"Gadgets" 'n Boer maak 'n plan.
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.
Daai kapasitor is belangrik om die motor aan die draai te kry sodra jy krag opsit. Dit skop ast ware die motor aan die gang. Ek dink vir die draadkleure is dit dalk makliker om 'n wasmasjien herstel winkel in jou omgewing te bêl. Ek reken die extra draad is om die motor andersom te laat loop. M.A.W. een Neutral draad, een Live vir voorentoe en een Live vir agtertoe.
Jannie Welman
- Jacquesb
- Hero Member

- Posts: 1241
- Joined: Sat Mar 17, 2012 11:24 am
Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.
Dankie Mater!
30-06 Spr K98 Mauser, 6.5x57 M1904 Mauser, Krupp Essen .22 Hornet, 9mmP Heckler & Koch USP Compact, .177 Hatsan Torpedo 1250 f/s, .177 Gamo Whisper 1000 f/s.
- PaulM
- Hero Member

- Posts: 881
- Joined: Mon Jul 09, 2012 8:48 pm
Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.
Christo,
Hier is foto's van ons Jagtersvereniging se "Dueling Tree". Met die selfoon geneem in swak lig, so ek hoop jy kan sien wat
aangaan. Dis eintlik heel eenvoudig, die plate swaai heen en weer om 'n vertikale as wat agter 'n stewige stuk hoekyster
weggesteek is. Die hele affêre leun effens oor in die rigting van die skut, om te probeer verhoed dat die plate omswaai en
weer terug van waar dit gekom het (veral as 'n .45 hom bykom), maar dit is nie altyd 100% effektief nie. Ek glo dat dit
verbeter kan word met 'n bietjie verbeelding.
Sien uit daarna om jou weergawe hier te sien!
Hier is foto's van ons Jagtersvereniging se "Dueling Tree". Met die selfoon geneem in swak lig, so ek hoop jy kan sien wat
aangaan. Dis eintlik heel eenvoudig, die plate swaai heen en weer om 'n vertikale as wat agter 'n stewige stuk hoekyster
weggesteek is. Die hele affêre leun effens oor in die rigting van die skut, om te probeer verhoed dat die plate omswaai en
weer terug van waar dit gekom het (veral as 'n .45 hom bykom), maar dit is nie altyd 100% effektief nie. Ek glo dat dit
verbeter kan word met 'n bietjie verbeelding.
Sien uit daarna om jou weergawe hier te sien!
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
PaulM
Soos ons vadere vertrou het,
Leer ook ons vertrou, o Heer.
Met ons land en met ons nasie
Sal dit wel wees, God regeer.
Soos ons vadere vertrou het,
Leer ook ons vertrou, o Heer.
Met ons land en met ons nasie
Sal dit wel wees, God regeer.
- LongWolf
- Hero Member

- Posts: 832
- Joined: Sat Mar 09, 2013 2:39 pm
Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.
Die hele affêre leun effens oor in die rigting van die skut, om te probeer verhoed dat die plate omswaai en
weer terug van waar dit gekom het (veral as 'n .45 hom bykom), maar dit is nie altyd 100% effektief nie. Ek glo dat dit
verbeter kan word met 'n bietjie verbeelding.
Paul
het julle al probeer om die voorentoe le hoek nog te vergroot: dit sal dan makliker daar bly en verminder
die kans dat lood sal terug spat of op spat.
knives@wolfjager.co.za
Francois
Francois
- PaulM
- Hero Member

- Posts: 881
- Joined: Mon Jul 09, 2012 8:48 pm
Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.
Toe ek saam geskiet het, het hulle wel die leunhoek vergroot deur 'n plankie onder die agterste pote te sit, wat versekerLongWolf wrote: het julle al probeer om die voorentoe le hoek nog te vergroot: dit sal dan makliker daar bly en verminder
die kans dat lood sal terug spat of op spat.
gehelp het.
PaulM
Soos ons vadere vertrou het,
Leer ook ons vertrou, o Heer.
Met ons land en met ons nasie
Sal dit wel wees, God regeer.
Soos ons vadere vertrou het,
Leer ook ons vertrou, o Heer.
Met ons land en met ons nasie
Sal dit wel wees, God regeer.
- LongWolf
- Hero Member

