30-06 bende WATTER AMMUNISIE/KOEËL GEBRUIK jy

User avatar
jannie1
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 85
Joined: Tue Sep 11, 2012 6:20 pm

Re: 30-06 bende WATTER AMMUNISIE/KOEËL GEBRUIK jy

Post by jannie1 »

nosler 180g BT vir baab
nosler 180g AB vir jag
Dawie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1270
Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm

Re: 30-06 bende WATTER AMMUNISIE/KOEËL GEBRUIK jy

Post by Dawie »

Het iemand al 155gr Nosler Custom Competition Probeer in hul 30-06??? Lading en spoed asseblief het so ruk terug pakkie gekoop om te kyk wat hulle maak

Op die oomblik skiet ek 180gr SGK @ 2605fps 52gr S365 lekker stadig, het klomp goedkoop in die hande gekry en is nou amper op. Sal seker weer teruggaan na 165gr'ner +- 2900fps
User avatar
3006
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 456
Joined: Mon Jul 04, 2011 3:13 pm

Re: 30-06 bende WATTER AMMUNISIE/KOEËL GEBRUIK jy

Post by 3006 »

Ek kan nie lading en spoed gee nie maar my een vriend skiet hulle in sy Model 80 Musgrave en hy skiet gereeld 2" groepe op 300m, gebruik ook die geweer met SAGHA skiet kompetisies.
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Re: 30-06 bende WATTER AMMUNISIE/KOEËL GEBRUIK jy

Post by BRNO (Pierre) »

Carl wrote:150gr HV GSC , S355 , 54gr
Fabrique Nationale Mauser Action
Hoe vinnig loop hulle Carl? En die groepe?
Veiligheid eerste manne!
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4793
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: 30-06 bende WATTER AMMUNISIE/KOEËL GEBRUIK jy

Post by Carl »

Pierre
Ek gebruik hulle net in die bos, so hulle is gegovern vir 2950vps.

https://lh3.googleusercontent.com/-9W1aM1UvYuw/UVGZlEmPWBI/AAAAAAAAER4/dnNcH2a5Mu8/w958-h715-no/IMG-20130322-00674.jpg
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13583
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: 30-06 bende WATTER AMMUNISIE/KOEËL GEBRUIK jy

Post by Capt. Yoda »

FCLoretz wrote:
BRNO .06 (Pierre) wrote:
Capt. Oblivious wrote:165gr Hornady GMX al die pad
2850-2900fps
7mm ctc 3 skoot groepe as ek wakker is
Watse kruit en lading gerbuik jy vir die koeels?
Is die 165gr nie effe lank nie?
BRNO .06 (Pierre) wrote:
Capt. Oblivious wrote:165gr Hornady GMX al die pad
2850-2900fps
7mm ctc 3 skoot groepe as ek wakker is
Watse kruit en lading gerbuik jy vir die koeels?

Kerels volgens my herlaai data lyk dit so:
Norma Brass
53.5gr S365 (lot 69)
Federal magnum match primers
Total bullet length is 83mm

5 skote oor die crony gee my nommers so tussen 2900fps en 2850 sonder enige druk tekens
3skoot groepe is almal onder die 10mm op 100m en die GMX punte werk soos n bom op enige wild.
Het begin van die maand paar BWB en varke van 90m tot net so kort koppie oor die 300m geskiet.Almal was DRT en al die GMX koels het mooi R5 groot exit wounds met omtrent geen vleis skade nie

Ja daai punte is bq lank ma hy werk baie mooi in daai Sako van my (24"loop as ek reg onthou).
Die eerste keer toe ek hul gelaai het was ek bq bang omdat dit n compressed load is wa die punt daai laaste mm of so teen die kruit vas druk, maar Oom tripod het gese ek kan ontspan en ma skiet.

In my 243 loop die 85gr GMX koels ook soos stroop ma vir een of ander rede sukkel ek nog so bq met my 300WM en die koels
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
FCLoretz
Hero Member
Hero Member
Posts: 3043
Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am

Re: 30-06 bende WATTER AMMUNISIE/KOEËL GEBRUIK jy

Post by FCLoretz »

Dankie, Ek het die 150gr GMX vir my 30-06 gekoop, juis omdat die 165gr so bietjie langer is.
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
User avatar
heywillie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1214
Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm

Re: 30-06 bende WATTER AMMUNISIE/KOEËL GEBRUIK jy

Post by heywillie »

Ek skiet 150gr GS Customs HV teen so 3056fps. Bos en vlaktes. Nog nie 'n dag se probleem nie.
30-06 Sako Finnbear
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
User avatar
vlakvark1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1568
Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm

Re: 30-06 bende WATTER AMMUNISIE/KOEËL GEBRUIK jy

Post by vlakvark1 »

Ek gebruik hoofsaaklik Hornady maar hulle is deesdae so skaars as ek iemand in n geweerwinkel
vra vir Hornady dan wil hy hy my nie eers antwoord nie. Skud maar net sy kop.

