Page 4 of 8

Re: 2018 Jag fotos

Posted: Wed Jul 04, 2018 12:05 pm
by Johan JvR
william007 wrote:Nog so paar. Was ook lekker vrek koud gewees.
Ons het ook n jong nuwe jagter wat sy eerste bokke geskiet het en het super goed gedoen.
William dit was 'n voorreg om saam met jou te kon jag.

Manne, die wat nie vir William ken nie, hy het uit sy pad gegaan om ons jag besonders te maak. Baie geduld met my seun met sy eerste bok gehad. Hy is 'n baie gawe man.
Dit was 'n heerlike ondervinding gewees.

Die eerste stukkies droeewors begin nou droog raak, ek steel al die laaste 2 dae puntjies van die droograk af.

Re: 2018 Jag fotos

Posted: Wed Jul 04, 2018 1:38 pm
by fanie.myburgh
Halo manne.

Self bietjie gaan jag by my pa op die plaas. Ek en my Vrou het bietjie geskiet, ek het gemsbok en springbok geskiet, sy het n springbok geskiet. Gemsbok op 250m my springbok 150m met 6.5 Creedmoor, haar springbok 350m Met haar 270 Musgrave.

Groete
[IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/201807 ... 541be1.jpg[/IMG][IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/201807 ... 7ca646.jpg[/IMG]

[IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/201807 ... 4ef356.jpg[/IMG]


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: 2018 Jag fotos

Posted: Wed Jul 04, 2018 2:07 pm
by Johan Nel
fanie.myburgh wrote:Halo manne.

Self bietjie gaan jag by my pa op die plaas. Ek en my Vrou het bietjie geskiet, ek het gemsbok en springbok geskiet, sy het n springbok geskiet. Gemsbok op 250m my springbok 150m met 6.5 Creedmoor, haar springbok 350m Met haar 270 Musgrave.

Groete
//uploads.tapatalk-cdn.com/20180704/0cc2c54782f12f79fac3492d0d541be1.jpg//uploads.tapatalk-cdn.com/20180704/5073571af746064c89a71852b47ca646.jpg

//uploads.tapatalk-cdn.com/20180704/c8a92f17dbe24a3aca419fccbf4ef356.jpg


Sent from my iPhone using Tapatalk
Welgedaan!

Re: 2018 Jag fotos

Posted: Wed Jul 04, 2018 2:51 pm
by Steyr270
Cradock

Re: 2018 Jag fotos

Posted: Wed Jul 04, 2018 2:57 pm
by FHM
Baie netjies en geluk Johan en Steyer ;)

Re: 2018 Jag fotos

Posted: Wed Jul 04, 2018 8:00 pm
by Cbird
A9A0030E-9424-4F77-BC32-B6A2259172D5.jpeg
A5E1862B-72BA-4BB8-BCB5-53036A2E87CF.jpeg
A900C21A-EC6F-4B02-9E5F-7F1AFB8606ED.jpeg

Re: 2018 Jag fotos

Posted: Wed Jul 04, 2018 8:10 pm
by Cbird
D9E723CC-3F06-4B46-A3AB-C0121C97AFCC.jpeg
DB0F83F2-482F-4AAD-9D5D-B5405DA1EF1C.jpeg
54F9E8A0-7A1F-48A6-B506-5722A453363D.jpeg
j

Re: 2018 Jag fotos

Posted: Wed Jul 04, 2018 8:12 pm
by Cbird
7831B412-E5E1-4BE1-8B04-D85569219A34.jpeg

Re: 2018 Jag fotos

Posted: Thu Jul 05, 2018 4:25 am
by Bigfoot
Baie mooi ramme
;)

Re: 2018 Jag fotos

Posted: Thu Jul 05, 2018 9:06 pm
by ruaanb
my seun met sy 1ste bok. Wat dit baie spesiaal maak is dat dit met dieselfde geweer is as waarmee ek my 1ste bok geskiet het.

//uploads.tapatalk-cdn.com/20180705/a5be19f861577f509c6c69942635d1ab.jpg

my 1ste koedoe bul 150kg karkas.

//uploads.tapatalk-cdn.com/20180705/0afe22f3e567194fb36304b61907bbdb.jpg

my 1ste blouwildebees koei. 115kg karkas bottervet.

