TPL OF LADING

KC

Re: TPL OF LADING

Post by KC »

Meerkat, ek glo Stefan se mikpunt is in die balpark maar dis nog steeds te tight vir my. Ek is tevrede met n 1 1/2" drie skoot groepering op 200m met my 30-06.

Ek los ook maar die 5 skoot groepe vir die ouens wat kan.

Ek dink vir sekere kalibers en skuts is dit woes groot, maar jy moet maar kyk wat pas by jou vermoeens en waarme jy voel jy nie n bok gaan kwes.
User avatar
spekieries
Hero Member
Hero Member
Posts: 1239
Joined: Sun Apr 19, 2009 9:51 pm

Re: TPL OF LADING

Post by spekieries »

Manne ek is glad nie 'n ekspert nie, ek lees die gesprek met aandag en ek leer.

Nou wil ek 'n vraag vra.

Sê nou maar ek kry met 130 gr koeël teen 2850 f/s 'n netjiese groepering uit my .270. Ek jag tot op maksimun 300m met 'n wind van agter 350m . Ek ken my geweer se trajek want ek skiet op die baan en ek weet tot op genoemde afstande waar om te mik. Is dit nou nodig om by die maksimum van net oor die 3000f/s uit te kom en hoekom?

Ek luister graag.
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: TPL OF LADING

Post by tripodmvr »

Ek het vir baie jare my 243 by 'n node na aan 2950vps geskiet vir baanskiet en ongediertes. My jagkoeëls was by 3150vps. Jy kan kies om op 'n laer node te skiet en jy doen jou geweer 'n guns. Leer jou trajek ken en jy kan normaal jag tot op 300m.
Post Reply