Page 3 of 4

Re: Covid-19 medikasie

Posted: Wed Jul 08, 2020 10:49 am
by Wouter Roets
Bly vir jou part Jo! Sal vannaand n Johnny deur die nek ruk op jou. Sterkte ook daar by julle Jacques.

Groetnis
Wout

Re: Covid-19 medikasie

Posted: Wed Jul 08, 2020 4:33 pm
by jdpretorius
Wouter Roets wrote:Bly vir jou part Jo! Sal vannaand n Johnny deur die nek ruk op jou. Sterkte ook daar by julle Jacques.

Groetnis
Wout
Daa vat jy nou.....cheers Wout Image

Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk

Re: Covid-19 medikasie

Posted: Sat Jul 11, 2020 2:26 pm
by jdpretorius
Jurgen Visser wrote:Dankie vir die deel , ek foto geneem en bere op my foon net vir incase , net vir interresantheid , is jy 'n roker of nie roker ?

Groete
https://m.jpost.com/health-science/more ... -19-630576

Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk

Re: Covid-19 medikasie

Posted: Sat Jul 11, 2020 5:58 pm
by prohunt
jdpretorius wrote: Sat Jul 11, 2020 2:26 pm
Jurgen Visser wrote:Dankie vir die deel , ek foto geneem en bere op my foon net vir incase , net vir interresantheid , is jy 'n roker of nie roker ?

Groete
https://m.jpost.com/health-science/more ... -19-630576

Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
Hierdie is baie interessant JD. Ek hoop die ouens wat die sake (Fita en BAT) teen Dhlamini-Zuma het kry dit in die hande. Dit weerspreek haar motivering vir die rookverbod totaal. Nie omdat ek pro-rook is nie maar net om haar magspel te verbreek.

Re: Covid-19 medikasie

Posted: Sat Jul 11, 2020 6:13 pm
by Capt. Yoda
Ha laat ek n twakkie met pora warnings loop vat saam die lekker rooiwyn

Re: Covid-19 medikasie

Posted: Sat Jul 11, 2020 6:17 pm
by jdpretorius
Capt. Oblivious wrote:Ha laat ek n twakkie met pora warnings loop vat saam die lekker rooiwyn
Cappie, minstens mors jy nie goeie rum met daai pora goete nie....ImageImage

Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk

Re: Covid-19 medikasie

Posted: Sat Jul 11, 2020 6:19 pm
by jdpretorius
Prohunt wrote:
jdpretorius wrote: Sat Jul 11, 2020 2:26 pm
Jurgen Visser wrote:Dankie vir die deel , ek foto geneem en bere op my foon net vir incase , net vir interresantheid , is jy 'n roker of nie roker ?

Groete
https://m.jpost.com/health-science/more ... -19-630576

Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
Hierdie is baie interessant JD. Ek hoop die ouens wat die sake (Fita en BAT) teen Dhlamini-Zuma het kry dit in die hande. Dit weerspreek haar motivering vir die rookverbod totaal. Nie omdat ek pro-rook is nie maar net om haar magspel te verbreek.
Daai is net magsvertoon

Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk

Re: Covid-19 medikasie

Posted: Sat Jul 11, 2020 6:19 pm
by Capt. Yoda
Eks by die oumense die naweek so loop ma rustig, Oupa het nou hier klomp rooiwyn uit gehaal maar hyt nou 5 weke terug die twak gelos so is n storie om buite in die moerse koue te loop sit en rook

Re: Covid-19 medikasie

Posted: Sat Jul 11, 2020 6:28 pm
by jdpretorius
Capt. Oblivious wrote:Eks by die oumense die naweek so loop ma rustig, Oupa het nou hier klomp rooiwyn uit gehaal maar hyt nou 5 weke terug die twak gelos so is n storie om buite in die moerse koue te loop sit en rook
Eina!!!!
Sterkte.....ek hou my self maar eerder warm met n swart botteltjie kaptein Image

Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk

Re: Covid-19 medikasie

Posted: Tue Jul 20, 2021 9:52 pm
by Smit@50
Ek en my vrou het altwee Saterdag getoets en is altwee positief. Sover gaan dit nie sleg met ons nie net n bietjie koors en ek het hierdie veskriklike sinus en hoof pyn geen keelseer nie . Ons weet ook nie waar ons die ding kon opgetel het nie. Julle moet maar dink aan ons. Nou al gatvol vir al die vitamin pille wat ons daagliks drink.

