OPS MOOIHUIL jakkals getalle....

Post Reply
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: OPS MOOIHUIL jakkals getalle....

Post by BLOK »

Gerhard

Maal dit met die ongebore of jonges wat gaan wegval dan maak dit n aardage getal. Dan praat ons nie eers van die manne wat in die 300's skat nie. Wonder wat sal so totaal wees al sal mens dit nie werklik kan bereken nie.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
tafjak
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2128
Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm

Re: OPS MOOIHUIL jakkals getalle....

Post by tafjak »

Boertjie

Daar is tog 'n paar elemente wat nie buite gelaat kan word nie.

Maar as alles goed gaan sal daar seker nie veel minder as so 100 omval nie.

Mooiloop
Mooiloop en Geseende Kersfees!
Chrisjan

Re: OPS MOOIHUIL jakkals getalle....

Post by Chrisjan »

Manne, My gat jeuk ook erg vir die naweek...

Kan ek 120 van die brakke as skatting op sit?

Mag julle 'n great dag geniet..
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: OPS MOOIHUIL jakkals getalle....

Post by Geno »

M?re manne,
Ek sit nou so en dink,
Daar is af- en toe iemand wat navorsing doen oor jakkalse soos bv. die dame by die Technikon in Pretoria wat die dunderms soek vir lintwurm-navorsing en een van Jason se maters wat ore gesoek het op 'n kol vir DNA .
Kan ons nie sulke instansies/mense betrek by die Ops om hulle dinge te doen en data te kollekteer nie?
Nogal jammer dat Oom Ambessa spoorloos verdwyn het, hy sou nogal 'n lekker meet en weeg sessie gehad het.
Rede hoekom ek dink dat ons dalk sulke mense moet betrek, is omdat dit min is waar so baie skadeveroorsakende diere bymekaar geklop word.

Wat reken die groot honne?

Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Problem Animal Control
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 385
Joined: Tue Sep 15, 2009 8:16 pm

Re: OPS MOOIHUIL jakkals getalle....

Post by Problem Animal Control »

Geno
Ek dink dis n great idee,kom ons hoor maar wat Taffie en daai manne se
9mm S&W
9mm Norinco
.38Spl Luger
.38Spl Luger
.22BRNO
.22Krico
.22Hornet
.44Magnum Ruger
.410
12Br CBC
12Br S&W
12Br S&W
.303BSA
.308BRNO (ou betroubaar)
Ruger Mini14 223

Solank daar lood in die lug is,het ons hoop!!!!
User avatar
marno
Hero Member
Hero Member
Posts: 713
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am

Re: OPS MOOIHUIL jakkals getalle....

Post by marno »

Jip ek dink dis 'n goeie plan.
.22 Anschutz
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: OPS MOOIHUIL jakkals getalle....

Post by Cobus(Cobb) »

Moet 'n ou nie dalk net vir hulle 'n paar brakke skenk na die tyd nie??Dalk as die Ops in die publiek uitkom gaan hulle ons net weer kruisig as moordenaars "wat als wat roer wil uitwis met geen nalatings vir ons kinnerties nie wat ook die klimaatsverandering benadeel"

Kom ons hoor wat s? die base

Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
User avatar
Jassie
Hero Member
Hero Member
Posts: 548
Joined: Wed May 11, 2011 4:17 pm

Re: OPS MOOIHUIL jakkals getalle....

Post by Jassie »

Cobb

Ek is dan nou deurmekaar - ek dog dis juis 'n navorsingsprojek ;)

Groete
JAS

PS
Na lang d..... inkery s? ek daar gaan 137 val .......... en nou is ek ook in die hoed !!
"Pas jou jakkalse mooi op om hulle later makliker van kant te kan maak" T. Mulder
JF. SCHOEVERS
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 87
Joined: Tue Jul 12, 2011 1:16 pm

Re: OPS MOOIHUIL jakkals getalle....

Post by JF. SCHOEVERS »

Manne laat ek ook maar n nommer in die hoed sit.... 262 manne dis baie brakke... Soos ek verstaan is hier n paar baas roepers hier... Ek kan nou nie meer wag nie. Dit gaan n baie groot leer ervaring wees.

