. Ek sien dat die persoon ook julle 250gr koeel gebruik het en fotos van herwinde koeels uit bokke geneem het. Ek sien hy maak die stelling dat die GS Custom nie reguit gepenetreer het in die bokke nie. Een van die herwinde koeels is gekry uit n rooibok. Enige kommentaar daaroor? Ek sien wel dat hy ontsaglik gelukkig is met die Barnes TSX 225gr koeels. Hy sedat hy ongelukkig nog geen Barnes koeel kon herwin nie.
Vir die gene wat dink die vraag is onvanpas op die post het dit verwysing na die stellings dat GS Cusyom koeels linier penetreer in meduims. Ek dink wel die twee het iets te doen met mekaar.
Groetnis
Wouter

RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2485
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Koe?l Punt Vorm
Baie intresant Vlakvark, lyk my ons moet almal met AK 47 skiet as ons bos toe gaan
dis die enigste een wat een skoot darrem reguit gegaan het.
op die ou einde van die dag bly dit 'n kaans waag. Respek jou dier eerder more is nog 'n dag. Dit is vir my soos om 'n bok in sy (o) te skiet, as hy nie reg staan nie is dit sy Lucky day los hom, al weet ek die kaliber sal hom dood skiet bly dit vir my nie reg nie, ek skiet gewoonlik op die plaas wild om te verkoop, en ek los hom eerder, dit voel vir my net nie reg nie.
maar dis hoe ek voel, s? nie iemand anders mag nie

Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Re: Koe?l Punt Vorm
Pit daai 5.2 km is dit deur die gras en takke of oop line of sight
Last edited by Vlakvark on Tue Nov 01, 2011 3:26 pm, edited 1 time in total.

-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Re: Koe?l Punt Vorm
Wouter daai 250g was teen te lae spoed gelaai en het niks met die post te doen nie

Ek dink daar gaan n paar name op daai 5.2koels geskryf word duc and dive

Last edited by Vlakvark on Tue Nov 01, 2011 3:30 pm, edited 1 time in total.

-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Koe?l Punt Vorm
Pitsmit
5.2km jislaaik dit wil gedoen wees.Verskoon maar my vrae hoe stabiel was die geweer wat was die scope hoe lank was die skiet baan hoe dik is die kruishaar op die teiken op so n afstand jis die tegnologie verbaas n mens daagliks.Hulle se op die ou swarklip .22 boksie gevaarlik vir 2.5km.

Gerard
Re: Koe?l Punt Vorm
Vlakvark,
Ek hoop jy is net so grootbek wanneer dit kom by jou woorde hierbo se sluk.
Wouter,
Dit hou verband. Die CIP vir die 350 Rigby is boor/groef/spiraal = 8.89mm/9.06mm 305mm (12"). Soms het vervaardigers gebruik wat byderhand is en nie by die CIP gehou nie, veral wat spiraal aanbetref. Ek is bewus van 350 Rigby gewere wat tot 13.5 spiraal het. Dit is ook duidelik dat die loop van die geweer in die artikel ook baie verslyt is en moontlik gepoleer was. Sonder meting sal ons natuurlik nie weet nie.
Ons gee op ons webwerf die data wat bepaal waarvoor die koeel ontwerp is en die onus rus op die skut om seker te maak die koeel is gepas vir die aanwending. Die feit dat die 225 Barnes lini?r penetreer bevestig my vermoede dat die spiraal van die geweer stadiger as die CIP is. Die feit dat die 225gr Barnes 'n plat basis het, sluit aan by wat Koos G ges? het: Verhoog die s/f deur die lang as van die koeel korter te maak.
Dus: Indien ons meet en vind dat die geweer 'n stadiger spiraal as die CIP spesifikasie het, is dit geen probleem om 'n koeel te doen wat reg is vir daardie spiraal nie. Indien die boor en groef van daardie geweer ook gemeet kan word, kan ons die deursnee ook aanpas sodat dit reg is.
Daar is 'n interessante tabel onder op die volgende bladsy: Drie koeels is gelaai met 73gr S365. GSC koeels het die laagste snelheid gegee. Spoed en druk hou verband met mekaar en dit bewys dat die GSC koeels die laagste druk van die lot ontwikkel het.

- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Koe?l Punt Vorm
Ek wou myself hiervan ontrek, maar ek kan net nie help om weer 'n vraag of twee te vra nie en miskien word die ander ook beantwoord.
Ek sal vra sonder enige modder gooiery.
Koos die stelling van jou
Nee, stem nie saam nie - reguit penetrasie nadat koe?l deur dik been en/of spierweefsel gedring het, het ek persoonlik al gesien en dit kom gereeld voor waar ander jagters dit ook ervaar en waarneem
As ons nou terug kyk na die scenario van tref eers die tak en dan die teiken/bok/vel/spierweefsel tref. Is dit mos glad nie dieselfde scenario nie as wanneer die bok direk getref word soos dit moet nie en jy dan die goeie resultate hierbo sien nie?????
Wanneer die bok se vel getref word en weefsel penetreer met goeie stabiele vlug wat deur die GSC design nog verbeter is is daar geen eksterne faktor wat die spanner in die werke gooi nie is ek reg as ek dit s??
Nou met daardie design wat ek glo ontwerp is om in vel en spierweefsel beter penetrasie te gee het jy ook nou weefsel wat help om daardie vlugbaan en verdere penetrasie in die oorspronklike rigting te ondersteun.
Maar as daardie koeel enige ander voorwerp tref vir tyd lank in bloot net lug beweeg voor dit die teiken dan tref nadat stabiele vlug en oorspronklike rigting verander het en ook snelheid vermindering wat plaas gevind het. Kan mens nou met sekerheid of berekende semi-sekerheid s? dat die koeel op spesifieke manier sal reageer om sukses te gee?
Nou net 'n stukkie om te verduidelik hoekom mens soms sien dat die koeel deflekteer en in die boud gaan sit nadat dit op die blad getref is. Dier het twee tipes been (sponsbeen en minerale been). Die area wat op gemik word as ons op die blad skiet bevat grootendeels sponsbeen, die skapula, kop van die humerus, ribbe bene. die been is baie sag eintlik en kan met maklik gepenetreer word. egter net onder die kop van die humerus en die ander langbene is minerale been in die res van die skag, die dele sit ook in die vitale areas en sou die gedeeltes getref word sal die koeel makliker deflekteer veral as dit teen 'n hoek/angle gebeur.
Hier glo ek dat omdat GSC eineskappe besit om weefsel beter te penetreer en dalk met die ondersteuning van omringende weefsel sou ek teoreties kon bedink dat die defleksie hier moontlik minder mag wees.
Ek hoor heeltemal wat jy s? van die vertroue wat jy in die produk het met normale jagtoestande en hoe die produk presteer, maar ek glo en weet dat dit moontlik 'n vals sense of security sal gee sou jou berekinge maak van wat in die normaal gereeld gebeur om te voorspel en ek wil s? met 50% sekerheid te kan s? wat in die abnormaal gaan gebeur en dit is waaroor ek heeltyd stry.
Mens kan nie s? met mate van risko kan jy bereken omdat die produk so puik presteer in die normaal dat dit so of so of so of sis sal presteer wanneer jy deur stamme of takke of obstruksies gaan skiet nie.
eerstens mag dit vir iemand wat miskien nie van beter weet nie klink dit is heel okay om die skoot te waag. Tog weet hy nie met hoeveel grade gaan die koeel af wyk nie, waar gaan die teiken agter getref word nie, gaan die koeel tuimel etc etc nie, want geen sulke toetse is op breedvoerige mate gedoen nie.
As jy wil bereken wat gaan gebeur moet jy duisende skote skiet deur obstruksies.
Eerstens moet jy verskillende materiale gebruik (bome se hardhede verskil) en al die toetse wat volg op elke materiaal
dan verskillende diktes van dieselfde materiaal gebruik
dan verskillende vorms van elke materiaal
dan uit verskeie hoeke uit skiet
dan die materiaal op verskillende posisies tref( voltref/ net op die rand etc)
Nou moet die tekein op verskeie afstande agter die obstruksie staan
elke keer moet mens kyk waar tref die koeel
watse form is die gat om te bepaal of tuimeling is of skuins penetrasie etc
Ook moet jy verkieslik medium h? waar die koeels herwin kan word om te sien hoe dit vervorm het etc
nou moet koeels met verskillende snelhede geskiet word
en dan moet elke kaliber ook getoets word.
Nou moet daar ook kriteria wees van wat aanvaarbaar is vir goeie jagpraktyk
Dus die Vitals Moet altyd getref word
Genoegsame penetrasie moet bereik word
Genoeg skade moet aangerig word om die bok te dood
Want as dit als klaar gedoen is kan jy "trends" sien en met bietjie statistiese berekenig kan jy dan nou s? dat die gegewe koeel met gegewe spoed in gegewe situasie met so tipe boom wat so dik is en hard is uit die posisie teen daai hoek en met die inpak punt met teiken wat so ver staan sal X% van die skote so reageer.
Mens kan nooit ooit ooit voorspel nie eers nastenby nie wat sal gebeur as abnormale omstandighede op ervaring van wat in die normaal gebeur nie.
Dus my vraag is daar sulke toetse gedoen met GSC koeels om deur obstruksies te skiet?
Is dit op presies dieselfde vlak met ander koeels vergelyk? ( My stelling staan dat GSC Barnes en meeste ander Premium koeels head toe head getoets word sal daar geen verkil in resultate wees in die SPESIFIEKE opset nie.
As daar sulke toetse gedoen is stel dit asb vry.
My laaste vraag watter ooreenkomste en watter verskille met ander koeels maak dat GSC beter deur obstruksies kan skiet< ek praat nie van gewone jag en ek praat van spesifiek deur obstruksies skiet?