Sent from my iPhone using Tapatalk Pro

Re: Covid-19 medikasie

Posted: Tue Jul 20, 2021 10:14 pm
by Lategan1
Sterkte vir julle Smit. Ek nou op dag 21 en aan’t herstel. My raad.

Hierdie Delta is soos ‘n skim in die nag en verswak mense op verskillende maniere. Sy een wyse is soos met my gebeur het, geleidelik amper onopsigtelik verswak en voor jy jou kry is jy werklik swak. Party mense gryp hy weer hard op dag 2/3. My moeilike tyd was dag 11-15.

Help voorkom dat jy in die hospitaal eindig met O2-vlakke onder 90. My GP werk ook in Medikliniek saam met spesialiste tydens hierdie pandemie. Sy raad was, so gou as moontlik op kortisoon en indien jy bors/bronchitus/lugweginfeksie toon, kry eerste antibiotika. Daarop het ek longinfeksie opgedoen, weer antibiotika. Met beide hierdie behandelings, kon ek nog twee dae vroeër begin het. ns: Long X-strale en bloedtoetse vir werklike tellings was deel van die proses om die korrekte behandeling te help verseker.

My raad is dus, nie hiermee bedoel as ‘n generiese voorskrif en templet nie, want dit manifisteer verskillend, maar die feit dat ons gouer medisyne en tuisbehandeling moet kry. Voorkom sover as moontlik hospitalisering.

Sover is ek een van die gelukkiges, met ‘n geskiedenis van borsprobleme, dalk die lang Covid, kan tot 6 weke neem vir volkome herstel.

Sterkte, druk jou trots in jou gatsak en wees die minste, kry pro-aktief hulp.

Beste.

Re: Covid-19 medikasie

Posted: Wed Jul 21, 2021 2:44 pm
by Francoisv
Ek fight hom ook van Maandag af, op dag 10 nou. Hopelik werk die cocktails, kortizoon, antibiotika en magdom Vitamines. Skoot Ivermax ook so tussenin.

2 daughters. Plenty guns.

Re: Covid-19 medikasie

Posted: Fri Jul 23, 2021 11:23 am
by joe rocket
Ai sterkte Francois.

Re: Covid-19 medikasie

Posted: Fri Jul 23, 2021 1:16 pm
by Francoisv
joe rocket wrote:Ai sterkte Francois.
Dankie Joe, so far so good.

2 daughters. Plenty guns.

Re: Covid-19 medikasie

Posted: Tue Aug 03, 2021 7:48 pm
by jdpretorius
Is die vrou mal of is daar n vuurkie daar waar die rokie uitkom.
.....kyk ek vat al die tipe goed met sewe sakke sout en vra eerste wat hulle daar uit gan/kan "gain"....maar al is net 30% van wat sy sê waar dan staan my hare regop en het weer meer vrae soos waar kom al die verskillende "strains" einlik vandaan

...so vat met n knippie of drie sout en dalk n glas eish
Ek hoop die link werk nog...

https://m.facebook.com/story.php?story_ ... 1585401331

Sent from my SM-A515F using Tapatalk

Re: Covid-19 medikasie

Posted: Wed Aug 04, 2021 7:33 am
by Capt. Yoda
jdpretorius wrote: Tue Aug 03, 2021 7:48 pm Is die vrou mal of is daar n vuurkie daar waar die rokie uitkom.

Ek verstaan nie FB nie, som gou daar vir ons op man

Re: Covid-19 medikasie

Posted: Wed Aug 04, 2021 8:40 am
by finch
Dis nou al n week nadat ek die J&J voorkomende medikasie gebruik het, geen newe effekte nie. My skouer was al langer seer na trippie skietbaan toe met my 9.3X62. Ek sal dit (die voorkomende medikasie en n 9.3x62) vir almal ten sterkste aanbeveel!

