Page 4 of 4
Re: 9.3X62 vs 375H&H
Posted: Wed Jul 04, 2012 5:03 pm
by Piet Breedt
Geluk Deon, dis n baie mooi roer daardie en dan was dit nog n bargain ook. Geniet hom..!!!
Re: 9.3X62 vs 375H&H
Posted: Wed Jul 04, 2012 5:06 pm
by vlakvark1
Mooi geweer DWB. Jy moet gaan jag met hom sodat ons ook kan weet hoe maak hy
Re: 9.3X62 vs 375H&H
Posted: Wed Jul 04, 2012 6:20 pm
by Beer (Christo)
Deon
Ek sit nou en dink. Miskien moet jy my maar laat weet as jy gaan varke skiet. Ek is net bang jy is bietjie 'undergunned' met daai 9.3 van jou. Ek kan dan uithelp met die beter slaankrag van die .375H&H
Groete
Christo
Re: 9.3X62 vs 375H&H
Posted: Thu Jul 05, 2012 7:08 am
by Hartskoot Hennie
Re: 9.3X62 vs 375H&H
Posted: Thu Jul 05, 2012 7:19 am
by DWB
Beer wrote:
Deon
Ek sit nou en dink. Miskien moet jy my maar laat weet as jy gaan varke skiet. Ek is net bang jy is bietjie 'undergunned' met daai 9.3 van jou. Ek kan dan uithelp met die beter slaankrag van die .375H&H
Groete
Christo
Christo, nee wat ou maat , jou tong gaan lankal sleep as ek nog agter die varke aanhardloop aangesien jy so swaar dra.
Jou koeels mag ook dalk nog opbreuk weens die spoed....
Undergunned? NEVER
Vra die vark wat gisteraand voor die nulkwes geswig het... Maar ons los daai storie vir later...
Re: 9.3X62 vs 375H&H
Posted: Thu Jul 05, 2012 4:59 pm
by Stefan764
Beer wrote:
Deon
Ek sit nou en dink. Miskien moet jy my maar laat weet as jy gaan varke skiet. Ek is net bang jy is bietjie 'undergunned' met daai 9.3 van jou. Ek kan dan uithelp met die beter slaankrag van die .375H&H
Groete
Christo
Goeie plan daar Christo!!
Dan moet jy net laat weet as jy saamgaan, want ek is ook bang jy is so bietjie (net so biieeeetjie) "undergunned" met die 375H&H, dan sal ek maar die 375Ruger bring
Stef
Re: 9.3X62 vs 375H&H
Posted: Thu Jul 05, 2012 9:05 pm
by Beer (Christo)
Re: 9.3X62 vs 375H&H
Posted: Fri Oct 18, 2013 6:12 am
by Joe308
Ek het self 'n 9,3. Voordeel van die outjie is jou geweer kan relatief lig wees anders as die 375 wat gewoonlik swaar is om die recoil teen te werk. So jy kan jou dag in die bosveld geniet en jou nie moeg dra nie.... Ek kan omtrent alles in die Bosveld skiet en die een keer in my lewe as ek gevaarlike wild of 'n olifant gaan skiet dan sal ek die PH se 416 leen....
Re: 9.3X62 vs 375H&H
Posted: Thu Nov 28, 2013 1:44 pm
by Benji93
Stem saam jou Kalaharijoe!
9.3 met 286gr Swift - A Frames
Re: 9.3X62 vs 375H&H
Posted: Thu Nov 28, 2013 5:54 pm
by mariusr
Op papier mag die 375 H@H voor die nege drie wees maar dit se niks!? Geen dier sal daai klein verskil voel en beter gedood kan word met die 375H@H! Ek het klaar bollie veroorsaak op vorige post om te se die 375 H@H is meer "image" as enige iets anders ! Daar se ek dit weer!!
Re: 9.3X62 vs 375H&H
Posted: Tue Jan 28, 2014 1:26 pm
by belinda1966
BLOK wrote:Kry n 375Ruger dan skop jy sommer altwee daai gunne se g@tte
Net op papier !!
Re: 9.3X62 vs 375H&H
Posted: Mon Jul 07, 2014 10:45 pm
by Katoom
Het my Brno 375H&h baie geniet. Dit is n zkk 602 aksie met die flip-op gaaitjie visier. Met 250gr barnes TTSX voor 72gr 355. Fantastiese kaliber en geweer.
Het egter veruil vir 9,3x62 pasmaak geweer. Nog besig om lading te verfyn maar skiet goeie groeperings. Ek is mal oor die geweer. Skop heelwat minder self met die swaarder punte.
Wou altyd n 9,3 he. Grotendeels oor die geskiedenis en natuurlik (alhoewel dit nie regtig n mauser kaliber is nie) die assosiasie met mauser. Saam met die 7x57 is dit in my oe die volmaakte paar.
Re: 9.3X62 vs 375H&H
Posted: Tue Jul 08, 2014 5:57 am
by DWB
Dan kort jy net ñ 404 vir die volmaakte trio

Re: 9.3X62 vs 375H&H
Posted: Tue Jul 08, 2014 8:01 am
by Dries101
DWB wrote:Dan kort jy net ñ 404 vir die volmaakte trio

Jy gaan daai 9.3 smous as jy eers jou 404 het.
Re: 9.3X62 vs 375H&H
Posted: Tue Jul 08, 2014 8:42 am
by DWB
Hehehehehe, nie so maklik nie

Re: 9.3X62 vs 375H&H
Posted: Mon Jul 14, 2014 8:23 am
by maxboostsa1
In die nuwe SA Jagter is ’n artikel oor die 375Ruger op bl30
En vir die ouens wat m 9.3 soek op bl. 9 is ’n CZ vir R11335 en op bl..47 is hy R18550 di ’n grooottt verskil.