Page 4 of 5

Re: Howa 243 standaard

Posted: Sat Mar 02, 2019 7:15 pm
by vlakvarkbeer
mede jaracals net weer terug voer oor die ervare ek het nou weer met die geweer geskiet en ek weet nie so mooi ek het glad nie vasgehou of voor op die rus waar die Hough kolf op le , en ek sien daar groepeer die gun Nadat ek so gesukkel het as ek voor vashou is hy nou good ek het wel epoxy in gesit vir die buigbaarheid
kan daai kolf so groot rol speel eish verstaan nie lekker miskien moet ek hom heeltemal pak en net die loop
flout wat sal julle se.


Dankie Andre

Re: Howa 243 standaard

Posted: Sat Mar 02, 2019 7:43 pm
by Diesel Dog
vlakvarkbeer wrote:mede jaracals net weer terug voer oor die ervare ek het nou weer met die geweer geskiet en ek weet nie so mooi ek het glad nie vasgehou of voor op die rus waar die Hough kolf op le , en ek sien daar groepeer die gun Nadat ek so gesukkel het as ek voor vashou is hy nou good ek het wel epoxy in gesit vir die buigbaarheid
kan daai kolf so groot rol speel eish verstaan nie lekker miskien moet ek hom heeltemal pak en net die loop
flout wat sal julle se.


Dankie Andre
"vlakvarkbeer" Ek byt nou al lank my lip om nie komentaar te lewer oor jou probleem meet die geweer nie .Sit asb vir jou n ander kolf op die geweer jy sal nie glo wat n rigide kolf wat goed met die aksie gebed is aan n rak geweer kan maak nie.

DD

Re: Howa 243 standaard

Posted: Sat Mar 02, 2019 7:59 pm
by vlakvarkbeer
Diesel ja ek hoor jou sal maar sien waar ek eek in die donker raak loop as jy weet wat ek bedoel.

Re: Howa 243 standaard

Posted: Sun Mar 03, 2019 6:31 am
by Armand Steenkamp
Of jy kan die plastiek kolf ordentlik pak.. Ek het 2 van hulle en hulle skiet baie mooi. Ek het n 8mm threded rod in die voorlaai met steenvas in gepak. Ook die loop kanale ekstra groot oop geskuur. Die aksie het ek ordentlik gepak. Die roere skiet baie mooi... Maar die beste is maar soos Diesel se, soek n boyds kolf en laat hom pak. Jou pro leme gaan heel moontlik opgelos wees

Re: Howa 243 standaard

Posted: Sun Mar 03, 2019 1:55 pm
by vlakvarkbeer
Dankie aan almal ek het hom vanmore goed gepak ek sal seker een of ander tyd vir my seun help met n ander kolf sommer een self maak.


Dankie

Re: Howa 243 standaard

Posted: Sun Mar 17, 2019 5:13 pm
by vlakvarkbeer
Dagse mense ek het n ander hout kolf opgesit en lyk nou beter ek sal weer bietjie gaan skiet en terugvoer gee ek hoop hy kom nou reg. Dankie almal sover

Re: Howa 243 standaard

Posted: Mon Apr 08, 2019 11:23 am
by vlakvarkbeer
Dagse almal soos ek gese het ek het n ander kolf op gesit en hom gepak hy lyk goed , maar gister het ek gaan skiet ek het nou nie spoed gekyk nie daar is so baie mense wat wil skiet ons staan toue so ek het net so paar geskiet wat nie te sleg was nie maar kry 2 wat mooi lyk en een weg dit is nou op die 85gr sieras ek het ook die 100 sieras pro hunter en die 100 siera game king die (game king) lyk maar sleg. Die 85 laai ek 40.6 gr S365 kan ek nog daai op gaan op die kryt of nie . My seun wil graag die 100gr punte skiet. Dink julle ek moet n ander punt of maak kry om te toets.

Ek het ook n ander scope opgesit Seize 3x12x42 om te dink dalk is dit die probleem.
Ek sit n foto by van die geweer.

Dankie Andre

Re: Howa 243 standaard

Posted: Mon Apr 08, 2019 1:15 pm
by Baasvark
Mag ek vra hoekom hy so graag die 100gr sierra's wil skiet?

Ek het ondervind dat my geweer (ook .243) meer van die 85 gr sierras hou as die ander.

Ek jag maar met hulle.

Dit gebeur soms dat 'n geweer een punt bo 'n ander verkies. Dis wat ek by my agter gekom het.

Sent from my SM-A720F using Tapatalk

Re: Howa 243 standaard

Posted: Mon Apr 08, 2019 1:46 pm
by vlakvarkbeer
Baasvark hy het van die punte beskikbaar ons het wel 85 geskiet maar sukkel maar met alles.