Het nou ''Barnes Vor-Tx'' in 168gr gekoop, sal maar sien hoe werk dit. Hulle beter werk teen R680/ pakkie

Is daar nog iemand wat dit gebruik
vlakvark en bosvark Bvk
Johan van Wyk
Hero Member
Hero Member
Posts: 621
Joined: Fri Jan 10, 2014 10:00 am

Re: 30-06 bende WATTER AMMUNISIE/KOEËL GEBRUIK jy

Post by Johan van Wyk »

180 gr Nosler Accubond of Hornady Interbond vir jag. Hulle doen 2 820 vps by die loop. 180 gr Sierras vir die baan.

Let wel: dis nie met plaaslike dryfmiddel nie.
Jaco B
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 357
Joined: Tue Aug 21, 2012 9:51 am

Re: 30-06 bende WATTER AMMUNISIE/KOEËL GEBRUIK jy

Post by Jaco B »

165gr interbond vir jag en 165gr SST vir baan.
150gr frontiers CMJ vir oefen.
Doepie
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 78
Joined: Sun Mar 03, 2013 8:45 am

Re: 30-06 bende WATTER AMMUNISIE/KOEËL GEBRUIK jy

Post by Doepie »

180gr Rhino bosveld en blesbok jag
110gr Barnes TTSX vir springbok jag/skiet
180gr PMP en Hornady vir papier
User avatar
Smitstertjies
Hero Member
Hero Member
Posts: 1988
Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am

Re: 30-06 bende WATTER AMMUNISIE/KOEËL GEBRUIK jy

Post by Smitstertjies »

Vlakvark, daai barnes vortex 168 gr maak mooi in my cz. Ek herlaai nou self die Barnes 168 ttsx en kom net net by die rak ammo se groepering uit. Glo nie jy sal spyt wees nie!
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
Daneel
Full Member
Full Member
Posts: 222
Joined: Mon May 21, 2012 4:13 pm

Re: 30-06 bende WATTER AMMUNISIE/KOEËL GEBRUIK jy

Post by Daneel »

Daai Howa van my werk lekker met Hornady 150gr interlock op baan en dan die 150gr Interbonds vir jag.
Hulle groep baie naby aan mekaar so ek kan nie kla nie.
Ek druk hulle met 65gr S365 (lot 71-72 mengsel) teen 2900 merk.
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4793
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: 30-06 bende WATTER AMMUNISIE/KOEËL GEBRUIK jy

Post by Carl »

Daneel wrote:Daai Howa van my werk lekker met Hornady 150gr interlock op baan en dan die 150gr Interbonds vir jag.
Hulle groep baie naby aan mekaar so ek kan nie kla nie.
Ek druk hulle met 65gr S365 (lot 71-72 mengsel) teen 2900 merk.
Daneel, jy wikkel daai koeëls!
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
Daneel
Full Member
Full Member
Posts: 222
Joined: Mon May 21, 2012 4:13 pm

Re: 30-06 bende WATTER AMMUNISIE/KOEËL GEBRUIK jy

Post by Daneel »

Ja ek jaag hulle n bietjie.
Ek vind dat hulle lekker groep en die druk lyk nie of dit n probleem is nie.
Ek dink nie my loop hou baie van die spoed nie, ek sal moet kyk of ek nie n laer spoed kan kry wat so goed werk nie.
Groete
Daneel
bush hat
Full Member
Full Member
Posts: 186
Joined: Mon Jul 15, 2013 3:15 pm

Re: 30-06 bende WATTER AMMUNISIE/KOEËL GEBRUIK jy

Post by bush hat »

Ek laai ongelukkig nie self nie.

Gebruik tans PMP Pro-Am 180gr op skietbaan en jag met Remington A Frames 180 gr met beter vleis skade resultate. Ja laasgenoemde is effe duur maar jag mooi en doeltreffend,
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13583
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: 30-06 bende WATTER AMMUNISIE/KOEËL GEBRUIK jy

Post by Capt. Yoda »

Vir jag skiet ek nou 165gr Swift Sciroccos
Lapua Doppe
Federal LR Magnum Match Primers
51.5gr S365 (72)

en het ook so paar GSCustoms om nog te maak werk
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Sangoma (IAN)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1320
Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am

Re: 30-06 bende WATTER AMMUNISIE/KOEËL GEBRUIK jy

Post by Sangoma (IAN) »

Hier het ek 2 voorbeelde tussen 2 punte met my Tikka.

Altwee is presies dieselfde gelaai. Julle kan duidelik die verskil sien tussen 168gr en 175gr Sierra Match.

S365 53.5gr
CCI normal primers.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
Smitstertjies
Hero Member
Hero Member
Posts: 1988
Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am

Re: 30-06 bende WATTER AMMUNISIE/KOEËL GEBRUIK jy

Post by Smitstertjies »

Wel gedaan Sangoma, daai 168gr is mooi groepe!
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
Post Reply