Page 3 of 3
Re: Opsoek na nog 'n veelsydige kaliber (Het reeds nulkwes)?
Posted: Wed Nov 16, 2011 4:58 pm
by DWB
Vertel meer van wat gebeur het?
Re: Opsoek na nog 'n veelsydige kaliber (Het reeds nulkwes)?
Posted: Wed Nov 16, 2011 5:18 pm
by fanie17
As die trop Buffels lyk of die hele wereld beweeg en jy probeer in 42 grade vinnig genoeg te loop om voor en onder die wind te kom is dit een probleem,as dit in klip rantjies is en 3 of 4 ure vat kan jy dit ook nog bestuur,maar as jy dan net voor jy neerslaan en dink dat n Helliekopter jou sal moet kom haal in n trop wilde leus vas loop wat ook op die Buffs jag vasloop en die PH het nie eers n geweer nie,want hy het nie patrone nie,dan weet jy dit is nie soos dit moet werk nie.Die grootste probleem is wanneer jou jag pel die perfekte hard skoot skiet en daai ou gaan nog vir 200meter en val 3 keer na nog 4 patrone dan weet jy n 375 h&h is te min.Wat n ondervinding
Re: Opsoek na nog 'n veelsydige kaliber (Het reeds nulkwes)?
Posted: Wed Nov 16, 2011 5:37 pm
by DWB
Eish
Re: Opsoek na nog 'n veelsydige kaliber (Het reeds nulkwes)?
Posted: Tue Dec 06, 2011 2:41 pm
by ghoon
Self opsoek na 7x64 ,weet iemand dalk van een te koop iewers.dankie
Re: Opsoek na nog 'n veelsydige kaliber (Het reeds nulkwes)?
Posted: Tue Dec 06, 2011 2:46 pm
by Geno
Re: Opsoek na nog 'n veelsydige kaliber (Het reeds nulkwes)?
Posted: Wed Dec 07, 2011 12:19 pm
by DWB
Die betaal knoppie op die CZ 375 is gedruk!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Dankie Skoonpa en Zimbi!!!!!
R15300
Re: Opsoek na nog 'n veelsydige kaliber (Het reeds nulkwes)?
Posted: Wed Dec 07, 2011 12:32 pm
by Nuweseun
Geluk!!! Baie baie baie goeie kopie!
Julle gaan daai roer geniet!