404Jeff
- spekieries
- Hero Member

- Posts: 1240
- Joined: Sun Apr 19, 2009 9:51 pm
Re: 404Jeff
Deon
Na daardie artikel voel ek 'n gejuk soos in goeie geselskap, wat nie in die openbaar gekrap mag word nie.

- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: 404Jeff
Ja magtig oom Anton, gelukkig sit ek alleen in die kantoor vandag!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"

- Alwyn
- Hero Member

- Posts: 730
- Joined: Sun Jan 13, 2013 10:27 pm
Re: 404Jeff
Deon
Ekt eendag so paar jaar trug bietjie op die internet rond gekrap op soek na idees vir n 404 Jeff met die doel om een telaat bou.
Toe kom ek op die een af.
Die voorige einaar het hom lat bou by Trevelo op n K98 aksie en in n plastiek kolf laat sit met n linkerhandse wang stuk.
(Dis wat ek weet van die geweer)
Saam met die geweer in die heele paket was n stel Redding dies so 75 x 400gr koeele en hier rondom 130/140 Norma doppe en die oorspronklike hout kolf, Niteloos om tese dat die eerste ding wat ek gedoen het was om haar hout kolf trug tesit.
Ek het ook n papier met ladings op gekry wat die voorige eienaar getoets het.... Wat ek kon aflie daar van is dat hy net so 38 skote met die geweer geskiet het. Volgens die handelaar waar ek die geweer gekoop het, het die eienaar van die geweer Amerika toe getrek.....
Ek self het nou maar eers so 9 skote met haar geskiet, Die laadings in die boekie werk nie so lekker nie... op hulle max lading is ek so 100ft/s onder die min spoed......
Die plan is om hier teen die einde van die jaar vir haar n "make over" tegee... Die "ramp" bietjie werk dat sy makliker "feed", en die kolf op knap en dan some oor blue.... Ek glo nie ek gan haar n scope op sit nie.

Mooi man!
Stuur maar bietjie gegewens deur dan kyk ons of ons nie 'n Lading op Quickload kan uitwerk nie!

Daai klink na die beste plan watcek nog heel dag gehoor het!!!
Wat moet ek alles deur stuur?
Loop lente:
Koeel gewig:
Wat moet ek alles deur stuur?
Loop lente:
Koeel gewig:
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: 404Jeff
Loop Lengte, Koeel Fabrikaat en gewig. Dop H20 Volume (Soos gevuur in jou geweer)
Dan speel ons so bietjie
Dan speel ons so bietjie
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: 404Jeff
Whoops, voor ek vergeet Karl Stumpfe het ook 'n 404 waaroor hy mal is!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Gert Odendaal
- Hero Member

- Posts: 984
- Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm
Re: 404Jeff
Frederik, as jy nou van `n .45 grootwild kaliber praat, gaan jy twee olifante met een skoot doodskiet of elke olifant dooier as dood skiet met die .450, dat jy nie `n .404 Jeff kan gebruik nie????Ek dog al die olifante en buffels, leeus ens. in Afrika se onlangse grootwild jag geskiedenis is maar met die .404 Jeffery met gemak gedood?Frederik wrote:Maak julle manne my nou lus maar ek moet eers vir my 'n 45 grootwild kaliber of groter kry die 404 sal eendag kom hy is op my lys.
- Gert Odendaal
- Hero Member

- Posts: 984
- Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm
Re: 404Jeff
Alwyn , ek gaan vir my `n bridge mounted ghostring sight op die .404 Jeff sit, en dan later `n teleskoop. My .404 Jeff skiet ongelooflik akkuraat, en cycle teen baie hoe spoed soos `n droom. Selfs tydends die vinnige oop ruk en toestamp van die slot(baie vinnige cycling ) skiet ek op 25 meter `n baie klein groepering, dit lyk of die visier vassit op die swart teiken kol daar voor teen die muur. Wat my regtig elke keer beindruk is die drukgolf wat die geweer maak as die skoot loop , wat by die tromp uitkom, dit voel letterlik of jou hemp teen jou lyf vasdruk....Alwyn wrote:Deon
Ekt eendag so paar jaar trug bietjie op die internet rond gekrap op soek na idees vir n 404 Jeff met die doel om een telaat bou.
Toe kom ek op die een af.
Die voorige einaar het hom lat bou by Trevelo op n K98 aksie en in n plastiek kolf laat sit met n linkerhandse wang stuk.
(Dis wat ek weet van die geweer)
Saam met die geweer in die heele paket was n stel Redding dies so 75 x 400gr koeele en hier rondom 130/140 Norma doppe en die oorspronklike hout kolf, Niteloos om tese dat die eerste ding wat ek gedoen het was om haar hout kolf trug tesit.
Ek het ook n papier met ladings op gekry wat die voorige eienaar getoets het.... Wat ek kon aflie daar van is dat hy net so 38 skote met die geweer geskiet het. Volgens die handelaar waar ek die geweer gekoop het, het die eienaar van die geweer Amerika toe getrek.....
Ek self het nou maar eers so 9 skote met haar geskiet, Die laadings in die boekie werk nie so lekker nie... op hulle max lading is ek so 100ft/s onder die min spoed......
Die plan is om hier teen die einde van die jaar vir haar n "make over" tegee... Die "ramp" bietjie werk dat sy makliker "feed", en die kolf op knap en dan some oor blue.... Ek glo nie ek gan haar n scope op sit nie.
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7559
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: 404Jeff
Gert
Dan moet jy bietjie met die groter .450's skiet. Jy gaan met n hemp in voor die skietery en kom met vessie uit!
Dit is hoekom ek bang is vir wanneer daai 416 van my kom. Die 375 AI en 458 Lott gaan dalk heel moontlik stof opgaar!
Groetnis
Wout
Dan moet jy bietjie met die groter .450's skiet. Jy gaan met n hemp in voor die skietery en kom met vessie uit!
Dit is hoekom ek bang is vir wanneer daai 416 van my kom. Die 375 AI en 458 Lott gaan dalk heel moontlik stof opgaar!
Groetnis
Wout
- Alwyn
- Hero Member

