Page 4 of 4

Re: Eerste pistool

Posted: Thu Oct 29, 2015 12:06 pm
by Carl
BeesBreet wrote: En ek gee nie om wie wat se nie... Glock sights is uiters swak. En ek kan jou n brief gee dat jy hul self sal wil vervang...
Heng ja ek moet stem. Baie beter vandat ek nou die Tritium Glock visier op het.

As jy nie rande het nie help dit om die agterste blad swart te maak.

Re: Eerste pistool

Posted: Thu Oct 29, 2015 12:10 pm
by BeesBreet
Carl wrote:
BeesBreet wrote: En ek gee nie om wie wat se nie... Glock sights is uiters swak. En ek kan jou n brief gee dat jy hul self sal wil vervang...
Heng ja ek moet stem. Baie beter vandat ek nou die Tritium Glock visier op het.

As jy nie rande het nie help dit om die agterste blad swart te maak.
Ek het dit oorspronklik gedoen, toe was daar n 50% sale by gicombatsupplies toe kon ek darem "Hi-Vizz" sights koop vir halfprys. Eendag as my skip in kom wil ek trijicons op sit...

Re: Eerste pistool

Posted: Thu Oct 29, 2015 12:10 pm
by Eduard Venter
BeesBreet wrote:Eduard- dit maak nie saak watter pistool jy kies nie, profesionele opleiding is belangrik. Sorg dat jy bekwaam is met die pistool in n nood situasie. Jy word geleer hoe om storings reg te stel onder druk. Hoe om effektief te skiet onder druk. Die geld wat spandeer word op opleiding kan moontlik jou en jou geliefdes se lewens red.
Sterke
Waar kan mens sulke opleiding doen?

Re: Eerste pistool

Posted: Thu Oct 29, 2015 12:20 pm
by BeesBreet
Ek kan vir jou n ou van Johannesberg se epos adress gee. Hy bied so n kursus aan. As jy klomp ouens kan bymekaar kry om jou te join sal hy dit by julle kom doen... Laat weet maar. Hy het afgevlieg Pietermaritzburg toe ek die kursus doen. Ons was so 8 ouens en die kostes was ongeveer R1000 per persoon, en ons moes 500 rondtes saam vat.

Re: Eerste pistool

Posted: Thu Oct 29, 2015 12:23 pm
by Carl

Re: Eerste pistool

Posted: Thu Oct 29, 2015 12:26 pm
by BeesBreet
Daarsy Carl. Ek wou nou net Terrick se epos op sit.

Re: Eerste pistool

Posted: Thu Oct 29, 2015 12:27 pm
by Eduard Venter
Dankie. Hopelik het ek nog geld oor na ek pistool gekoop het. Haha sal plan maak

Re: Eerste pistool

Posted: Fri Oct 30, 2015 5:21 am
by Jake1
Ek het n pistool gesien met die naam Stoeger Cougar(as dit reg gespel is) glo uit die Beretta fabriek wat verkoop vir R6800. As dit regtig Beretta kwaliteit is kan mens kyk na so iets as jy op n budget is.

Re: Eerste pistool

Posted: Fri Oct 30, 2015 11:26 am
by Alwin
Jake1 wrote:Ek het n pistool gesien met die naam Stoeger Cougar(as dit reg gespel is) glo uit die Beretta fabriek wat verkoop vir R6800. As dit regtig Beretta kwaliteit is kan mens kyk na so iets as jy op n budget is.
Dis 'n Beretta ontwerp, maar word in Turkye vervaardig.

Re: Eerste pistool

Posted: Thu Jan 21, 2016 2:04 pm
by wallas
++>: ek like my po7