Last edited by Jagtersdok on Tue Nov 01, 2011 9:01 pm, edited 1 time in total.
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]

- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Koe?l Punt Vorm
Hierdie topic raak afgesaag.
Die vraag wat oorspronklik gevra is word nie beantwoord.
Lyk my ook hier is n paar manne wat probeer snaaks wees wanneer n reply geskryf word.

Biltongjagter
Re: Koe?l Punt Vorm
Neels, baie dankie vir 'n baie netjiese uiteensetting en sinvolle plasing.
Ek stem saam met wat SJ hier s?:
Maar daarom gaan ek jou baie kortliks antwoord.
1. Ek is seker dat geen koe?l op enige mark in die w?reld nog ooit so uitgebreid en wyd getoets is soos wat jy in jou plasing baie volledig gestel het nie, en wat goed 80% van jou hele plasing uitmaak.
2. Dit is so dat wanneer 'n bok direk getref word, is daar ondersteunende weefsel wat help om die koe?l tydens penetrasie op koers te hou, mits die koe?l alreeds stabiel trek op impak en tydens penetrasie. Indien nie aan di? voorwaarde voldoen word nie, is daar geen waarborg vir reguit lyn penetrasie in die bok nie.
My volgende punt in my kort antwoord gaan oor hierdie deel wat jy geskryf het:
3. 'n Vinnige telling van die aantal bokke wat ek oor die afgelope 8 jaar met GSCHV koe?ls gejag het, het op ongeveer 147 bokke te staan gekom. Dus so ? 18 bokke per jaar (laaste paar jaar dalk effens minder per jaar, maar dit is die minimum.)
Oor hierdie aantal bokke, gejag met my .308W en 7mm Rem Mag en laaste 2 jaar met my Anschutz .222 Rem, het ek nog nooit een van die volgende ervaar met enige van die bogenoemde gewere nie:
a) Geen koe?l uit enige bok herwin nie;
b) Enigiets anders as net reguit lyn penetrasie waargeneem nie - tref van swaar been of nie;
c) In een geval deur takke - steeds reguit lyn penetrasie sonder enige opsigtelik, waarneembare defleksie van die koe?l;
d) Nooit enigiets anders as net kaliber grootte gaatjie in en uit bok nie - geen enkele teken van tuimeling waargeneem nie; en
e) Uitermatig ho? vleisskade was ook nooit ter sprake nie - meer waar swaar been getref was, maar steeds baie matige vleisskade wat werklik as gering geag kan word.
Meer oor spesifieke koe?ls gebruik in elk van die gewere:
.308W - GSCHV 130gr teen 3080vps uit sy 23" loop;
7mm Rem Mag - GSCHV 130gr teen 3400vps uit sy 23.6" loop en vanjaar slegs Vlakvark geskiet met GSCHV 116gr teen 3600vps. (Terloops, gaan vorentoe meestal 116gr GSCHV in di? geweer gebruik - pragtige plat trajek vir langer skote en kan selfs klein bokkies skiet sonder om hulle te verflenter!)
.222 Rem - GSCHV 40gr teen 3575vps uit sy 24" loop.
Wild gejag:
Springbok, Blesbok; Rooibok; Rooihartbees; Gemsbok; Blouwildebees en Koedoe. (Vlakvark ook!)
Alle denkbare hoeke en tipe skote is oor hierdie tydperk in die jagveld ervaar - nie net plankdwars skote op bokke wat perfek staan nie - meestal uit die vuis skote, maar natuurlik ook gebruik gemaak van russe waar beskikbaar in die veld.
Neels, ek dink werklik hierdie praktiese ervaring hierbo weergee, antwoord jou laaste vraag volledig.
Nogtans, die feit dat GSCHV koe?ls herhaaldelik en sonder uitsondering betroubaar reageer, wanneer hulle teen die korrekte spoed gebruik word en ook pas by die betrokke geweerloop se spiraal (regte keuse koe?l), maak dat dit baie beslis my keuse van koe?l is in my jagte.
Die kort antwoord raak toe nogal langerig!
Groete,
Koos.
Ek stem saam met wat SJ hier s?:
D?t nou GEENSINS van toepassing op jou jongste plasing #118 nie.Lyk my ook hier is n paar manne wat probeer snaaks wees wanneer n reply geskryf word.
Hierdie topic raak afgesaag.
Maar daarom gaan ek jou baie kortliks antwoord.
1. Ek is seker dat geen koe?l op enige mark in die w?reld nog ooit so uitgebreid en wyd getoets is soos wat jy in jou plasing baie volledig gestel het nie, en wat goed 80% van jou hele plasing uitmaak.
2. Dit is so dat wanneer 'n bok direk getref word, is daar ondersteunende weefsel wat help om die koe?l tydens penetrasie op koers te hou, mits die koe?l alreeds stabiel trek op impak en tydens penetrasie. Indien nie aan di? voorwaarde voldoen word nie, is daar geen waarborg vir reguit lyn penetrasie in die bok nie.
