Hoe lyk dit, wie gaan almal kom kyk, en selfs waag.....
6.5x47 lapua
- swc-tr
- Hero Member

- Posts: 1516
- Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
Re: 6.5x47 lapua
Volgende Vrydag en Saterdag(21&22 Maart) is daar 'n groot skiet op Potch by Dirkie Uys, die jaarlikse Leeu van W.Tvl.
Hoe lyk dit, wie gaan almal kom kyk, en selfs waag.....

Hoe lyk dit, wie gaan almal kom kyk, en selfs waag.....
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: 6.5x47 lapua
swc-tr wrote:Volgende Vrydag en Saterdag(21&22 Maart) is daar 'n groot skiet op Potch by Dirkie Uys, die jaarlikse Leeu van W.Tvl.
Hoe lyk dit, wie gaan almal kom kyk, en selfs waag.....![]()
Skiet jy ook Scalk?
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- swc-tr
- Hero Member

- Posts: 1516
- Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
Re: 6.5x47 lapua
Gaan my bes probeer om dit by te woon.
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: 6.5x47 lapua
Laat weet as ek hier is dan kom draai ek.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Fritz
- Hero Member

- Posts: 1376
- Joined: Mon Mar 25, 2013 11:26 pm
Re: 6.5x47 lapua
Thys is dit nie jy wat die "Keesskiet" die jaar by Frontier bygewoon nie?bullseye wrote:Ek is in Vrystaat by Bothaville waar is die naaste baan of oefen plek .
Bullseye.
- Fritz
- Hero Member

- Posts: 1376
- Joined: Mon Mar 25, 2013 11:26 pm
Re: 6.5x47 lapua
Ja dankie schalk vir die verduideliking. Ek sal moontlik kom kyk daai dag, maar moet vroeg die middag loop. Ek wil egter nog graag daardie super league vir die jagters kom skiet. Dit klink nou lekker.
- Fritz
- Hero Member

- Posts: 1376
- Joined: Mon Mar 25, 2013 11:26 pm
Re: 6.5x47 lapua
Hahahaha. Ja my gun was "warm" daai dag. Ek het gehoor FJ het vertel van iemand wat 'n 6.5x47L skiet en beskryf hoe die geweer lyk. Toe gaan die "lightbulb" nou aan. Dink nie daar is baie Bothavillers met so geweer nie...
Lekker man
Lekker man
Last edited by Fritz on Fri Mar 14, 2014 6:01 pm, edited 1 time in total.
-
Shaun Flink
- Newbie

- Posts: 49
- Joined: Sun Mar 09, 2014 6:25 pm
Re: 6.5x47 lapua
Hi SW
My plan is to shoot FClass. Waiting for my other rifle to be done.
Derek Wade invited me last year to come shoot . Went and was good fun and fluked good place. Beginners luck .kallie Witaus was my partner. He was very cool and taught me how they do it . Hoping my 284 shehane will suite F class.
Thanks for the invite
Best

nellie
- Jr. Member

- Posts: 56
- Joined: Fri Jul 12, 2013 9:59 pm
Re: 6.5x47 lapua
Hi Shaun
Found a RSA action. But no barrels in SA currently. Considering having it built by Terry Harrison his done some work for me or possibly Piet Welgemoed up here in Gauteng. Any suggestions?

Looking for a 1:8.5 want to shoot the 140gr with it
-
Shaun Flink
- Newbie

- Posts: 49
- Joined: Sun Mar 09, 2014 6:25 pm
Re: 6.5x47 lapua
The 1 in 8.5 is more suited for the 123 max 130 grainers. The 1 in 8 is good for the heavier bullets.
Shaun Flink
- Francoisv
- Hero Member

- Posts: 1614
- Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm
Re: 6.5x47 lapua
Hierdie 6.5x47L klink vir my na iets wat jy in Veldskiet, Jagterstabelle, gongskiet en F-ope mee kan kompeteer.
Francois Vogel
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3649
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: 6.5x47 lapua
Hi Francois,
Ek kyk na so iets vir die 300, 500 en 600m vir F Ope. Of dalk net 30" loop opsit vir my 260 met fklas kolf?
Weer gesien die naweek my 7mm is baie beter op die LA gewees as op die kort afstand. Net 4 punte af op 800m uit 15 skote en op 300m 5 af oor 10 skote....