OPS Mooihuil Ooskaap
- Rooies
- Hero Member

- Posts: 587
- Joined: Fri Mar 06, 2009 9:26 pm
Re: OPS Mooihuil Ooskaap
Nou wat se stickers moet op jou bakkie wees?
243 Howa]
308 Howa] Die tweeling
12 Br Robert Huges
38sp Rossi
"Forgive your enemies, but never forget their names."

-
Ponkie
- Hero Member

- Posts: 949
- Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm
Re: OPS Mooihuil Ooskaap
Oom Carel
Al sticker wat op my bakkie is, is 'n MATIE sticker en 'n CHASA een. Haha!
Groetnis

22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: OPS Mooihuil Ooskaap
Ponkie wrote:ManneDawie D wrote:
Ek stel voor ons begin die inskrywings op Maandag 7 Januarie 2013 om 8am en dan die eerste 25 spanne sal dan deel wees van die ops.
Ek het net genoeg tyd nodig om al die permitte in plek te kry, so ons kannie later as 7 Januarie 2013 die inskrywings doen nie.Al die reelings vir die permitte is darem al in plek so julle hoef nie bekommerd te wees nie.
Nie nodig om nou op hol te gaan nie, dalk julle al bietjie vergeet, maar hier se oom Dawie duidelik dat inskrywings vir almal oopgaan op 7Jan.
Niemand kry sy kaartjie op uitnodiging as jy wil deelneem. Dis first come, firtst serve.
uit Willowmore/Rietrbon sal ek sorg dat daar 'n span is.
Groetnis
Ponkie
Netso, sal soos die vorage OPS wees, eerste geld inbetaal is geboek. Wat stickers betref moet ek nou my Mazda se Mazda sticker verwyder, newat weet nie van n sticker storie nie, kom soos jy altyd skiet.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"

- Dawie D
- Hero Member

- Posts: 548
- Joined: Tue Sep 01, 2009 7:52 pm
Re: OPS Mooihuil Ooskaap
Manne, Rustig nou so n bietjie!!
Ek weet ek is so n bietjie min op die forum die afgelope maand of twee maar dinge gaan so n bietjie dol hier by my maar julle hoef nie bekommerd te wees nie die OPS se reelings is op skedule.
Ponkie
Ek is bly jy is van die min manne wat oplet in die klas.
Die inskrywings sal om 8:00 AM op Maandag 7 Januarie 2013 open en ek dra geen kennis van "uitnodigings" nie, met ander woorde "firts come first serve" sal hier toegepas word of sal ek se "first pay first serve"
Iets wat die manne dalk net ingedagte moet hou is dat tenmunste een van die span lede al n gevorderde roep kursus moes gedoen het, ek gaan nie toelaat dat 2 beginners saam in n span deel neem nie. Een ou moet immers n ou hand met jakkalse wees.Ons is nie daar om die jakkalse te leer nie.
Ek kan wel se, dit wil ver my voorkom of daar dalk meer as 25 spanne sal kan deel neem. Die boere gee baie goeie samewerking op hierdie staduim maar ek sal later nog die totale getal spanne bekend maak.
Groete Dawie

As ek jou sien gaan jy val
- Freddie101
- Hero Member

- Posts: 1384
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am
Re: OPS Mooihuil Ooskaap
Dawie
Ek wil nou nie spanner in die works gooi nie, maar is dit nie beter om so iets te reel in n nie skaapgebied nie? Wonder maar net of daar nie n paar dinge kan verkeerd loop nie. Ons moet nie die jakjagters en forum se naam in die gedrang bring nie.
Maar jy weet seker waar jy dit wil doen. Miskien praat ek nonsens.
Grahamstad of daai kant toe?
En ek stem saam dat daar altyd n redelike ervare man in die span moet wees.

yol bolsun
- Dawie D
- Hero Member

- Posts: 548
- Joined: Tue Sep 01, 2009 7:52 pm
Re: OPS Mooihuil Ooskaap
Dag se Freddie
Ek hoor wat jy se maar hier is die boere betrokke met die reelings en nie so "nevermind" soos boere wat nie geraak word deur jakkalse nie.
Daar is ook een of twee instansies wat betrokke wil raak en dit kan groot finansiele voordele vir distrikte inhou waar daar nog met kleinvee geboer word.
Groete

- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: OPS Mooihuil Ooskaap
Dawie:
Klink my die organiseering loop mooi. N vol program wat jy gaan samstel met reelings en alles vir die manne en maninne wat die karoo kom tem
Sterkte met die reelings
Weet dit sal mooi loop.
Die Gevorderde kursus is goeie riglyn, maar ek sal graag ook nie die ouens wil uitsluit wat bv al jare skiet en al n paar kursusse bygewon het se bv by jou of Oom Leeu of Taffie of myself nie, kom ons se die man kan darem al vir jou n trackrecord gee en verwysing.
Maar dis net n voorstel. Met info sessie voor uitgaan maak nets eker almal is bewus van die feit jy skiet nie as jy nie seker is nie...punt .
Groetnis
Jacques