My volgende punt in my kort antwoord gaan oor hierdie deel wat jy geskryf het:
Nou net 'n stukkie om te verduidelik hoekom mens soms sien dat die koeel deflekteer en in die boud gaan sit nadat dit op die blad getref is. Dier het twee tipes been (sponsbeen en minerale been).
3. 'n Vinnige telling van die aantal bokke wat ek oor die afgelope 8 jaar met GSCHV koe?ls gejag het, het op ongeveer 147 bokke te staan gekom. Dus so ? 18 bokke per jaar (laaste paar jaar dalk effens minder per jaar, maar dit is die minimum.)
Oor hierdie aantal bokke, gejag met my .308W en 7mm Rem Mag en laaste 2 jaar met my Anschutz .222 Rem, het ek nog nooit een van die volgende ervaar met enige van die bogenoemde gewere nie:
a) Geen koe?l uit enige bok herwin nie;
b) Enigiets anders as net reguit lyn penetrasie waargeneem nie - tref van swaar been of nie;
c) In een geval deur takke - steeds reguit lyn penetrasie sonder enige opsigtelik, waarneembare defleksie van die koe?l;
d) Nooit enigiets anders as net kaliber grootte gaatjie in en uit bok nie - geen enkele teken van tuimeling waargeneem nie; en
e) Uitermatig ho? vleisskade was ook nooit ter sprake nie - meer waar swaar been getref was, maar steeds baie matige vleisskade wat werklik as gering geag kan word.
Meer oor spesifieke koe?ls gebruik in elk van die gewere:
.308W - GSCHV 130gr teen 3080vps uit sy 23" loop;
7mm Rem Mag - GSCHV 130gr teen 3400vps uit sy 23.6" loop en vanjaar slegs Vlakvark geskiet met GSCHV 116gr teen 3600vps. (Terloops, gaan vorentoe meestal 116gr GSCHV in di? geweer gebruik - pragtige plat trajek vir langer skote en kan selfs klein bokkies skiet sonder om hulle te verflenter!)
.222 Rem - GSCHV 40gr teen 3575vps uit sy 24" loop.
Wild gejag:
Springbok, Blesbok; Rooibok; Rooihartbees; Gemsbok; Blouwildebees en Koedoe. (Vlakvark ook!)
Alle denkbare hoeke en tipe skote is oor hierdie tydperk in die jagveld ervaar - nie net plankdwars skote op bokke wat perfek staan nie - meestal uit die vuis skote, maar natuurlik ook gebruik gemaak van russe waar beskikbaar in die veld.
Neels, ek dink werklik hierdie praktiese ervaring hierbo weergee, antwoord jou laaste vraag volledig.
Nogtans, die feit dat GSCHV koe?ls herhaaldelik en sonder uitsondering betroubaar reageer, wanneer hulle teen die korrekte spoed gebruik word en ook pas by die betrokke geweerloop se spiraal (regte keuse koe?l), maak dat dit baie beslis my keuse van koe?l is in my jagte.
Die kort antwoord raak toe nogal langerig!
Groete,
Koos.
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Koe?l Punt Vorm
Koos eks jammer mater, hierdie argument tel maar min omdat dit net een enkele geval is. Ek betwyfel geensins jou woord nie, net die feit dat een vergelyking met soveel veranderlikes (hoeveelheid takke, dikte, hoeke ens ens ens ens) nie in hierdie spesefieke argument van defleksie VOOR die dier getref word as die norm aanvaar kan word nie. Maar die res van jou trugvoer is spot on.Biltongjagter wrote: c) In een geval deur takke - steeds reguit lyn penetrasie sonder enige opsigtelik, waarneembare defleksie van die koe?l;
Hierdie stelling van jou kan met bogenoemde feite wat jy vir ons gegee het glad nie betwyfel word nie, deur niemand nie. As die koeel reg aangewend word is hy n top performer, dis n feit soos n baksteen. Ek dink net nie almal is lus vir die minnerage (as ek dit so kan noem) margin for error nie. My persoonlike en beskeie mening...Biltongjagter wrote: Nogtans, die feit dat GSCHV koe?ls herhaaldelik en sonder uitsondering betroubaar reageer, wanneer hulle teen die korrekte spoed gebruik word en ook pas by die betrokke geweerloop se spiraal (regte keuse koe?l), maak dat dit baie beslis my keuse van koe?l is in my jagte.
Groete
Stefan
Last edited by Stefan764 on Wed Nov 02, 2011 12:26 pm, edited 1 time in total.
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
-
Biltongjagter
Re: Koe?l Punt Vorm
Stefan,
Ek's bly jy besef dat ek feite weergee oor die een enkele geval, sonder om die feite te betwyfel
