Re: 458 Kaliber Bende (WM, Lott, Rigby, Express, 460, ens)
Posted: Fri Dec 14, 2018 8:43 am
Bitter mooi roer daai Johan. Geluk ook aan jou Hugo. Mag julle roere julle oneindige plesier gee!
Forum vir die Jagter/Forum for the Hunter
http://jaracal.com/
Baie geluk Deon.DWB wrote:Ek kan ook seker darem nou my naam hier opsit na ek 'n deposito betaal het
450 Rigby gebou op 'n BRNO ZKK602 - Rudib se ou geweer!
Baie goeie nuus! Bly jys tevrede met hom. Niks wat so sleg skiet soos n groot roer wat nie reg pas vir n persoon nie.Frederik wrote: Wed May 27, 2020 8:16 am Gister met my lott gaan speel vir die eerste keer 30 skote en die geweer pas my perfek as ek meer ammo gehad het het ek meer geskiet.
Weerens bewys regte kolf en pas maak groot verskil. Alles geskiet oor stokke of uit die vuis uit.
Ek en n paar van my kliente skiet SBC 450gr in ons win mags. Hardloop lekker teen 2200 fps.toxicsox wrote:Gister gaan kyk na my seun se 458 Win Mag Ruger M77 MK2 wat ek vir hom gekoop het- regtig pragtige geweer.
Gedink vanoggen,d kom ek loer gou wie laai met wat - Tik 'n paar Google woorde in en was stomgeslaan oor die manier hoe mense met mekaar praat op Africanhunting.com - Lyk my niemand gun niemand iets daar nie.......
Hierdie draad van Jaracal kom toe ook op en is weereens fantasties om te sien dat mense hier mekaar met soveel meer respek en geduld hanteer.
Al wat ek wou soek is wie laai 458WM met wat wat beskikbaar is in Suid Afrika?
Ek het 500G Impala's RNFP PH RANGE gekoop en wonder of iemand dit laai met goeie resultate sodat ek iewers kan begin.
Ek het tot my beskikking S341, S335 en CFE 223 maar ek dink ons gaan seker iets anders kort (Dalk N530) om die 500g solid net oor die 2000 fps te kry?
Met watter dryfmiddel laai julle?Rudi Fischer wrote: Thu Sep 12, 2024 2:31 pmEk en n paar van my kliente skiet SBC 450gr in ons win mags. Hardloop lekker teen 2200 fps.toxicsox wrote:Gister gaan kyk na my seun se 458 Win Mag Ruger M77 MK2 wat ek vir hom gekoop het- regtig pragtige geweer.
Gedink vanoggen,d kom ek loer gou wie laai met wat - Tik 'n paar Google woorde in en was stomgeslaan oor die manier hoe mense met mekaar praat op Africanhunting.com - Lyk my niemand gun niemand iets daar nie.......
Hierdie draad van Jaracal kom toe ook op en is weereens fantasties om te sien dat mense hier mekaar met soveel meer respek en geduld hanteer.
Al wat ek wou soek is wie laai 458WM met wat wat beskikbaar is in Suid Afrika?
Ek het 500G Impala's RNFP PH RANGE gekoop en wonder of iemand dit laai met goeie resultate sodat ek iewers kan begin.
Ek het tot my beskikking S341, S335 en CFE 223 maar ek dink ons gaan seker iets anders kort (Dalk N530) om die 500g solid net oor die 2000 fps te kry?
Rel x10toxicsox wrote:Met watter dryfmiddel laai julle?Rudi Fischer wrote: Thu Sep 12, 2024 2:31 pmEk en n paar van my kliente skiet SBC 450gr in ons win mags. Hardloop lekker teen 2200 fps.toxicsox wrote:Gister gaan kyk na my seun se 458 Win Mag Ruger M77 MK2 wat ek vir hom gekoop het- regtig pragtige geweer.
Gedink vanoggen,d kom ek loer gou wie laai met wat - Tik 'n paar Google woorde in en was stomgeslaan oor die manier hoe mense met mekaar praat op Africanhunting.com - Lyk my niemand gun niemand iets daar nie.......
Hierdie draad van Jaracal kom toe ook op en is weereens fantasties om te sien dat mense hier mekaar met soveel meer respek en geduld hanteer.
Al wat ek wou soek is wie laai 458WM met wat wat beskikbaar is in Suid Afrika?
Ek het 500G Impala's RNFP PH RANGE gekoop en wonder of iemand dit laai met goeie resultate sodat ek iewers kan begin.
Ek het tot my beskikking S341, S335 en CFE 223 maar ek dink ons gaan seker iets anders kort (Dalk N530) om die 500g solid net oor die 2000 fps te kry?
Kyk hoe lank jy die patroon kan maak laat hy nog pas in die magasyn die 500gr Koele is lank en ek laai hulle selfs lank in my lott.toxicsox wrote: Thu Sep 12, 2024 10:09 am Gister gaan kyk na my seun se 458 Win Mag Ruger M77 MK2 wat ek vir hom gekoop het- regtig pragtige geweer.