Shoot straight and tell the truth!
- Dawie D
- Hero Member

- Posts: 548
- Joined: Tue Sep 01, 2009 7:52 pm
Re: OPS Mooihuil Ooskaap
JB
Ek is tevinde vir daai een dis hoekom ek gese het daar moet tenmunste n ou jakkals hand by wees.
Groete Dawie
Ek is tevinde vir daai een dis hoekom ek gese het daar moet tenmunste n ou jakkals hand by wees.
Groete Dawie
As ek jou sien gaan jy val
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: OPS Mooihuil Ooskaap
En ek dog altyd dit is die vinger wat die sneller trek, nie geweet in die karoo is die roere so vuil die hele hand moet gebruik word nie. Miskien moet ons saam die OPS n roer skoonmaak voor die tyd ook reel, dink daar sal n paar rooi gesigte rondloop. hahahaDawie D wrote: JB
Ek is tevinde vir daai een dis hoekom ek gese het daar moet tenmunste n ou jakkals hand by wees.
Groete Dawie
Newat dit is mos maar soos ek en jy ook al lank terug gesels het, mens kan nie enage jan rap en sy maat in die veld oorlaat en verwag hy moet n jakkals kan tem nie, netnou sien iemand n 42" renoster koei aan vir n jakkals, hoop die man het dekking, al is dit nou net vir al die houe wat hy moet gaan vat.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Dawie D
- Hero Member

- Posts: 548
- Joined: Tue Sep 01, 2009 7:52 pm
Re: OPS Mooihuil Ooskaap
Blok
Daai is nou n goeie plan van jou! Vernaam as jy my geweer ook gaan skoon maak

Daai is nou n goeie plan van jou! Vernaam as jy my geweer ook gaan skoon maak
As ek jou sien gaan jy val
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: OPS Mooihuil Ooskaap
Dawie D wrote: Blok
Daai is nou n goeie plan van jou! Vernaam as jy my geweer ook gaan skoon maak![]()
![]()
Om joune betyds skoon te kry sal ek n week vroer moet afkom. hahaha
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
-
Triple2
- Sr. Member

- Posts: 352
- Joined: Wed Sep 22, 2010 6:03 pm
Re: OPS Mooihuil Ooskaap
BlokBLOK wrote:Dawie D wrote: Blok
Daai is nou n goeie plan van jou! Vernaam as jy my geweer ook gaan skoon maak![]()
![]()
Om joune betyds skoon te kry sal ek n week vroer moet afkom. hahaha
As jy daai roer skoon het, skiet Dawie die renoster koei en die jakkals mis op 50 tree.
Nou die dag n storie gehoor van n ou wat die zebras hou vir hou platskiet as hulle hardloop, maar laat hulle net stilstaan....
Groetnis
D
Devan Lötter
.22 LR Winchester; .222 Rem Sako; .45 ACP Norinco; 12 Br Remington 11-87; .308 Win Howa
.22 LR Winchester; .222 Rem Sako; .45 ACP Norinco; 12 Br Remington 11-87; .308 Win Howa
- Dawie D
- Hero Member

- Posts: 548
- Joined: Tue Sep 01, 2009 7:52 pm
- visstok
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Thu Sep 22, 2011 6:15 pm
Re: OPS Mooihuil Ooskaap
Hoop net nie ons moet eksamen skryf voor ons mag veld toe gaan nie, my spelling is maar vrot!
Groete Alex
Groete Alex
Sak Sarel, pa wil n bok skiet
- johan1
- Sr. Member

- Posts: 431
- Joined: Tue Feb 14, 2012 2:57 pm
Re: OPS Mooihuil Ooskaap
o genade hier gaan ons alweer
moenie jagters kritseer met n mond vol biltong nie
-
F.L.A.S.H
- Hero Member

- Posts: 854
- Joined: Mon Jul 23, 2012 10:53 am
Re: OPS Mooihuil Ooskaap
Naand manne
Ek is bly om te se ek doen my eerste van veele kursese saam Oom Taf volgende maand
Maar ek dinki ek sal al by die OPS reg wees om te skiet of roep nie, maar ek vra MOOOOSE asamblief of ek nie vir imand/span net hulle bakkie kan ry nie
Die laitjie sal baie graag wil sien hoe die ervaare manne en Ooms dit doen
Ek bied tot my "services" as "chief cook and bottle washer" aan
Asb Asb
Mooi Loop

"Nothing can come of nothing" Speaker
-
Jason
- Full Member

- Posts: 171
- Joined: Sat Feb 28, 2009 9:59 pm
-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
Re: OPS Mooihuil Ooskaap
Manne, laat ek julle net waarsku. Cradock jakkalse gaan nie maklike jakkalse wees nie. Die wat beplan om te gaan, sorg dat julle genoeg oefening kry en vertroud raak met skelm jakkals in roep. Klanke wat gewerk het en roep tegniek op Sweizer gaan nie nood wendig die knoop deur haak op daai Cradock tanne manne nie. Hierdie outjies het al voorheen slaags geraak met 'n Foxpro, Lightforce en 243 - Julle gaat julle se storie moet ken. (punt)
Ek probeer my beplanning so kry dat ek hierdie geleentheid weer saam julle kan mee maak. Hierdie trippie gaan beslis my vernuf tot die uiterste beproef.

SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: OPS Mooihuil Ooskaap
Ek het gister met Dawie gesels en dit lyk of hierdie OPS n uit die boeke een gaan wees. Hoor daar is al sommer n magdom boere wat ook wil borge wees en boonop hier en daar n groot maatskappy wat nie gaan terugstaan om ordentlik te borg nie.
Hoor daar is so verassing of twee ook in die kompetiesie paar manne gaan heel in hul skik wees met dit.
Kan nie wag vir die een nie, dink hy gaan tog te lekker afloop.
Hoor daar is so verassing of twee ook in die kompetiesie paar manne gaan heel in hul skik wees met dit.
Kan nie wag vir die een nie, dink hy gaan tog te lekker afloop.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
Re: OPS Mooihuil Ooskaap
Blokkie, ek hoop die keer almal wat hande opsteek kom staan langs die vuur. Niks wat meer teleur stellend is as beloftes wat nie na gekom word nie...
Manne ek hoop en hou duim vas dinge werk uit soos beplan. Sterkte aan Dawie en almal wat betrokke is, julle manne gaan verseker die standaard vas l? met die een.
Manne ek hoop en hou duim vas dinge werk uit soos beplan. Sterkte aan Dawie en almal wat betrokke is, julle manne gaan verseker die standaard vas l? met die een.
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: OPS Mooihuil Ooskaap
Freek
Virseker, veral as ek kyk hoeveel moeite en borge Dawie mee besag is. Wil my voorkom amper die hele Cradok se boere en gemeenskap gaan saamstaan en hierdie OPS vir ons n baie lekker ervaring maak. Wat my opval is hoe dankbar die manne is dat ons hulle gaan help om die probleem diere te beheer, dit is asof hulle weet ons doen hulle n guns en dat hulle gaan baat by die OPS.
Kan jou belowe hierdie gaan n groot een weereens wees met baie wat betrokke gaan wees, en soos jy se ek hoop almal wat hande opsteek gaan saam die genot he.
Virseker, veral as ek kyk hoeveel moeite en borge Dawie mee besag is. Wil my voorkom amper die hele Cradok se boere en gemeenskap gaan saamstaan en hierdie OPS vir ons n baie lekker ervaring maak. Wat my opval is hoe dankbar die manne is dat ons hulle gaan help om die probleem diere te beheer, dit is asof hulle weet ons doen hulle n guns en dat hulle gaan baat by die OPS.
Kan jou belowe hierdie gaan n groot een weereens wees met baie wat betrokke gaan wees, en soos jy se ek hoop almal wat hande opsteek gaan saam die genot he.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Dawie D
- Hero Member

- Posts: 548
- Joined: Tue Sep 01, 2009 7:52 pm
Re: OPS Mooihuil Ooskaap
Blok
Ek gaan vir jou n foto MMS dan sit jy hom n bietjie hieso op sodat die manne kan sien watse ou jakkalse loop nog hier in Cradock rond.
Ek het die ou en sy vrou gisteraand verongeluk en ook sy Swaer en skoonsuster

OOM Jassie
Ek het vandag uitgevind dat jy n baie mooi verskoning sal moet uit dink om nie OPS Ooskaap toe te kom nie, jou broer se hy slaan jou nie een hou mis nie dit sal wees soos in julle jong dae,as jy nie hier uitkom nie.

Die wereld is maar klein.

- Jassie
- Hero Member

- Posts: 548
- Joined: Wed May 11, 2011 4:17 pm
Re: OPS Mooihuil Ooskaap
Ou Dawie ja die w?reld is klein maar ek sou buitendien nie sommer toelaat dat dit verby glip nie.
Groete ou grote
JAS
Groete ou grote
JAS
"Pas jou jakkalse mooi op om hulle later makliker van kant te kan maak" T. Mulder
-
Cois
- Full Member

- Posts: 192
- Joined: Thu Feb 05, 2009 11:26 am
Re: OPS Mooihuil Ooskaap
Dawie
Hierdie klink vir my na n spoggerige geleentheid om by te woon en ek sal my goete mooi moet reel ma gan dit nie mis nie!!!

Al jakkals wat nie skaap vang nie is n dooie jakkals