Dankie

Re: Howa 243 standaard

Posted: Mon Apr 08, 2019 1:52 pm
by Baasvark
Reg so.

Sent from my SM-A720F using Tapatalk

Re: Howa 243 standaard

Posted: Tue Apr 09, 2019 1:05 pm
by vlakvarkbeer
Dagse so bietjie terugvoer ivm die skiet ek sit so paar fotos van 85gr Siera en 100gr siera enige terugvoer sal waardeer word .
DAnkie

Re: Howa 243 standaard

Posted: Tue Apr 09, 2019 1:07 pm
by vlakvarkbeer
Nog fotos

Re: Howa 243 standaard

Posted: Tue Apr 09, 2019 1:50 pm
by ruaanb
Hoe lank wag jy tussen skote en hoe is die geweer gepak?

Re: Howa 243 standaard

Posted: Tue Apr 09, 2019 3:33 pm
by Baasvark
My .243 het dieselfde neiging gehad.

Twee skote sny, 3rde een een kant.

Ek vat hom toe na iemand wat ladings ontwikkel. Die man kry toe lading - so te se selfde as myne, maar noem toe iets interresant. My doppe se "neck tension" verskil! Noggal nuwe Lapua doppe.

Maklik om agter te kom as jy die patroon in druk - maar ek het nooit daarvoor opgelet nie!

Om nekwande te skil is te veel moeite vir my behoeftes, so ek rangskik hulle in my kas volgens "gevoel". Die wat moeiliker "seat" een kant, mediums middel en maklik ander kant.

Werk goed genoeg vir my gewone jag en klub skietdae.

Let net op of jy dieselfde ervaar as jy herlaai. My groepe is as 'n reel rondom 25mm op 100m. Nie wonderlik nie, maar goed genoeg.

Hoeveel skote het die geweer al deur?

Sent from my SM-A720F using Tapatalk

Re: Howa 243 standaard

Posted: Tue Apr 09, 2019 5:42 pm
by vlakvarkbeer
ruaanb wrote:Hoe lank wag jy tussen skote en hoe is die geweer gepak?
Ek wag so 2min tussen skiet en my geweer is met epidermix gepak hoop dit help

Re: Howa 243 standaard

Posted: Tue Apr 09, 2019 5:46 pm
by vlakvarkbeer
Baasvark die geweer was nou nuut dis n Howa ek het seker nou al 230 skote deur ek het eers met PMP dope geskiet en toe Norma dope gekry ek het ook n paar Winchesters en lapua maar meer en deel norma , ek kry nie so groot dounut binne die dop nie maar pmp baie so ek het n boor 6.3mm as ek klaar geskiet het voel ek vir n dounut.

Re: Howa 243 standaard

Posted: Tue Apr 09, 2019 5:49 pm
by ruaanb
skiet jy met 'n mix van doppe?

Re: Howa 243 standaard

Posted: Tue Apr 09, 2019 7:18 pm
by figjam
Ek het n Brno 243.. En my groepe op twee verskillende punte en seker 20 verskillende ladings lyk presies dieselfde. Geweer is gepak. Alles is vas.. Ek weet nie meer nie so ek luister graag. Een man sĂȘ dis tpl en ander reken dis maar hoe dit is.

Re: Howa 243 standaard

Posted: Tue Apr 09, 2019 9:57 pm
by vlakvarkbeer
Nee net Norma doppe

Re: Howa 243 standaard

Posted: Tue Apr 09, 2019 9:59 pm
by vlakvarkbeer
Figman ek luister ok maar my seun wou die ding verkoop het iets anders gekoop het eish

Re: Howa 243 standaard

Posted: Wed Apr 10, 2019 8:04 am
by ruaanb
het jy al doppe anneal?

Re: Howa 243 standaard

Posted: Wed Apr 10, 2019 9:49 am
by vlakvarkbeer
Ruaanb nee nog nie ek sal seker moet hulle is so 2keer geskiet.

Re: Howa 243 standaard

Posted: Wed Apr 10, 2019 9:50 am
by ruaanb
Eish dit kan jou flyers verduidelik. Anneal maar na elke rondte.

Re: Howa 243 standaard

Posted: Wed Apr 10, 2019 5:57 pm
by vlakvarkbeer
Ek het dit vandag gedoen hoop hy skiet beter het ook n nek turning ding gekoop om die dope te sny

Re: Howa 243 standaard

Posted: Wed Apr 10, 2019 7:37 pm
by ruaanb
kyk eers net Wat die annealing doen.
nekke sny moet jy eers op ander doppe oefen.