Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Hoeveel van die manne wat sonic cleaners bestel het gaan PMP toe vervoer besparing as julle dit daar by Geno kry
(julle kan seker almal ook daar by hom oorslaap herhinner hom net om sy vleis en pap begroting vir die maand so bietjie positief aan te pas ) Geno reel ek darem nou sommer so groot braai da by jou
Vlakvark wrote:
Hoeveel van die manne wat sonic cleaners bestel het gaan PMP toe vervoer besparing as julle dit daar by Geno kry
(julle kan seker almal ook daar by hom oorslaap herhinner hom net om sy vleis en pap begroting vir die maand so bietjie positief aan te pas ) Geno reel ek darem nou sommer so groot braai da by jou
Het jy die goed al gekry
Het boodkap vandag vanaf Cobb gekry dat hy ons cleaners gaan afhaal. Gaan hom binnekort kontak en hoor oor ons reelings vir afhaal.
Oom Gerhardt,
Ek het vanoggend JHB toe gegaan en hulle opgetel.
Cobb en Driepoot se cleaners is vanoggend afgelewer by Cobb.
Ek sal van more af korrespondeer met die manne oor aflewering en betaling, is redelik moeg, het deurnag gejag en is al 34uur wakker.
Dankie vir jou moeite (veral met die toedraai van die pakkie)
Dankie ook vir die xtra surprize
Het al myne 'n bietjie getoets en hy loop mooi.
Ek het Tripod s'n, hy behoort dit more opte tel.
Dankie ook aan Geno vir die rondry....
Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Cobb dis n plesier hoop net hulle gaan tevrede wees
Het daai koekies heel daar aan ge kom
Daai koekies jy moet twee teenoorstaande hoeke af byt
[img width=560 height=350]http://i799.photobucket.com/albums/yy27 ... 498724.png[/img]
met jou lippe oor die een hoek steek jy die koekie nou in jou koffie en suig die koffie op soos deur n strootjie
nou moet jy vinnig wees hap hom voor hy op die vloer val. doen dit maar eers oor die wasbak dis hoe jy hom moet eet
Last edited by Vlakvark on Mon Jan 02, 2012 4:16 pm, edited 1 time in total.
Piet-Skiet wrote:
Is daar nog een van die goed beskikbaar?
Dit wat Vlakvark vir ons in Oz gekry het word as 'n skoonmaker vir juweliersware beskryf. Dit is kleiner as die wat vanaf die vuurwapenvervaardigers voorsien word. Kyk op Google of jy nie dalk iets soortgelyks hier plaaslik kan opspoor nie. Ons syneweitz is al klaar gewag sedert ons die eerste keer van die skoonmakers gehoor het. Ons was nog deurentyd onseker oor wat se prys ons gaan betaal.
Die' tipe skoonmakers word al jare deur laboratoriums gebruik.
Piet Breed 1
Fredd 1
Nuwe seun 1
Willem S 1
Christo 1
Tripod 3
SJ 1
Cobb 1
Swift 1
Geno 1
MJK 1 iemand op die lys het 2 bestel maar toe een aan MJK af gestaan ek dink dit was SJ
Doc 1
Piet Breed 1
Fredd 1
Nuwe seun 1
Willem S 1
Christo 1
Tripod 3
SJ 1
Cobb 1
Swift 1
Geno 1
MJK 1 iemand op die lys het 2 bestel maar toe een aan MJK af gestaan ek dink dit was SJ
Doc 1
Daar het julle nou die skuldiges gelys - wie gaan die skades deurgee en aan wie betaal ons?
Geno wrote:
Ek sal van more af korrespondeer met die manne oor aflewering en betaling
Driepoot,
Ek sal die details geurgee, het vanoggend met Oom Gerhardt gesels en dit uitgeklaar.
Ek probeer nog plan maak om die kapenare se cleaners kosteloos by hulle uit te kry.
Geno wrote:
Ek sal van more af korrespondeer met die manne oor aflewering en betaling
Driepoot,
Ek sal die details geurgee, het vanoggend met Oom Gerhardt gesels en dit uitgeklaar. Ek probeer nog plan maak om die kapenare se cleaners kosteloos by hulle uit te kry.
Geno, ry deur...jy's mosnie bang nie
Thanx vir jou moeite...
Cobus
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Manne, as julle my die formule kan kry dan kan my vrou dit maak. Sy is n analitiese chemiekus. Het op die myne se labs gewerk. Laat weet gerus of kry my n sample dan sal sy dit kan maak.
Geno is reg, dit is die frekwensie wat die skoonmaakwerk doen in gewone, koue water...-wat warm(lou) word agv die frEkwensie vibrasies-...
Tog praat die manual(daai boekie wat alle mans weggooi as hy die boks oopmaak), van 'n ekstensive cleaning proses vir baie vuil artikels......."add 5-10 ml of detergent into the water to enhance the cleaning results"
Ek weet nie watse detergent hulle van praat nie maar ek het by S&O 'n bottel "Ultrasonic cleaner" sappies vir so R100 (STEF764 MOET MAAR HELP) gesien...ek wonder of dit die detergent mag wees of dalk net 'n squirt sunlight liquid....
Die doppe kom mooi skoon uit, binne ook, maar die primer pocket moet jy maar borsel voor die tyd...
Op Vlakvark se video het die water donker/vuil begin vertoon...weet nie of dit oor die hoeveelheid doppe was of het jy dalk 'n extra sousie daarin gesit VV?
Dalk moet 'n ou net bietjie tartaric acid by die water meng??
Die cleaner werk annersens prima (na jy die kragprop verander het natuurlik)
Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)