Nou, sonder om dieselfde ou stelling wat ek as heel eerste sin geplaas het hieroor te herhaal, weet net dit is en bly altyd riskant, maar die berekende risiko vir my, was nie totaal uit verband uit in daardie spesifieke geval nie. Dit nou maar daar gelaat.
In hierdie gedeelte s? jy iets wat ek nie seker is of ek jou reg verstaan nie - so help reg as ek verkeerd verstaan:
Hieroor kan ek net vinnig noem dat my .308W reeds om en by 2500 skote deur sy loop gehad het met konvensionele koe?ls toe ek GSCHV begin gebruik het. Nogtans geen gespook om perfek te skiet met GSCHV koe?ls wat by sy spiraal lengte gepas het nie. (Huidig maklik 3500 skote geskiet - so ? 1000 GSCHV's).
So ook my 7mm Rem Mag wat maklik 3000 skote deur sy loop gehad het - hy was boonop my oorlede Pa se bakkie geweer in die Bosveld, het maar harde tye deurgemaak. Ook geen probleme gehad om GSCHV's perfek te kon skiet nie.
My .222 het ek uit boedel gekoop - weet min van sy agtergrond - maar skiet perfek met GSCHV koe?ls.
Alternatiewelik kon jy dalk bedoel het dat net PERFEK geplaaste skote diere suskesvol dood as GSCHV's gebruik word.
Nie naastenby so nie, ou vriend! Geen jagter kan elke skoot elke keer perfek plaas nie - baie eksterne faktore -anders nou as takke
- kan perfekte skootplasing belemmer. Elkself het al uit al daardie bokke genoem redelik swak skootplasings geskiet (na my eie mening) en nogtans het ek nog geen dier verloor as onopspoorbaar nie.
Inteendeel, ek kan nie onthou of ek ooit met GSCHV koe?ls meer as een skoot op enige bok geskiet het nie.
Ek hoor graag as ek iets verkeerd verstaan het, dan probeer ek weer antwoord sodra ek reg verstaan.
Groete,
Koos.
Ek's bly jy besef dat ek feite weergee oor die een enkele geval, sonder om die feite te betwyfel
Nou, sonder om dieselfde ou stelling wat ek as heel eerste sin geplaas het hieroor te herhaal, weet net dit is en bly altyd riskant, maar die berekende risiko vir my, was nie totaal uit verband uit in daardie spesifieke geval nie. Dit nou maar daar gelaat.
In hierdie gedeelte s? jy iets wat ek nie seker is of ek jou reg verstaan nie - so help reg as ek verkeerd verstaan:
Dit wil al vir my klink of jy probeer s? dat GSCHV koe?ls net reg en volgens verwagting presteer as alle faktore perfek reg in hulle guns is, soos bv. toestand van geweerloop (dit nou slytasie gewyse) en ek weet nie wat nog jy bedoel nie.Ek dink net nie almal is lus vir die minnerage (as ek dit so kan noem) margin for error nie.
Hieroor kan ek net vinnig noem dat my .308W reeds om en by 2500 skote deur sy loop gehad het met konvensionele koe?ls toe ek GSCHV begin gebruik het. Nogtans geen gespook om perfek te skiet met GSCHV koe?ls wat by sy spiraal lengte gepas het nie. (Huidig maklik 3500 skote geskiet - so ? 1000 GSCHV's).
So ook my 7mm Rem Mag wat maklik 3000 skote deur sy loop gehad het - hy was boonop my oorlede Pa se bakkie geweer in die Bosveld, het maar harde tye deurgemaak. Ook geen probleme gehad om GSCHV's perfek te kon skiet nie.
My .222 het ek uit boedel gekoop - weet min van sy agtergrond - maar skiet perfek met GSCHV koe?ls.
Alternatiewelik kon jy dalk bedoel het dat net PERFEK geplaaste skote diere suskesvol dood as GSCHV's gebruik word.
Nie naastenby so nie, ou vriend! Geen jagter kan elke skoot elke keer perfek plaas nie - baie eksterne faktore -anders nou as takke
Inteendeel, ek kan nie onthou of ek ooit met GSCHV koe?ls meer as een skoot op enige bok geskiet het nie.
Ek hoor graag as ek iets verkeerd verstaan het, dan probeer ek weer antwoord sodra ek reg verstaan.
Groete,
Koos.
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Koe?l Punt Vorm
ek het die hele post deurgelees en maar net weer besef om die gesprek na waarde te skat moet n mens maar net weer gaan kyk hoe voel die soldate en hul instrukteurs oor die belangrike saak. ek glo die instrukteurs sal jou gou laat besef hoeveel waarde moet aan hierdie topic geheg word. (of moet ek se soos wat die topic al weer gehijack is?) maak sommer van die begin af die skerm lekker groot!! en luister mooi.
http://www.youtube.com/watch?v=anhgRPrG ... r_embedded#!