- Posts: 730
- Joined: Sun Jan 13, 2013 10:27 pm
Re: 404Jeff
Gert ek stem nogal saam met jou. Die 404 Jeff het net n lekker diep stoot in hom.
n Vriend van my het n 458 en kyk! Daai ding skop die enamel van n man se tande af!!!!!
n Vriend van my het n 458 en kyk! Daai ding skop die enamel van n man se tande af!!!!!
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: 404Jeff
Bry bietjie uit baas WoutWouter Roets wrote:Gert
Dan moet jy bietjie met die groter .450's skiet. Jy gaan met n hemp in voor die skietery en kom met vessie uit!![]()
Dit is hoekom ek bang is vir wanneer daai 416 van my kom. Die 375 AI en 458 Lott gaan dalk heel moontlik stof opgaar!
Groetnis
Wout
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7559
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: 404Jeff
Deon
Daar is n 416 Ruger African op backorder al vir n hele paar maande. As ek so luister met Ruger wat 1 000 000 gewere agter is kan dit nog n tydjie neem om die geweer uiteindelik hier te kry. Ek sal graag eintlik n 416 Rigby wil kry om my versameling in die Ruger Magnum reeks te voltooi maar die is so skaars soos n eerlike staats amptenaar. Ek hou in elk geval baie van wat ek sien in die 416 Ruger so dit is maar nou net gedult of pille en drank wat gaan help.
Groetnis
Wout
Daar is n 416 Ruger African op backorder al vir n hele paar maande. As ek so luister met Ruger wat 1 000 000 gewere agter is kan dit nog n tydjie neem om die geweer uiteindelik hier te kry. Ek sal graag eintlik n 416 Rigby wil kry om my versameling in die Ruger Magnum reeks te voltooi maar die is so skaars soos n eerlike staats amptenaar. Ek hou in elk geval baie van wat ek sien in die 416 Ruger so dit is maar nou net gedult of pille en drank wat gaan help.
Groetnis
Wout
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: 404Jeff
Hehehehehe, Wouter, die 416 Ruger het volgens my 'n wenresep. 400gr teen die magic spoed van 2200ft/s
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Alwyn
- Hero Member

- Posts: 730
- Joined: Sun Jan 13, 2013 10:27 pm
Re: 404Jeff
Deon
Fotos soos belowe
Ek en die niewe foon verstaan mekaar nog nie leke nie.....
Sal die naweek mooi fotos neem

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Alwyn
- Hero Member

- Posts: 730
- Joined: Sun Jan 13, 2013 10:27 pm
Re: 404Jeff
Alwyn wrote:Deon
Fotos soos belowe
Ek en die niewe foon verstaan mekaar nog nie leke nie.....
Sal die naweek mooi fotos neem
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7559
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: 404Jeff
Pragtig Alwyn!
Lyk sommer of daai geweer wil uitskree oor sy lewenspad. Dit is n lekker fris lopie wat op hom pryk. Hy skiet seker soos n droom.
Deon my plan is om 350gr Barnes TSX te laat idle teen so 2420ft/sek uit die 23 duim loop. Glo dit sal die meeste goed dood genoeg skiet. Maak hom ook so bietjie meer van n all rounder met die spoed.
Groetnis
Wout
Lyk sommer of daai geweer wil uitskree oor sy lewenspad. Dit is n lekker fris lopie wat op hom pryk. Hy skiet seker soos n droom.
Deon my plan is om 350gr Barnes TSX te laat idle teen so 2420ft/sek uit die 23 duim loop. Glo dit sal die meeste goed dood genoeg skiet. Maak hom ook so bietjie meer van n all rounder met die spoed.
Groetnis
Wout
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: 404Jeff
Alwyn! Dis nou 'n pragtige geweer daai!
Hy het nie dalk 'n for sale bordjie op nie
Hy het nie dalk 'n for sale bordjie op nie
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Alwyn
- Hero Member

