Die 53gr V maxe doodmaak vermoë is uitstekend op jakkalse, noggie 'n runner gehad nie selfs met pensskoot......
Akkuraatheid is halfduim 5 skoot groep op 100 yds
En die POI is dieselfde as met die 65gr SGK...
Semi outomatiese gewere vir jakkalsjag..???
-
Dawie
- Hero Member

- Posts: 1270
- Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Semi outomatiese gewere vir jakkalsjag..???
Dawie, ek het nognie met die ladings gespeel nie, kry tans so 30-35mm op 100m, met gemengde doppe. Self skiet ek die 55grn Blitsking en vmax. Wat baie mooi is is dat die groep nie werklik in verhouding groter word op 200m nie. Ek sou reken met so n kort loop en 1:8 twist gaan ek sukkel om op verderre afstande die koeëlmte stabiliseer.
Moet se ek was verbaas oor die besonderse duidelike "doep" geluid, van die klein koeëltjies op n dier

Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- 243Songdaug
- Hero Member

- Posts: 1713
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Re: Semi outomatiese gewere vir jakkalsjag..???
"Dit is wettig in SA om met 'n semi outo ongedierte beheer te doen."
Dawie, waar in die wet/Jag proklamasie kan ek bewys kry om hierdie te staaf? Ek wil dit graag in 'n motivering gebruik - ek skiet jakkals in die Noordkaap.
Groete
Jaco
Dawie, waar in die wet/Jag proklamasie kan ek bewys kry om hierdie te staaf? Ek wil dit graag in 'n motivering gebruik - ek skiet jakkals in die Noordkaap.
Groete
Jaco
-
Dawie
- Hero Member

- Posts: 1270
- Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm
Re: Semi outomatiese gewere vir jakkalsjag..???
James
"Neck tension" het is nogal 'n bepalende faktor by my geweer se akkuraatheid
243S
Om jou vinnig te antwoord .....ek dink....die beperking word in die ordinansie opgehef vir spesifieke spesies ??
Sal as ek tyd het kyk...
"Neck tension" het is nogal 'n bepalende faktor by my geweer se akkuraatheid
243S
Om jou vinnig te antwoord .....ek dink....die beperking word in die ordinansie opgehef vir spesifieke spesies ??
Sal as ek tyd het kyk...
- 243Songdaug
- Hero Member

- Posts: 1713
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Re: Semi outomatiese gewere vir jakkalsjag..???
Môre Dawie.
Dankie man - ek sal ook probeer om weer die Noordkaap proklamasie aan die hande te kry. Dankie vir jou moeite.
Groete.

Middag Dawie, die 2013 Jagproklamasie vir die Noordkaap is steeds geldig.
Probleemdier beheer met 'n Semi Automatiese wapen is nie wettig in die Noordkaap nie.
Kyk na die Verbode Jagmetodes - Artikel 9(bladsy 11) onder punt (L):Jag by wyse van 'n vuurwapen wat meer as twee patrone afvuur sonder om met die hand oorgehaal te word.(By implikaise praat die wet hier van 'n dubbelloop wapen)
As jy nou op bladsy 12 en 13 kyk waar die jag/beheer van Rooijakkalse en Rooikatte bespreek word - word punt L nie opgehef nie - Punt L word in effek by geen van enige van die diere wat in die Noordkaap gejag mag word opgehef nie.
Moontlik word dit in van die ander profinsies toegelaat, elke persoon sal moet seker maak van wat die ordenansie in sy profinsie bepaal.