Re: Wys jou woef!
Posted: Tue Mar 01, 2022 9:04 am
Hier is my twee Mali's. Die reun is Bat en hy is nou 13 maande oud. My tefie is Tikka en sy is nou al amper 5 jaar oud.

Ek het 2 van hulle.

Sterktetau wrote:Ek het gister my eerste Belgium Malanois gaan optel…...

Wat is hulle name? Diesel en Petrol?
Tau, hoe doen daai Mali van jou? Hulle kort heelwat werk om hulle in toom te houtau wrote: Mon Mar 07, 2022 3:39 pm Ek het gister my eerste Belgium Malanois gaan optel…..hoop hy is meer hond as Krokodil
My Pa se GSD weet nog nie lekker wat om met hom te doen nie.
Hy is 'n yster!!!! EK is belukkig ek het een gekry wat nie goed kou, gate grawe of stout is nie. Moet noem my Pa het die hond eintlik gesteel by my. Ons bly bymekaar op die plaas so sy honde en myne lewe saam. Hy vat hulle minmum 4 keer per week uit op 3-6km ritte met die bakkie tussen ons beest en damme. So hy kry baie oefening. Ons ontwurm hom elke maand, want hy tel nie gewig op nie en eet soos 'n masjien.Drenalinjunkie wrote: Mon Jan 09, 2023 8:01 am
Tau, hoe doen daai Mali van jou? Hulle kort heelwat werk om hulle in toom te hou![]()

Ek ken daai stories al te goed! My honde is presies dieselfde.tau wrote: Mon Jan 09, 2023 10:00 amHy is 'n yster!!!! EK is belukkig ek het een gekry wat nie goed kou, gate grawe of stout is nie. Moet noem my Pa het die hond eintlik gesteel by my. Ons bly bymekaar op die plaas so sy honde en myne lewe saam. Hy vat hulle minmum 4 keer per week uit op 3-6km ritte met die bakkie tussen ons beest en damme. So hy kry baie oefening. Ons ontwurm hom elke maand, want hy tel nie gewig op nie en eet soos 'n masjien.Drenalinjunkie wrote: Mon Jan 09, 2023 8:01 am
Tau, hoe doen daai Mali van jou? Hulle kort heelwat werk om hulle in toom te hou![]()
Hy het baie aggresief geraak op 9 maande en sal my Dogtertjie en my Pa beskerm met alles wat hy het. Ons arme Zimbabweir wat ons huis oppas as ons weg is stap nou die dag nader en sien hom, maar hy is mos klein. SNAP hy het hom aangeval soos 'n Luiperd in die gesig, gelukkig kon hy keer en het hy hom tweekeer raak geslaan. Toe my Pa hom terug roep los hy dadelik.
Hy voel net niks vir 'n draad en het nou lelike merke op sy neus en 'n chip in sy oor. Hy slaan die drade flatout hy maak homself net maer en duik. Hy hol maklik 45km/h en max uit langs die Cruiser teen so 63km/h nadat hy reeds kilometers gehol het.
Die grootste surprise is wel hoe liefdevol hy is en hoe hy moet cuddle met ons gesin. As my kinders siek is slaap hy by hulle op die bed en jy sal nie naby hulle kom nie.
As my GSD's groet vervang ek hulle met Malanois, ek is geswaai.
tau wrote: Mon Jan 09, 2023 10:00 amHy is 'n yster!!!! EK is belukkig ek het een gekry wat nie goed kou, gate grawe of stout is nie. Moet noem my Pa het die hond eintlik gesteel by my. Ons bly bymekaar op die plaas so sy honde en myne lewe saam. Hy vat hulle minmum 4 keer per week uit op 3-6km ritte met die bakkie tussen ons beest en damme. So hy kry baie oefening. Ons ontwurm hom elke maand, want hy tel nie gewig op nie en eet soos 'n masjien.Drenalinjunkie wrote: Mon Jan 09, 2023 8:01 am