- Posts: 730
- Joined: Sun Jan 13, 2013 10:27 pm
Re: 404Jeff
BwahahahahahaDWB wrote:Alwyn! Dis nou 'n pragtige geweer daai!
Hy het nie dalk 'n for sale bordjie op nie
Ek het gekyk maar ek het hom nie gesien nie
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: 404Jeff
Alwyn, daai is wragtig 'n baie mooi geweer.
Hy het vir my daai egte groot kaliber look aan hom!
Hy het vir my daai egte groot kaliber look aan hom!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Alwyn
- Hero Member

- Posts: 730
- Joined: Sun Jan 13, 2013 10:27 pm
Re: 404Jeff
Dankie DWB!!!DWB wrote:Alwyn, daai is wragtig 'n baie mooi geweer.
Hy het vir my daai egte groot kaliber look aan hom!
Maar nou is daar n probleem.........
Al die gepraat oor die 404's het my nou lus gemaak om bietjie tegan skiet met myne.......
Mama gan baie bly wees as sy hoor ek gan bie skiet baan toe die naweek
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: 404Jeff
Hehehehehehe, ja dis nou 'n vreeslike problem om te hê
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Gert Odendaal
- Hero Member

- Posts: 984
- Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm
Re: 404Jeff
Wouter, ek hoor jou, ek het nou die dag `n .458 Dubbel Ferlac geskiet en dit regtig geniet, daarna `n .416 Rigby wat net so lekker was, sal heeldag met hom skiet, ek moet nou maar self `n .450 Dubbel bou want daar is nie iemand wat een het wat ek kan skiet nie. So die .450 dubbel se beplanning het al begin. Ek gaan die projek saam met Johan Greyling doen. As ons klaar is sal hy seker die eienaar van die regterkantse loop wees en ek die eienaar van die linkerkantse loop wees, ons al twee sal die aksie en kolf besit, anders sal ek hom moet uitkoop.
Ek gaan dan probeer om die color case hardening op die aksie te doen, dit sal die geweer besonders laat lyk. Dit gaan definitief `n baie lekker projek wees, een wat nie elke dag gedoen word nie. Ek sal tevrede wees as die eind produk so gaan lyk...
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/450_zps472a36ca.jpg
Alwyn jy het `n baie mooi geweer, lyk my hulle is maar baie skaars? Ek geniet myne elke dag as ek hom skiet, kan ons koppe bymekaar sir vir die laai data? Dit sal `n hele nuwe ding vir my wees op die kaliber. Ek sal moet herlaai matryse kry.
Gert Odendaal

Last edited by Gert Odendaal on Wed May 29, 2013 4:14 pm, edited 2 times in total.
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: 404Jeff
Julle besoedel nou die topic met volksvreemde kalibers
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: 404Jeff
Sjoe,Gert Odendaal wrote:Wouter, ek hoor jou, ek het nou die dag `n .458 Dubbel Ferlac geskiet en dit regtig geniet, daarna `n .416 Rigby wat net so lekker was, sal heeldag met hom skiet, ek moet nou maar self `n .450 Dubbel bou want daar is nie iemand wat een het wat ek kan skiet nie. So die .450 dubbel se beplanning het al begin. Ek gaan die projek saam met Johan Greyling doen. As ons klaar is sal hy seker die eienaar van die regterkantse loop wees en ek die eienaar van die linkerkantse loop wees, ons al twee sal die aksie en kolf besit, anders sal ek hom moet uitkoop.![]()
![]()
![]()
Ek gaan dan probeer om die color case hardening op die aksie te doen, dit sal die geweer besonders laat lyk. Dit gaan definitief `n baie lekker projek wees, een wat nie elke dag gedoen word nie. Ek sal tevrede wees as die eind produk so gaan lyk...
![]()
http://i803.photobucket.com/albums/yy314/boogskutter/450_zps472a36ca.jpg
Alwyn jy het `n baie mooi geweer, lyk my hulle is maar baie skaars? Ek geniet myne elke dag as ek hom skiet, kan ons koppe bymekaar sir vir die laai data? Dit sal `n hele nuwe ding vir my wees op die kaliber. Ek sal moet herlaai matryse kry.
Gert Odendaal
450NE dubbel kan mos net mooi werk!!!
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment