Page 3 of 3
Re: Ballistic Case Wax
Posted: Sat Sep 25, 2021 8:16 am
by Kolhasie
Die wax is TOPS!!!!
Eerste loop kla gewax en is dood seker daar sal genoeg wees vir 2de en 3de loop se doppe.
PUIK PRODUK!
solank soos wat dit op die mark is sal ek gebruik.
Dankie Geno
Re: Ballistic Case Wax
Posted: Mon Sep 27, 2021 9:24 am
by Geno
Dankie vir die terugvoering manne! Ons is bly julle is tevrede met die produk!
Re: Ballistic Case Wax
Posted: Mon Sep 27, 2021 10:05 am
by Smith223
Geno wie hou vooraad van die waks aan in Pretoria?
Re: Ballistic Case Wax
Posted: Mon Sep 27, 2021 11:22 am
by Geno
Gunwarrior behoort voorraad te he nog in Pretoria.
Re: Ballistic Case Wax
Posted: Mon Sep 27, 2021 11:35 am
by Smith223
Geno wrote: Mon Sep 27, 2021 11:22 am
Gunwarrior behoort voorraad te he nog in Pretoria.
Dankie ek kontak vir JC

Re: Ballistic Case Wax
Posted: Thu Sep 14, 2023 8:06 am
by Geno
More!
My vrou roer nog al die pad met die produk. As jy dit nognie probeer het nie, doen dit gerus. Jy sal nie spyt wees nie!

Re: Ballistic Case Wax
Posted: Thu Sep 14, 2023 9:24 am
by Lategan1
@ Geno, wie hou in die Kaap aan? Elke winkel waarby ek kom, soek ek onsuksesvol. Wil die kourier koste bespaar.
Het my laaste dink ek by 247!Hunter gekoop saam met ander bondel goed, dan is koerierkoste vriendelik.
Plaas sommer hier, dan weet almal in die Suide!
Beste.
Re: Ballistic Case Wax
Posted: Thu Sep 14, 2023 10:29 am
by Quicker
Ekt n spaar blikkie ons kan plan maak...ek dink ekt destyds extra gekoop, as iemand dalk wou he.
Juis oor die vervoerkoste, haha!
Sent from my SM-G996B using Tapatalk
Re: Ballistic Case Wax
Posted: Thu Sep 14, 2023 11:22 am
by Geno
Lategan1 wrote: Thu Sep 14, 2023 9:24 am
@ Geno, wie hou in die Kaap aan? Elke winkel waarby ek kom, soek ek onsuksesvol. Wil die kourier koste bespaar.
Het my laaste dink ek by 247!Hunter gekoop saam met ander bondel goed, dan is koerierkoste vriendelik.
Plaas sommer hier, dan weet almal in die Suide!
Beste.
Daar is nie handelaars in die Kaap sover ek weet nie. George wel.
24/7 aanlyn sowel as n klompi eander handelaars oor die land.
Ek praat wel onder korreksie siende dit my vrou se besigheid is. Sy sal beter info he.
Pudo is lekker goedkoop en vinnig vir koerier.