Groete Jannie
6mm Dasher,
.30-06 Vektor,

As jy nie tyd het om dit nou reg te doen nie waneer gaan jy tyd he om dit oor te doen.
Jeep 1
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 85
Joined: Sat Sep 10, 2011 6:59 pm

Re: OPS MOOIHUIL jakkals getalle....

Post by Jeep 1 »

182 jakkies gaan val
25 06 !
User avatar
tafjak
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2128
Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm

Re: OPS MOOIHUIL jakkals getalle....

Post by tafjak »

PAC: 336
Boertjie: 312
Louis102: 300
C.J: 285
Rooies: 282
Geno: 270
Schoevers: 262
Gerhard: 250
Ludwig: 212
Cobb: 195
Blok: 193
G-Force: 173.5
Marno: 150
Louw15: 141
Jassie: 137
Freek: 125
Arno Pienaar: 124
Chrisjan: 120
Jeep1: 182

Onthou dat R20-00 per "raakskoot"/geraai is, maar as jou getal met meer as 5 uit is gaan jy R50-00 'n shot betaal! :D
Mooiloop en Geseende Kersfees!
Freek
Hero Member
Hero Member
Posts: 1941
Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am

Re: OPS MOOIHUIL jakkals getalle....

Post by Freek »

Nou waar is jou skatting Taffie? Jou naam kort op daai lys.
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4596
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: OPS MOOIHUIL jakkals getalle....

Post by James Wilson »

die wereld van ons het rerig baie jakkalse ,bly om te sien julle skat so hoog. ek het ander aand voordat dit regtig koud geword het daar by Amalia om n land gery en sonder om te roep 4 jakke geskiet.  .

ns: dit tel seker ook nie want die mielie lande daar is so groot soos Lesotho
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
marno
Hero Member
Hero Member
Posts: 713
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am

Re: OPS MOOIHUIL jakkals getalle....

Post by marno »

Ek hoop jy is reg ou James. hahaha

Sal darem lekker wees as ons Schweizer se jakkals kolonie 'n lekker duik in kan maak.
.22 Anschutz
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
Louis102
Administrator
Administrator
Posts: 3887
Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm

Re: OPS MOOIHUIL jakkals getalle....

Post by Louis102 »

tafjak wrote: ... Onthou dat R20-00 per "raakskoot"/geraai is, maar as jou getal met meer as 5 uit is gaan jy R50-00 'n shot betaal! :D
Ek dink 'n man se naam moet eers op die lys wees voor hy sulke re?ls kan voorstel.  Sien nie jou eie naam op die lys nie, Taffie?  Meer bek as binnegoed?  :D
Goeie dade oortref goeie woorde.
User avatar
Boertjie
Hero Member
Hero Member
Posts: 763
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:19 pm

Re: OPS MOOIHUIL jakkals getalle....

Post by Boertjie »

Ek wil nie meer hier lees nie.

:'( :'( :'(
User avatar
Jassie
Hero Member
Hero Member
Posts: 548
Joined: Wed May 11, 2011 4:17 pm

Re: OPS MOOIHUIL jakkals getalle....

Post by Jassie »

Louis
Met Taffie is dit nou seker weer een of ander proffesionele "weerhouding" of so iets, as rede vir die stilte?
Groete
JAS
"Pas jou jakkalse mooi op om hulle later makliker van kant te kan maak" T. Mulder
Freek
Hero Member
Hero Member
Posts: 1941
Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am

Re: OPS MOOIHUIL jakkals getalle....

Post by Freek »

Taffie, ek wil graag net deelneem... nie aandele koop nie. :-\
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
User avatar
tafjak
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2128
Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm

Re: OPS MOOIHUIL jakkals getalle....

Post by tafjak »

Louis

Hierdie kompetisie sal/mag nie deur die organiseerders deel geneem word nie! :D

Mooiloop

Ps. Aag wat van 'n "177".
Mooiloop en Geseende Kersfees!
Louis102
Administrator
Administrator
Posts: 3887
Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm

Re: OPS MOOIHUIL jakkals getalle....

Post by Louis102 »

tafjak wrote: ... Ps. Aag wat van 'n "177" ...
Taffie, so jy reken die 26 bakkies gaan gemiddeld minder as 3,5 jakkalse per bakkie per aand huis toe bring?  Nou waar val ek uit met my gemiddeld van tussen 5 en 6 jakkalse gemiddeld per bakkie per aand?  Is daar nie soveel jakkalse nie of misreken ek die effektiwiteit van die klomp Roep & Skieters wat daar gaan wees?