Just what the doctor ordered!

Re: Covid-19 medikasie

Posted: Wed Aug 04, 2021 8:56 am
by jdpretorius
Capt. Oblivious wrote:
jdpretorius wrote: Tue Aug 03, 2021 7:48 pm Is die vrou mal of is daar n vuurkie daar waar die rokie uitkom.
.....kyk ek vat al die tipe goed met sewe sakke sout en vra eerste wat hulle daar uit gan/kan "gain"....maar al is net 30% van wat sy sê waar dan staan my hare regop en het weer meer vrae soos waar kom al die verskillende "strains" einlik vandaan

...so vat met n knippie of drie sout en dalk n glas eish
Ek hoop die link werk nog...

https://m.facebook.com/story.php?story_ ... 1585401331

Sent from my SM-A515F using Tapatalk
Ek verstaan nie FB nie, som gou daar vir ons op man
Cappie, die vrou moes blykbaar vlug uit China oor sy die komunistiese werking (ook tov die virus) wou openbaar maak, en het nou skuiling gevind in die VSA. Sy (en dink haar man ook) is blykbaar top wetenskaplikes wat al lank werk op covid.
Sy beweer dat die covid-19 deur die China weermag ontwikkel is, en as ek reg tussen die lyne lees, al in 2017. Die covid-19 virus is ook blykbaar die 'seun' van die oorspronklike virus, na hulle n klomp mods gedoen het. Hulle (die China weermag) het blykbaar ook geryme tyd gesoek vir die regte bestandele om die ding te engineer. Blykbaar is die WHO, Fauci, Phizer en n klomp ander kop in een mus. Die ander ding wat uitspring is dat hydroxychloroquine wel help vir covid, en sy het al dit probeer bekend maak in Jan van 2020 maar die WHO en Fauci het toetse aspris verbrou en haar befindings af gemaak as snert.
As daar nie info gelek het vanuit die Wuhan lab oor die hoogs aansteeklikheid van die virus nie, was dit China se doel on dit net onder die mat te vee as n griep.
Dit klink ook of dit China se plan is om die nuwe wereld orde te wees, saam met hulle koministiese doelstellings.

My kop sê dat daar te veel rokies nou trek en dit was vir my erg vreemd dat ons n nuwe 'strain' vlaag hier gekry het die oomblik toe ons laas jaar ons grense oop gemaak het vir besigheids besoekeds, en dit met al die toetse en kwarentein prosedures.

Wie trek die grootste voordele uit die huidige pandemie ?

Ek't ook n onderhoud met een van ons dokters in die oos kaap gesien....en dit lyk my die slim koppe hier dink daar is n GROOT moontlikheid dat die virus 'vervaardig' is en nie natuurlik kon ontstaan nie

Sent from my SM-A515F using Tapatalk

Re: Covid-19 medikasie

Posted: Wed Aug 04, 2021 9:23 am
by Capt. Yoda
jdpretorius wrote: Wed Aug 04, 2021 8:56 am

Amerika en Fauci het self daai Lab in Wuhan gefinansier om met viruse tussen diere en mens te experiminteur.

Re: Covid-19 medikasie

Posted: Wed Aug 04, 2021 9:36 am
by Lategan1
Dankie Johan, ek ook FB gestremd.

Twee goed vir my. Eerstens weerhou ek my of ek saamstem en alles glo wat sy sê, veral die saamflans van die sogenaamde transaksie. Wat wel feite is, die rokie kom nou al lank aan.
Tweedens, indien alles waar, beteken dit ons moet laat inent!

Ek vind jou spelling baie amusant! Die ene lyk reg “hydroxychloroquine”, maar die ou bekende vyand het jy verbrou, “koministiese” ! :laugh:

Beste.