- Posts: 832
- Joined: Sat Mar 09, 2013 2:39 pm
Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.
PaulM wrote:Toe ek saam geskiet het, het hulle wel die leunhoek vergroot deur 'n plankie onder die agterste pote te sit, wat versekerLongWolf wrote: het julle al probeer om die voorentoe le hoek nog te vergroot: dit sal dan makliker daar bly en verminder
die kans dat lood sal terug spat of op spat.
gehelp het.
Paul
dan moet dit die antwoord wees.
knives@wolfjager.co.za
Francois
Francois
-
Chris Swart
- Hero Member

- Posts: 859
- Joined: Fri May 18, 2012 7:49 am
Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.
JTM wrote:Ook in dieselfde lyn as Junglejulian se gadget. Ek en my broer het ook 'n paar jaar terug ons eie tumbler gebou. Selfde fan soos Julian, plastiek bak en vir basis 'n ou Beatle voor briek drom.
http://i1283.photobucket.com/albums/a554/JTM77/20130424_210052-1_zpsb1931f83.jpg
http://i1283.photobucket.com/albums/a554/JTM77/20130424_210100-1_zps6f9dd7b7.jpg
http://i1283.photobucket.com/albums/a554/JTM77/20130424_210107-1_zpsf9ceaee9.jpg
Vinnige vraag.
Watse springs het julle manne gebruik om die tumblers op te mount?
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.
Daai springs is sommer algeme DIY springs wat die hardeware plek daar in hulle rakkies gehad het. Dit was nie 'n spesifieke tipe juis nie.
Jannie Welman
-
Chris Swart
- Hero Member

- Posts: 859
- Joined: Fri May 18, 2012 7:49 am
Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.
Dankie,
Ek sal gaan kyk wat ek kan kry.
Ek sal gaan kyk wat ek kan kry.
-
Chris Swart
- Hero Member

- Posts: 859
- Joined: Fri May 18, 2012 7:49 am
Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.
Ek is besig om 'n Tumbler te bou, maar hy gaan bietjie anders lyk/werk as die twee hier bo.
Ek sal fotos neem en probeer laai as ek klaar is.
Ek sal fotos neem en probeer laai as ek klaar is.
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.
Werk hy dalk met 'n slinger?Chris Swart wrote:Ek is besig om 'n Tumbler te bou, maar hy gaan bietjie anders lyk/werk as die twee hier bo.
Ek sal fotos neem en probeer laai as ek klaar is.
-
Chris Swart
- Hero Member

- Posts: 859
- Joined: Fri May 18, 2012 7:49 am
Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.
Pieter Willem Vorster wrote:Werk hy dalk met 'n slinger?Chris Swart wrote:Ek is besig om 'n Tumbler te bou, maar hy gaan bietjie anders lyk/werk as die twee hier bo.
Ek sal fotos neem en probeer laai as ek klaar is.
Nee oom Pieter ek het nie genoeg geduld vir iets wat ek met 'n slinger moet draai nie.
-
wlm
- Hero Member

- Posts: 2454
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.
Die wat bloedskenk kan die plastiek-"trays" waarin die proefbuisies verpak word vir die personeel vra. Dit maak 'n lekker houer om jou patroondoppe in te sit wanneer jy herlaai.
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.
My neef het 'n ou wasmasjien drom gevat en teen 'n hoek gemonteer soos 'n sement menger amper. Hy dryf dit aan met 'n wiper motor. Dit werk lekker vir groot maat doppe skoon tuimel.
Jannie Welman
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.
Ek het n ou was masjien hier as iemand sou belangstel. Posgeld vir die ontvangerJTM wrote:My neef het 'n ou wasmasjien drom gevat en teen 'n hoek gemonteer soos 'n sement menger amper. Hy dryf dit aan met 'n wiper motor. Dit werk lekker vir groot maat doppe skoon tuimel.
Veiligheid eerste manne!
-
Chris Swart
- Hero Member

- Posts: 859
- Joined: Fri May 18, 2012 7:49 am
Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.
JTM wrote:My neef het 'n ou wasmasjien drom gevat en teen 'n hoek gemonteer soos 'n sement menger amper. Hy dryf dit aan met 'n wiper motor. Dit werk lekker vir groot maat doppe skoon tuimel.
Ek dink nie ek het genoeg doppe om 'n wasmasjien vol te maak nie.
Ek werk aan een met 'n 5 Liter emmer.
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.
Ek soek net die stainless steel drom van 'n frontend loader wasmasjien.
ASSEBLIEF. Groot asseblief.
Ou stukkende wasmasjien s'n.
ASSEBLIEF. Groot asseblief.
Ou stukkende wasmasjien s'n.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.
https://dl.dropboxusercontent.com/u/60613964/fietsraam1.jpg
https://dl.dropboxusercontent.com/u/60613964/fietsraam%203.jpg
https://dl.dropboxusercontent.com/u/60613964/fietsraam%202.jpg
My nuutste ontwerp. Kon nie glo wat kos hulle as jy een moet koop nie. Nou kan die seuns bietjie fietsry innie woestyn
https://dl.dropboxusercontent.com/u/60613964/fietsraam%203.jpg
https://dl.dropboxusercontent.com/u/60613964/fietsraam%202.jpg
My nuutste ontwerp. Kon nie glo wat kos hulle as jy een moet koop nie. Nou kan die seuns bietjie fietsry innie woestyn
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- muismaree
- Full Member

