Page 4 of 5

Re: Nuwe 2013 Forum Probleme

Posted: Thu Feb 21, 2013 3:29 pm
by G-force
Pieter Willem Vorster wrote:Geno en G-force

Baklei julle nou oor dieselfde avatar?
Oom Pieter ons is mos n span,ek en Geno.

Re: Nuwe 2013 Forum Probleme

Posted: Thu Feb 21, 2013 8:45 pm
by Christo
G-force wrote:
Pieter Willem Vorster wrote:Geno en G-force

Baklei julle nou oor dieselfde avatar?
Oom Pieter ons is mos n span,ek en Geno.
G en O. Tot in die naam pas hulle as 'n span :)

Re: Nuwe 2013 Forum Probleme

Posted: Sun Feb 24, 2013 9:44 pm
by Marc
Ek neem aan die feit dat ek nie n avatar opgelaai kan kry is ook omdat die hardeskyf vol is ??? Ek hoop so :( Oom Hein moet nou begin terug kom ;)

Re: Nuwe 2013 Forum Probleme

Posted: Mon Feb 25, 2013 4:58 am
by THOMAST
Ek kom nou 'n ding agter.
Ek antwoord 'n paar privaat boodskappe en stuur hulle. Toe sien ek dat daar 'n paar items in my "outbox"is. Toe ek gaan kyk, lê al die gestuurde items in die "outbox" Kyk toe in die "Sent items" vouer en daar is nie een van die gestuurde posse nie. Hoe nou? Neetnou dink manne ek wil nie met hulle praat nie :(

Re: Nuwe 2013 Forum Probleme

Posted: Mon Feb 25, 2013 5:42 am
by Cobus(Cobb)
T T.....ja dit vat so ruk vir die outbox goete om te send....as jy later weer kyk is hulle ge sent......dalk wag die sisteem vir die ontvanger om in te log...
Cheers

Re: Nuwe 2013 Forum Probleme

Posted: Wed Feb 27, 2013 6:33 am
by Frederik
Net iets wat my nou opgeval het, voorheen as jy foto of link na ander bladsy geclick het het dit 'n nuwe window/venster oopgemaak nou maak dit direk oop in Jaracal se plek en as jy paar websites op een tyd oop het dan vergeet jy maklik om back te druk om weer op Jaracal te kom.

Kan julle asb. weer die forum stel dat alle links in 'n nuwe venster oopmaak, dankie.

Re: Nuwe 2013 Forum Probleme

Posted: Wed Feb 27, 2013 7:06 am
by Marc
Moet se ek het ook meer daarvan gehou toe die link in n nuwe venster oopmaak, Dan was oorspronlike blad steeds beskikbaar om terugvoer te gee. Dis veral n probleem as alles in een Tab bly met vrotsige opvangs. Vat vir ewig om weer oorspronlike blad oop te kry sodat mens kan terugvoer gee ;)

My 2c

Dankie dat die Forum weer gladder loop ;)

Re: Nuwe 2013 Forum Probleme

Posted: Wed Feb 27, 2013 7:47 am
by jaracal
Ek het die PM probleem en die Error 500 gerapporteer en sal vandag terugvoering kry.
Dankie vir julle geduld.
Groete

Re: Nuwe 2013 Forum Probleme

Posted: Wed Feb 27, 2013 5:05 pm
by jaracal
Indien enige persoon weer 'n "Error"ontvang, hetsy by die PM's of op die gewone bladsye kan julle asb 'n "print screen" neem (gewoonlik "shift" knoppie en "print screen" knoppie regs bo en dit dan paste na paint (start (window bal lings onder op die rekenaar skerm)- all programs - accessories - paint). Save die "image" in 'n jpeg formaat en stuur dit vir my na my e-pos asb. Indien enige persoon klaar so 'n screen image het sal ek bly wees indien julle dit solank kan deurstuur.
Dankie vir julle moeite.
Groete

Re: Nuwe 2013 Forum Probleme

Posted: Sun Mar 03, 2013 8:06 pm
by jaracal
Ek het die screen prints wat die ouens my gestuur het deurgestuur na die service provider, ons vertrou hulle sal dit gou regmaak.
Ons werk aan die ander probleme en versoeke.
groete

Re: Nuwe 2013 Forum Probleme

Posted: Sun Mar 03, 2013 9:18 pm
by PWV
jaracal wrote:Ek het die screen prints wat die ouens my gestuur het deurgestuur na die service provider, ons vertrou hulle sal dit gou regmaak.
Ons werk aan die ander probleme en versoeke.
groete
Lyk my die probleem is opgelos, want ek het nou PM's ontvang. Weet net nie of die wat ek gestuur het deur is nie. Kry nie meer die "ERROR"-boodskap nie.
Groetnis

Re: Nuwe 2013 Forum Probleme

Posted: Sun Mar 03, 2013 9:23 pm
by Christo
Pieter Willem Vorster wrote:
jaracal wrote:Ek het die screen prints wat die ouens my gestuur het deurgestuur na die service provider, ons vertrou hulle sal dit gou regmaak.
Ons werk aan die ander probleme en versoeke.
groete
Lyk my die probleem is opgelos, want ek het nou PM's ontvang. Weet net nie of die wat ek gestuur het deur is nie. Kry nie meer die "ERROR"-boodskap nie.
Groetnis

Dankie Heinrich

Re: Nuwe 2013 Forum Probleme

Posted: Tue Mar 05, 2013 5:32 pm
by Marc
Die 508 Error weer vanmiddag paar keer gekry :

Resource Limit Is Reached
The website is temporarily unable to service your request as it exceeded resource limit. Please try again later.