Last edited by James Wilson on Wed Nov 02, 2011 3:11 pm, edited 1 time in total.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- PITSMIT
- Hero Member

- Posts: 989
- Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am
Re: Koe?l Punt Vorm
vlakvarkVlakvark wrote: Pit daai 5.2 km is dit deur die gras en takke of oop line of sight
dis in die oopte
en al die manne
een vraag hoekom de moer wil jy deur gras en takke skiet
wag dat die blerrie ding uitloop agter die boom of wat ookal en skiet n oop skoot enige ou wat deur bome en takke en gras na n bok skiet weet nie wat hy doen nie of hy is te haastig sit bietjie langer en wag tot hy oop is
nou stry almal oor watter koe?l dit kan doen en wat nie
julle almal is dit eens dit werk nie reg nie en is nie aan te beveel nie maar julle baklei en stry met mekaar
nee wat praat oor goed wat mens iets uit kan leer asb ek weet nog nie genoeg nie dis hoekom ek en valkie hier is
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Re: Koe?l Punt Vorm
Pit dankie ek wil nie verder hier oor praat nie wel net dit se jy moet dit asb ook vir Gerard en Koos se asb dit is hulle wat se dit is moontlik om dit met gs koeels te doen met betroubaare welslae al die ander myself ingesluit stem heel saam met jou wag vir n oop skoot eties jy het my gevra en ek andwoord jou verder is ek klaar met die een as iemand gs wil koop om dit goed gepraat word om deur gras en takke te skiet laat hy maar skoolgeld betaal net jammer dit is tenkoste van diere wat gaan lei sien my video selfs die 50 kan dit nie betroubaar doen nie
Last edited by Vlakvark on Wed Nov 02, 2011 3:36 pm, edited 1 time in total.

- Nuweseun
- Sr. Member

- Posts: 334
- Joined: Mon Sep 12, 2011 1:07 pm
Re: Koe?l Punt Vorm
+100000000PITSMIT wrote:en al die manneVlakvark wrote: Pit daai 5.2 km is dit deur die gras en takke of oop line of sight
een vraag hoekom de moer wil jy deur gras en takke skietmense ek verstaan dit nie ek jag al vir 35jr en het nog nooit ooit eers gedink om n ding deur gras of takke te skiet nie
wag dat die blerrie ding uitloop agter die boom of wat ookal en skiet n oop skoot enige ou wat deur bome en takke en gras na n bok skiet weet nie wat hy doen nie of hy is te haastig sit bietjie langer en wag tot hy oop is
nou stry almal oor watter koe?l dit kan doen en wat nie
julle almal is dit eens dit werk nie reg nie en is nie aan te beveel nie maar julle baklei en stry met mekaar
nee wat praat oor goed wat mens iets uit kan leer asb ek weet nog nie genoeg nie dis hoekom ek en valkie hier is
Amen
Lood in die lug, sit vleis op die tafel.
-
Gerard
Re: Koe?l Punt Vorm
Dit is vroe?r aangeraak. Wanneer mens vir jouself vir die pot skiet, of betaal vir die jag en die dier, kan jy kies wat jy doen. Wanneer jy die persoon is wat betaal word, kan jy nie altyd kies wat jy wil doen nie. Daar is koe?lontwerpe wat (met groot invalshoeke) reguit deur glas, drywall, hout en ander obstruksies skiet. Die eienskappe is bekend en kan in ander ontwerpe ook benut word. Dit is dan handig om te weet dat mens 'n groter kans op sukses het met sulke ontwerpe as met ander. Dit is nodig om te leer waar die perke is en wat mens kan doen en wat nie.
Dit is so dat die gereedskap wat die geleentheidsgebruiker, amateur en persoon wat net oppervlakkig belang stel gebruik dikwels verskil van die gereedskap wat die professionele persoon gebruik. Ek bedoel dit nie sleg nie en ek vat niemand in die gesig nie. Daar is 'n rede hoekom mens Bosch Groen en Bosch Blou te koop kry en waarom Adendorf gereedskap nie by Schaublin, Snap-On en Wurth se takke te koop is nie.
As jy glo dat daar geen verskil is tussen motor A en motor B nie, B is net duurder as A, is dit jou goeie reg. Daar is slegs 'n klompie ontwerpverskille. As jy die gebruik uit 'n voorwerp kry wat jy wil h?, en nie kan sien dat 'n ander voorwerp meer kan doen nie, is dit nie 'n probleem nie. Tussen die twee sal daar net 'n klompie ontwerpverskille wees. 'n Telegraaf en epos doen dieselfde ding. Albei werk met drade oor afstand. Die sleutelborde en visuele resultaat lyk anders maar mens kan amper dieselfde inligting met beide deurgee. Net die ontwerpe verskil ietwat. Sommige ontwerpe is duidelik beter as ander maar mens kan dit nie altyd sien nie want mens weet nie waarvoor om te kyk nie.