- Posts: 200
- Joined: Tue May 29, 2012 2:34 pm
Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.
Hierdie is nie soseer 'n gadget nie, maar dit maak dinge vir my makliker. Dis 'n staander wat ek gemaak het vir my powder measure. Dis gemaak uit 10mm plaat uit, wat dalk 'n overkill is, maar dit pas by Redding se filosofie van soliede yster! Dis bitter stewig, ek het egter 'n gaatjie geboor om dit aan die herlaaitafel te kan vasbout ook, so hy staan asof hy aan die aarde self vas is. Daar is reeds gate in die tafel waar ek die case trimmer en ander dinge aan vasbout, so ek hoef nie spesiaal gate te geboor het daarvoor nie. Die staal is offcuts wat by die stoor rondlê. Moet dit nog net verf.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.
Muismaree, ek het dieselfde konsep as jy, alhoewel dunner staal;) en ek het die powder measure op 'n los stuk plank vasgesit, omdat ek een vir elke kaliber het, maak dit dit maklik om net daardie plank na voor te skuif en die kruit te gooi. As ek klaar is met daardie kaliber, kan ek die oortollige kruit in die blik teruggooi en die PM uit die pad uit skuif en die volgende een nader skuif. die plank is groot genoeg dat ek sommer my balkiekaal bo-op die plank kan neersit om dit naby aan die PM te hê.
Aim small, miss small
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2173
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.
Muismaree,
Ek is bly om te sien jy het vir jou 'n ordentlike pers ook aangeskaf.
Groete,
JHN
Ek is bly om te sien jy het vir jou 'n ordentlike pers ook aangeskaf.
Groete,
JHN
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.
Ek het vir my weer 'n hout staander gemaak uit twee stukke balk plank afsnitte. Werk ook heel lekker
Jannie Welman
-
smitjs
- Hero Member

- Posts: 672
- Joined: Sat Jun 02, 2012 8:24 am
Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.
Manne, ek het nie 'n gadget nie, ek soek een. Wat sê julle vir iets om die Leica afstandmeter aan die geweer vas te maak sodat dit moontlik is om die geweer aan die skouer te hou terwyl deur die afstandmeter gekyk word? Die groot probleem met die afstandmeter is die beweging. As mens dit stil kan hou, werk dit wonderlik.
Groete
Johan Smit
Groete
Johan Smit
-
Chris Swart
- Hero Member

- Posts: 859
- Joined: Fri May 18, 2012 7:49 am
Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.
smitjs wrote:Manne, ek het nie 'n gadget nie, ek soek een. Wat sê julle vir iets om die Leica afstandmeter aan die geweer vas te maak sodat dit moontlik is om die geweer aan die skouer te hou terwyl deur die afstandmeter gekyk word? Die groot probleem met die afstandmeter is die beweging. As mens dit stil kan hou, werk dit wonderlik.
Groete
Johan Smit
Gaan die recoil nie daai rangefinder breek nie?
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: "Gadgeds" 'n Boer maak 'n plan.
Die oom in Klerksdorp wat KD's bou, het 'n gewone stuk hoekyster aan sy 270 se kolf vasgebout en sy rangefnder weer daarop vasgebout. Hy jag van die bakkie af in Namibie en sê hy kan nou aanlê, vinnig range en dan net deur teleskoop kyk en skiet....smitjs wrote:Manne, ek het nie 'n gadget nie, ek soek een. Wat sê julle vir iets om die Leica afstandmeter aan die geweer vas te maak sodat dit moontlik is om die geweer aan die skouer te hou terwyl deur die afstandmeter gekyk word? Die groot probleem met die afstandmeter is die beweging. As mens dit stil kan hou, werk dit wonderlik.
Groete
Johan Smit
Lyk besonder rof en ek sal dit nie doen nie, maar hy beweer dit werk...
Aim small, miss small