Hoe groot gaan die gemiddelde jaggebied tot beskikking vir 'n jagbakkie wees en dink jy daar kan meer as 20 jakkalse gemiddeld in so 'n area wees?  Ek kry nou bedenkinge oor my Mooihuil-somme.

Mooiloop
Louis
Goeie dade oortref goeie woorde.
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: OPS MOOIHUIL jakkals getalle....

Post by BLOK »

Louis

Laat my nou wonder het hy en Groot Oom Sullivan nie al al daai jakkalse uitgeskiet nie. Al wat ons daar moet gaan maak is die skelm geleerdes aankeer. hahaha
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: OPS MOOIHUIL jakkals getalle....

Post by Gerhard »

Nee wat boys....

As daar soveel jakkalse in een nag kan val tussen net 5 bakkies op 3000 HA....

[img width=560 height=420]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... UuanBn.jpg[/img]

Smaak ek my skatting is heel konservatief.... :police:
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
tafjak
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2128
Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm

Re: OPS MOOIHUIL jakkals getalle....

Post by tafjak »

Louis

Enige raaiskoot is moontlik hier en dink dat "300 tot 350" nie te versmaai is, as alles regloop en die manne GPs'e byderhand het, die gewere ingestel is(help natuurlik as daar Zeiss of 'n Swarovski'tjie op is), die oefening ernstig opneem! Baie faktore wat die oefening kan laat faal of in 'n vreeslike sukses kan laat ontaard. Ons gaan nie 'n partie-mood kweek voordat die kompetisie sluit op die oggend van die 11de nie. Ons gaan werk en dan die groenbottels uitpluk en so bietjie gesels! As dit die gesindheid gaan wees onder alle lede, sal jou raaiskootjie van 300 moontlik 'n "onderskatting" wees.

Natuurlik sal ek vir laasgenoemde "vote" en help om die vlinders in my maag onder beheer bring. Hierdie oefening is begin nie om:

- 'n Takoeza te wees nie.
- 'n foto of 2 te mag gaan rondpos nie.
- rekordboeke te herskryf nie.
- om jakkalse slim te maak nie.


......maar eerder:

- om die beheerkonsep te versprei
- om goeie vriende te maak
- om Probleemdierjagters onder een kombers te sit
- om te leer by mekaar
- om die omgewing/area te wys dat dodelike beheer tog die moeite werd is.

Mooiloop

Ps. My raaiskootjie het ek op die gesindheid van die "replies" op hierdie topic geplaas(daar is meer as genoeg jakkalse, tog is goeie gids die sleutel tot sukses hier). As dinge meer ernstig word(en niks verkeerd om so bietjie lighartig te wees nie) en as die stange vasgevat word, gaan hierdie oefening baie van die doelwitte oorskry.
Mooiloop en Geseende Kersfees!
User avatar
tafjak
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2128
Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm

Re: OPS MOOIHUIL jakkals getalle....

Post by tafjak »

Gerhard

Ja, ook die foto gesien. Dink dat Conrad en nog so paar bakies hierdie jakkalse oor 'n naweek iewers in die Vrystaat geskiet het. As ek nie iets verkeerd het nie, het Conrad nege(die meeste) van die lotjie geskiet.

Mooiloop
Mooiloop en Geseende Kersfees!
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: OPS MOOIHUIL jakkals getalle....

Post by Gerhard »

tafjak wrote: Gerhard

Ja, ook die foto gesien. Dink dat Conrad en nog so paar bakies hierdie jakkalse oor 'n naweek iewers in die Vrystaat geskiet het. As ek nie iets verkeerd het nie, het Conrad nege(die meeste) van die lotjie geskiet.

Mooiloop
Taffie,

Nou ja,

10 jakkalse per bakkie per aand...

Elke span (bakkie) het mos rof weg 3000HA om op te roep...

Dink is heel doen baar.

Dink net daar is darm n span data wat daar l?.

Wat se verligting gaan daar nie op die klein soog diere, voels en reptiele wees op daai 3000 HA waar daar so mooi geoes is nie...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Post Reply