Page 21 of 21
Re: "Gadgets" 'n Boer maak 'n plan.
Posted: Sun Apr 16, 2017 12:28 pm
by LeRoy
Enige iemand hier met 'n idee of 'gadget' om 'n loop mee af te koel tussen skote?
Sien SO verkoop 'n kleinerige handige enetjie maar soos altyd teen 'n astronomiese prys.
Re: "Gadgets" 'n Boer maak 'n plan.
Posted: Sun Apr 16, 2017 12:39 pm
by ruaanb
Vat sommer n aerator pompie
Sent from my SM-G900F using Tapatalk
Re: "Gadgets" 'n Boer maak 'n plan.
Posted: Sun Apr 16, 2017 1:34 pm
by LeRoy
ruaanb wrote:Vat sommer n aerator pompie
Werk dit van 'n battery af? Daars nie 220v op die skietbaan nie.
Re: "Gadgets" 'n Boer maak 'n plan.
Posted: Sun Apr 16, 2017 2:07 pm
by OosKaapJagter
Re: "Gadgets" 'n Boer maak 'n plan.
Posted: Sun Apr 16, 2017 3:20 pm
by Geno
LeRoy wrote:Enige iemand hier met 'n idee of 'gadget' om 'n loop mee af te koel tussen skote?
Sien SO verkoop 'n kleinerige handige enetjie maar soos altyd teen 'n astronomiese prys.
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?t=51709
Re: "Gadgets" 'n Boer maak 'n plan.
Posted: Sun Apr 16, 2017 3:27 pm
by ruaanb
LeRoy wrote:ruaanb wrote:Vat sommer n aerator pompie
Werk dit van 'n battery af? Daars nie 220v op die skietbaan nie.
Jip 2 flits batterye. koop by enige hengel winkel
Sent from my SM-G900F using Tapatalk
Re:
Posted: Sun Apr 16, 2017 4:11 pm
by PWV
ruaanb wrote:LeRoy wrote:ruaanb wrote:Vat sommer n aerator pompie
Werk dit van 'n battery af? Daars nie 220v op die skietbaan nie.
Jip 2 flits batterye. koop by enige hengel winkel
Sent from my SM-G900F using Tapatalk
Ruaan, het jy een en kan jy hom aanbeveel?
Re: "Gadgets" 'n Boer maak 'n plan.
Posted: Sun Apr 16, 2017 6:54 pm
by ruaanb
jis oom het 2 uit my visvang dae. het dit al gebruik en was tevrede sover dit my kennis aanbetref.
ek hou ook van n ys water lappie op die demper om temperatuur af te bring.
Sent from my SM-G900F using Tapatalk
Re: "Gadgets" 'n Boer maak 'n plan.
Posted: Sat Mar 17, 2018 8:04 pm
by Geno
Vir daardie beep as jy nie jou sitplekgordel vasmaak op die plaas nie...
FB_IMG_1521309464854.jpg
FB_IMG_1521309831795.jpg
FB_IMG_1521309828161.jpg
Re: "Gadgets" 'n Boer maak 'n plan.
Posted: Sat Mar 17, 2018 8:44 pm
by joe rocket
Jy weet seker jy het kinders......
Re: "Gadgets" 'n Boer maak 'n plan.
Posted: Sun Mar 18, 2018 1:47 am
by Dumbluck
Geno wrote:Vir daardie beep as jy nie jou sitplekgordel vasmaak op die plaas nie...
Oplossing vir Ford bakkies:
Sluit oop, klim in bakkie, maak deur toe, sit ignition aan, wag vir liggies op dash om af te gaan, knip die seat belt in en uit tot daar 'n piep kom of iets gebeur op die dash (kan nie onthou watter een nie) sit die ignition af en dan kan jy ma start en ry. Alarm skree nie meer nie. Selfde proses vir passasiersitplek en om die alarm weer aan te sit.
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Re: "Gadgets" 'n Boer maak 'n plan.
Posted: Sun Mar 18, 2018 8:41 am
by Eduard Venter
Dumbluck wrote:Oplossing vir Ford bakkies:
Sluit oop, klim in bakkie, maak deur toe, sit ignition aan, wag vir liggies op dash om af te gaan, knip die seat belt in en uit tot daar 'n piep kom of iets gebeur op die dash (kan nie onthou watter een nie) sit die ignition af en dan kan jy ma start en ry. Alarm skree nie meer nie. Selfde proses vir passasiersitplek en om die alarm weer aan te sit.
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Nadat die seatbelt liggie op die dash afgegaan het, knip die seatbelt 4 keer in en uit binne 30 sekondes. Dit behoort die truuk te doen. Die seatbelt liggie behoort dan te flikker as ek reg onthou. Sit ignition af en dan is die probleem uitgesorteer.