Re: Nuwe 2013 Forum Probleme

Posted: Tue Mar 05, 2013 6:33 pm
by Kalahari
Marc wrote:
Die 508 Error weer vanmiddag paar keer gekry :

Resource Limit Is Reached
The website is temporarily unable to service your request as it exceeded resource limit. Please try again later.

Die 508 Error weer vanmiddag paar keer gekry :

Resource Limit Is Reached
The website is temporarily unable to service your request as it exceeded resource limit. Please try again later.
Ek het ook al die laaste dag of drie voor die naweek en vandag die boodskap gekry.

Dankie Heinrich

Re: Nuwe 2013 Forum Probleme

Posted: Tue Mar 05, 2013 8:48 pm
by jaracal
Die Hosting Maatskappy het my laat weet dat ons forum baie "Ram Memory" opneem op sekere tye en daarom die "Resource Limit Reach" error. Dit is wanneer te veel dinge gelyk gebeur. Die forum update records, ouens vra bladsye aan en ouens laai/kyk die videos op die gewone website wat alles Ram opneem. Ek kyk nou hoe om die forum meer "streamline" te maak en dan ook na ander Hosting maatskappye. Ek sal dit waardeer indien julle ouens my nog steeds op hoogte sal hou indien die errors weer opkom ens.
Ek werk in die agtergrond aan die errors.
Groete

Re: Nuwe 2013 Forum Probleme

Posted: Wed Mar 06, 2013 7:58 am
by 30-06
Ek sukkel bietjie met die search funksie.
Daar is posts wat ek weet daar is maar nie met search kan kry nie.

Wat doen ek verkeerd.?

Re: Nuwe 2013 Forum Probleme

Posted: Wed Mar 06, 2013 11:47 am
by FHM
30-06 wrote:Ek sukkel bietjie met die search funksie.
Daar is posts wat ek weet daar is maar nie met search kan kry nie.

Wat doen ek verkeerd.?

30-06 as ek reg onthou het Heinrich (Jaracal) vroer genoem dat met die oordrag van die ou 'host' na die nuwe 'host' vroer die jaar het daar van die ou poste verlore geraak. Dit mag wees waarna jy soek nie meer in die archive or memory drive is nie.

Re: Nuwe 2013 Forum Probleme

Posted: Wed Mar 06, 2013 12:45 pm
by Eugene
jaracal wrote:Die Hosting Maatskappy het my laat weet dat ons forum baie "Ram Memory" opneem op sekere tye en daarom die "Resource Limit Reach" error. Dit is wanneer te veel dinge gelyk gebeur. Die forum update records, ouens vra bladsye aan en ouens laai/kyk die videos op die gewone website wat alles Ram opneem. Ek kyk nou hoe om die forum meer "streamline" te maak en dan ook na ander Hosting maatskappye. Ek sal dit waardeer indien julle ouens my nog steeds op hoogte sal hou indien die errors weer opkom ens.
Ek werk in die agtergrond aan die errors.
Groete
Dankie vir al jou moeite! Ons waardeer dit!

Re: Nuwe 2013 Forum Probleme

Posted: Wed Mar 06, 2013 1:14 pm
by PWV
Kan nou weer nie my boodskappe oopmaak nie. Daar verskyn net: GENERAL ERROR

Re: Nuwe 2013 Forum Probleme

Posted: Wed Mar 06, 2013 2:29 pm
by Kalahari
[quote="FHM"]
30-06 as ek reg onthou het Heinrich (Jaracal) vroer genoem dat met die oordrag van die ou 'host' na die nuwe 'host' vroer die jaar het daar van die ou poste verlore geraak. Dit mag wees waarna jy soek nie meer in die archive or memory drive is nie.

Dit moet seker so wees, want ek het ook al goed gesoek wat ek weet daar was, maar dit is nêrens te vinde nie. En ek het al die info so duidelik as moontlik (volledig) in die soek funksie ingevoer.

ooooooooooooooooooooooffffffffffffffffffffffffffffff............................... ek is net plein stupid en kan dit nie reg gebruik nie ;D :-X

Re: Nuwe 2013 Forum Probleme

Posted: Wed Mar 06, 2013 2:30 pm
by FHM
Kalahari wrote:
FHM wrote: 30-06 as ek reg onthou het Heinrich (Jaracal) vroer genoem dat met die oordrag van die ou 'host' na die nuwe 'host' vroer die jaar het daar van die ou poste verlore geraak. Dit mag wees waarna jy soek nie meer in die archive or memory drive is nie.

Dit moet seker so wees, want ek het ook al goed gesoek wat ek weet daar was, maar dit is nêrens te vinde nie. En ek het al die info so duidelik as moontlik (volledig) in die soek funksie ingevoer.

ooooooooooooooooooooooffffffffffffffffffffffffffffff............................... ek is net plein stupid en kan dit nie reg gebruik nie ;D :-X

...a lot of that going around lately...ek ok ;)

Re: Nuwe 2013 Forum Probleme

Posted: Wed Mar 06, 2013 2:55 pm
by jaracal
Gelukkig is geen posts is weg nie. Ek het nog nie 'n volledige search index opgestel nie so nie alle woorde sal opgetel word nie. Met die ram memory probleem wat ons tans by die hosts het kan dit nog groter probleme veroorsaak. Hopelik sal ons voor die einde van die maand alle probleme uitgesorteer he^
Groete

Re: Nuwe 2013 Forum Probleme

Posted: Wed Mar 06, 2013 3:42 pm
by Kalahari
Dankie Heinrich

Waardeer jou harde werk.

Re: Nuwe 2013 Forum Probleme

Posted: Wed Mar 06, 2013 6:22 pm
by 30-06
Dankie dit maak sin as julle nog besig is om te werk.

Re: Nuwe 2013 Forum Probleme

Posted: Wed Mar 06, 2013 10:01 pm
by theedge
Dankie weer vir al die ure se harde werk