Dink dis baie mooi opgesom dankie.Mellies wrote: Fri Sep 17, 2021 6:38 pm n 22-250 met 26” loop spoeg n 55gr net duskant 3900voete met CFE223.
Aangesien jy n howa met 24” loop wil aanskaf kan jy n 50gr boontjie tot net ander 3900voete jaag met CFE223.
Ek gebruik n 222 met 40gr boontjies. N120 jaag hulle aan @ 3550voete.
N 223 met 24” pyp spoeg n 40gr boontjie @ 3600voete.
n 222/223 gaan jou heelwat langer hou vs bg 22-250 se aanwending. Dis net my opinie.
Hoop dit help.
Met n vleisie...
Moet se daai 222 van jou gee n bitter mooi spoed.
Ek waardeer almal se insette baie !