Ek wil net graag weet hoe verskil jou produkte met die van barnes ek skiet of gebruik nie een van die twee nie.Die rede is ek gebruik slegs vmax van hornady vir my 222 rem
Groete
Beretta
Ek wil net graag weet hoe verskil jou produkte met die van barnes ek skiet of gebruik nie een van die twee nie.Die rede is ek gebruik slegs vmax van hornady vir my 222 rem
Groete
Beretta
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Koe?l Punt Vorm
Nee wat manne duidelik gaan my vrae nie beantwoord word nie. Behalwe die een dat daar nie toetse gedoen is om vergelykings te tref tussen jag koeels nie met obstruksies nie.
Ek het nou al hoeveel keer gevra wat die eienskappe is, maar kry net geen joy nie.
Kom ek stal die vraag anders wat is die design eienskappe wat maak dat obstruksie nie GSC sal destabiliseer nie sodat die koeel nog stabiel en met oorspronklike vlug patroon die agterste teiken tref en nog reageer soos met normale omstandighede?
Dan is daar praktiese toetse om die teorie in die design te bevestig met hierdie abnormale omstandighede?
Laastens wat sou dan aanvaar word as binne perke?
Ek het nou al hoeveel keer gevra wat die eienskappe is, maar kry net geen joy nie.
Kom ek stal die vraag anders wat is die design eienskappe wat maak dat obstruksie nie GSC sal destabiliseer nie sodat die koeel nog stabiel en met oorspronklike vlug patroon die agterste teiken tref en nog reageer soos met normale omstandighede?
Dan is daar praktiese toetse om die teorie in die design te bevestig met hierdie abnormale omstandighede?
Laastens wat sou dan aanvaar word as binne perke?
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Koe?l Punt Vorm
Koos ek wil net vir jou s?
Ek verstaan 110% hoekom jy altyd GSC sal gebruik vir jagdoeleindes soos jy stel, met daardie resultate kan mens nie stry nie.
Ek moet s? dit is hoekom ek dit al sterk oorweeg het om self te gebruik en hoekom ek al baie mense aangeraai het om dit te gebruik.
Maar ek wil jou vra om die hele ding van perke leer ken met normale resultate en dan te bereken in abnormale situasie te her oorweeg. Jy het dit nou al baie ges? en ek lees presies wat jy s? maar dit is net nie moontlik uit die ervarings van normale omstandighede nie.
Ek verstaan 110% hoekom jy altyd GSC sal gebruik vir jagdoeleindes soos jy stel, met daardie resultate kan mens nie stry nie.
Ek moet s? dit is hoekom ek dit al sterk oorweeg het om self te gebruik en hoekom ek al baie mense aangeraai het om dit te gebruik.
Maar ek wil jou vra om die hele ding van perke leer ken met normale resultate en dan te bereken in abnormale situasie te her oorweeg. Jy het dit nou al baie ges? en ek lees presies wat jy s? maar dit is net nie moontlik uit die ervarings van normale omstandighede nie.
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
-
Gerard
Re: Koe?l Punt Vorm
Beretta,
Sien #45 op blladsy 4.
Neels,
Ek het die antwoorde gegee maar laat ek dit dan ook anders stel:
1. Die antwoord is nie maklik of kort nie.
2. Daar is beperkings in die vervaardigingsmetodes. Die meeste monos word gepers en ander, soos GSC, word gedraai. Gepersde koeels is onderhewig an die beperkings van daardie metode en gedraaide koeels is nie.
3. Die beperkings van gepersde koeels gaan om die presiese plasing van drukpunte teenoor statiese eienskappe in vlug (ekstern), in oorgang en terminaal.
4. Ander verskille is dat die eerste en tweede nutasie van GSC koeels verskil van die van meeste ander monos. Dit word in hoofstuk 2 van McCoy se boek behandel en daar is ook 'n goeie behandeling hiervan in Harald Vaughan se boek "Rifle Accuracy Facts".
5. Dit gaan om die verskille in statiese stabilitiet, dinamiese stabiliteit en die balans tussen die twee. Ontwerp beinvloed hoe 'n koeel in die opsig reageer op eksterne kragte en dit kry mens spesifiek in 2.6 in McCoy en ook in Duncan McPherson se "Bullet Penetration"
Kom ons begin daar.

Koos
Ek bedoel dat party ouens, en dis nou ek inkluis, nie altyd voorgeskryf wil word teen watter spoed ek n koeel moet skiet nie. Nou ek verstaan dat met GSC koele jy daai resep moet volg (dis tog hoe die koeel ontwerp is??) en teen die voorgeskrewe spoed moet skiet, maar almal like nie die konsep nie. Horse for courses... No right or wrong, net opinie. Dus.....

As jy my quote, quote asb die hele ding sodat iemand wat my post gemis het kan sien wat ek gese het:Biltongjagter wrote:Ek dink net nie almal is lus vir die minnerage (as ek dit so kan noem) margin for error nie.
StefanStefan764 wrote: Hierdie stelling van jou kan met bogenoemde feite wat jy vir ons gegee het glad nie betwyfel word nie, deur niemand nie. As die koeel reg aangewend word is hy n top performer, dis n feit soos n baksteen. Ek dink net nie almal is lus vir die minnerage (as ek dit so kan noem) margin for error nie. My persoonlike en beskeie mening...
Groete
Stefan
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Koe?l Punt Vorm
stefan, jy behoort nie eindelik hier kommentaar te lewer nie. a
as ek n 7x64 gewen het of ten minste die kontant gewen het met my welsprekendheid, dan het ek heeltyd met hom rondgeloop en kyk dat hy nie krap nie,
of kyk dat iemand nie vatterig raak nie 
p.s gaan my nog so 7x64 koop!! ek sweer
p.s gaan my nog so 7x64 koop!! ek sweer
Last edited by James Wilson on Wed Nov 02, 2011 6:23 pm, edited 1 time in total.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Koe?l Punt Vorm
Biltongjagter wrote: VdWalt:Jy maak 'n fout. Die gedrag van 'n koeel word deur baie ontwerpeienskappe bepaal en dus is daar heelwat ooreenkomste tussen die koeels wat getoets is en sommige GSC produkte."En ek verstaan nie hoekom jy die toets as verwysing gebruik nie - die koeels wat hulle getoets het het niks in gemeen met gs custom koeels nie."
Gerard.
Is die FMJ nie geperste koeels nie? Of is die net op mono geperste koeels van toepassing?Gerard wrote:
2. Daar is beperkings in die vervaardigingsmetodes. Die meeste monos word gepers en ander, soos GSC, word gedraai. Gepersde koeels is onderhewig an die beperkings van daardie metode en gedraaide koeels is nie.
3. Die beperkings van gepersde koeels gaan om die presiese plasing van drukpunte teenoor statiese eienskappe in vlug (ekstern), in oorgang en terminaal.
Last edited by VdWalt on Wed Nov 02, 2011 8:08 pm, edited 1 time in total.
-
Biltongjagter
Re: Koe?l Punt Vorm
Stefan,
Doen jy dit nie en die motor lewer onbevredigende resultate in sy prestering, is dit mos nou maar jou eie skuld, nie waar nie?
Ek vertrou dat die vervaardigers wie se toerusting jy gebruik, nie voorskrifte aan jou stel nie
S?, jou keuse, as jy nie daarvan hou nie, hou verby en bly by dit wat by jou keuse inpas.
Verstaan hierdie nog steeds nie, selfs nadat ek twee moontlike opsies aan jou voorgehou het nie -
Noudat jy die laaste woorde van daardie paragraaf, waaruit my aangehaalde deel voorkom, in vetgedrukte letters herhaal het, klink dit my of dit ook een van jou eie voor-en/of afkeure is.
Weereens, hou verby! Jou keuse.
Groete,
Koos.
As jy 'n motor koop en die vervaardiger skryf voor dat jy die snelrat, eers nadat die spoed van 100km per uur bereik is, vir die beste resultate mo?t gebruik, gehoorsaam jy dit?Ek bedoel dat party ouens, en dis nou ek inkluis, nie altyd voorgeskryf wil word teen watter spoed ek n koeel moet skiet nie.
Doen jy dit nie en die motor lewer onbevredigende resultate in sy prestering, is dit mos nou maar jou eie skuld, nie waar nie?
Ek vertrou dat die vervaardigers wie se toerusting jy gebruik, nie voorskrifte aan jou stel nie
S?, jou keuse, as jy nie daarvan hou nie, hou verby en bly by dit wat by jou keuse inpas.
Verstaan hierdie nog steeds nie, selfs nadat ek twee moontlike opsies aan jou voorgehou het nie -
(Ek haal net aan wat ek nie verstaan het nie!)Ek dink net nie almal is lus vir die minnerage (as ek dit so kan noem) margin for error nie.