Re: Covid-19 medikasie

Posted: Wed Aug 04, 2021 9:39 am
by jdpretorius
Ek is geneig om saam jou te stem Cappie

@Lategaan.....nee wat ek't baie worries maar reg spel is nie een van hulle nie

Sent from my SM-A515F using Tapatalk

Re: Covid-19 medikasie

Posted: Wed Aug 04, 2021 10:03 am
by Capt. Yoda
jdpretorius wrote: Wed Aug 04, 2021 9:39 am Ek is geneig om saam jou te stem Cappie

@Lategaan.....nee wat ek't baie worries maar reg spel is nie een van hulle nie Image

Sent from my SM-A515F using Tapatalk
Jy hoef nie saam te stem nie dit is pubic knowledge, dit staan in dokumente wat vir die publiek geopen is, daar is huidiglik verhore in die US se senaat oor dit en hoekom Fauchi onder oath gejok het oor dit. Kom al van Obummer se tyd af.

Re: Covid-19 medikasie

Posted: Wed Aug 04, 2021 11:09 am

WOW, het dit nog nie raak gelees nie cappie.....and so the plot thickens.

My dom logika sê dat dit baie makliker is om mense te manupileer wanneer hulle verarm en op hul knie is....soos wat die wereld nou beleef, en dan is daar dalk ook minder weerstant

Met al die stories en fake news is dit maar n mynveld, wat hulle natuurlik ook goed pas.

Sent from my SM-A515F using Tapatalk

Re: Covid-19 medikasie

Posted: Wed Aug 04, 2021 11:40 am
by Capt. Yoda
jdpretorius wrote: Wed Aug 04, 2021 11:09 am
Capt. Oblivious wrote:
jdpretorius wrote: Wed Aug 04, 2021 9:39 am Ek is geneig om saam jou te stem Cappie

@Lategaan.....nee wat ek't baie worries maar reg spel is nie een van hulle nie Image

Sent from my SM-A515F using Tapatalk
Jy hoef nie saam te stem nie dit is pubic knowledge, dit staan in dokumente wat vir die publiek geopen is, daar is huidiglik verhore in die US se senaat oor dit en hoekom Fauchi onder oath gejok het oor dit. Kom al van Obummer se tyd af.
WOW, het dit nog nie raak gelees nie cappie.....and so the plot thickens.

My dom logika sê dat dit baie makliker is om mense te manupileer wanneer hulle verarm en op hul knie is....soos wat die wereld nou beleef, en dan is daar dalk ook minder weerstant

Met al die stories en fake news is dit maar n mynveld, wat hulle natuurlik ook goed pas.

Sent from my SM-A515F using Tapatalk

Ons gaan nou seker in n ander rigting met die draat so jammer vir die highjacks maar 2 van die basiese beginsels van n communist stelsel is om die skole te verwoes (dit is klaar die geval in die US se publieke sektor en is al vir jare, hou hulle dom dam kan hulle nie vir hul self dink nie) en dan soos jy se hoe meer mense jy op welfare het hoe meer stemme het jy wat jou in mag hou. Die enigste ou wat in hul pad gestaan het was die geel Oom wat die lelike tweets uit gestuur het en hy is ook nou weg. Volgende jaar se midterm stemme in die US sal (ek glo) bepaal in wat se rigting die wereld gaan, die media in Amerika (en natuurlik sosiale media oor die wereld) word almal deur n handjie vol Liberale Biljoeners besit so jy kry net wat hulle dink jy moet/mag sien.

Die is nou seker erg conspiracy voeliehoed op die kop dink maar let bq op hoe mans die laaste tyd oor die wereld "gesien" word of uit gebeeld word. Macho manne met baarde en spiere is so 1999, dit word nou eder uit gebeeld dat jy as man meer vroulik moet wees en jy kan self rokke en makeup dra as jy wou, mans wat n paar boobs laat in plant en lang hare groei wen dan tot al beauty pageants teen vrouens. Hoekom dink jy sou dit wees?

Re: Covid-19 medikasie

Posted: Wed Aug 04, 2021 2:32 pm
by Lategan1
Nee kyk Oblivious, nou laat waai jy :laugh:

Nietemin lees dit lekker.

Beste.