//uploads.tapatalk-cdn.com/20180705/063c8b2b6f92e6111147d7cef1e1f660.jpg

Re: 2018 Jag fotos

Posted: Thu Jul 05, 2018 9:20 pm
by Faas
Geluk Ruaanb!
Seker daarvan pa se hart het net so woes geklop as syne!
Geluk met jou bokke ook! Waar het julle gejag?

Re: 2018 Jag fotos

Posted: Thu Jul 05, 2018 9:26 pm
by ruaanb
Verseker Faas. Ons was in die Smithfield omgewing.

Re: 2018 Jag fotos

Posted: Thu Jul 05, 2018 9:42 pm
by joe rocket
Netjies Ruaan jy het vir Sniper Barnard mooi geleer.

Re: 2018 Jag fotos

Posted: Thu Jul 05, 2018 9:55 pm
by Philip J
Lekker Ruaan. Baie geluk!

Re: 2018 Jag fotos

Posted: Thu Jul 05, 2018 10:01 pm
by joe rocket
Self n draai op Doring Fontein gaan maak. My klong se twee bokke. Hierdie jag was voorwaar 'n avontuur, moeilike koue, winderige omstandighede. Wind 25, 30,35,45,55km/h wat weer sak na 18km/h net om weer te waai na 50km/h. Hoeveel van ons kan sê hulle het al gejag in die middel van n sneeu storm. Dankie Willie dit was ongelooflik lekker en voorwaar n voorreg.

Re: 2018 Jag fotos

Posted: Fri Jul 06, 2018 7:31 am
by Springkudu
Geluk Ruaan en Joe, julle manne het mooi gemaak en maak ook seker dat die volgende generasie mooi opgelei word.

Re: 2018 Jag fotos

Posted: Fri Jul 06, 2018 8:20 am
by Capt. Yoda
Cbird wrote:
D9E723CC-3F06-4B46-A3AB-C0121C97AFCC.jpeg
DB0F83F2-482F-4AAD-9D5D-B5405DA1EF1C.jpeg
54F9E8A0-7A1F-48A6-B506-5722A453363D.jpeg
j

Cbird watse een van daai 3 manne is jy?

Re: 2018 Jag fotos

Posted: Fri Jul 06, 2018 10:19 am
by junglejulian
Siebert die ander cbird is die man by die springbok. Ander manne is thabo(felix forum naam) en tassies.thabo het n dik kudubul ook geskiet.hy moet kom fotos wys

Re: 2018 Jag fotos

Posted: Fri Jul 06, 2018 10:51 am
by Capt. Yoda
Die man by die springbok is my neef die laat ek vra, ok n Siebert van die selfde stam

Re: 2018 Jag fotos

Posted: Fri Jul 06, 2018 12:01 pm
by jooste
Hi Joe.

Dit is voorwaar n belewenis om gedurende n sneeustorm te jag.

Ek en my broer het verlede jaar in Tsolwana Natuur Reservaat in n sneeu storm swartwildebeeste gejag.

Vir ouens wat net bosveldjag ken was dit nogal n avontuur maar vrek koud.

Groete

Nico Jooste

Re: 2018 Jag fotos

Posted: Fri Jul 06, 2018 11:17 pm
by Cbird
Capt jy het my het daai 3 ramme by oom Hannes geskiet baie mooi bokke

Re: 2018 Jag fotos

Posted: Sun Jul 08, 2018 1:51 pm
by Johan308
IMG-20180706-WA0013.jpg
25" rooibok wat ek die naweek geskiet het

Re: 2018 Jag fotos

Posted: Sun Jul 08, 2018 3:17 pm
by Ben Remington
Baie geluk aan al die bogenoemde jagters. Dit is mooi diere wat julle gejag het...

Joe Rocket jyt nou in die sneeu gejag...nou bly daar nog een ondervinding oor vir jou ....en dis ñ Kalahari- jag...
Ek hoop ek sien julle volgende jaar hier in my wêreld.

Groetnis

Re: 2018 Jag fotos

Posted: Sun Jul 08, 2018 5:22 pm
by DWB
Ek was ook weer besig:

2 weke terug se 2 otte.

Gister my eerste Nyala. 27.5"

Re: 2018 Jag fotos

Posted: Sun Jul 08, 2018 6:05 pm
by Ben Remington
Baie mooi...geluk.