Page 3 of 3
Re: Dis tyd vir geelvis !!!
Posted: Wed Sep 28, 2011 5:45 pm
by Pvdw
Manne as my planne loop soos dit moet kom ek die Saterdag deur.
Wie van Pretoria gaan ook deur???
Peet
Re: Dis tyd vir geelvis !!!
Posted: Wed Oct 12, 2011 3:11 pm
by henried
Temp. onder die Barrage:
Temp: 19
Vloei : 20m3
Re: Dis tyd vir geelvis !!!
Posted: Wed Oct 12, 2011 5:33 pm
by Pvdw
My broer was Sondag by Eendekuil.
heeldag so paar gevan maar na 2:30 op 'n spot sfgekom en cast vir cast vis gekry. Hy s? hy het verveeld geraak met die vis na een en 'n half uur en huistoe gegaan
Manne as julle nog reg is daag ek ook nog op anders gaan ek in elk geval Vaal toe.
Peet
Re: Dis tyd vir geelvis !!!
Posted: Thu Oct 13, 2011 10:30 am
by Frikkiedbr
SOOO het julle manne toe gaan vang??
Gee bietjie inligting en as julle darem iets kon vang en nie net klippe nie
Dankie
Groete
Stadsjapie
Re: Dis tyd vir geelvis !!!
Posted: Fri Oct 14, 2011 11:08 am
by gillie
Eers volgende naweek ...
Re: Dis tyd vir geelvis !!!
Posted: Fri Oct 14, 2011 11:19 am
by henried
Wat gaan die koste vir die dag wees?
Re: Dis tyd vir geelvis !!!
Posted: Fri Oct 14, 2011 2:44 pm
by Pvdw
Ek en my 2 seuns kom Saterdag deur.
Peet
Re: Dis tyd vir geelvis !!!
Posted: Mon Oct 17, 2011 9:47 am
by gillie
Ek sal more koste deurgee vir die dagbesoekers, dalk is dit net 'n bier of so iets...

Re: Dis tyd vir geelvis !!!
Posted: Mon Oct 17, 2011 11:57 am
by gillie
Laasste boarding call vir die naweek se visvang

, vanaand maak ek getalle vas
Re: Dis tyd vir geelvis !!!
Posted: Mon Oct 17, 2011 1:40 pm
by Pvdw
Gillie my broer wil ook saamkom, ons moet net gou bevestig wat die dagbesoekker prys is soos jy reeds ges? het. Wag in spanning.
Peet
Re: Dis tyd vir geelvis !!!
Posted: Mon Oct 17, 2011 2:43 pm
by gillie
Mnre, nou net bevestig, die dagfooi is R100 per persoon ! bring kontant, daar is ook glad nie selfoon opvangs nie, so as julle vrae het moet julle nou vra. GPS koordinate: 26?52'42.42"S, 27?17'31.94"E
Bring eie drinkwater, ys, vleis, bykosse en ander drinkgoed.
O ja, daar is lekker water waar jy 'n streamer kan gooi vir grootbek, ek het al daar iets gehaak wat tot vandag toe nog by my spook, 'n waterhiasint het gemaak dat ek die "monster" verloor het
Ek dink dis dit vir nou...
Re: Dis tyd vir geelvis !!!
Posted: Mon Oct 17, 2011 3:53 pm
by henried
Dankie
Hoe vroeg is die hekke oop?
Re: Dis tyd vir geelvis !!!
Posted: Mon Oct 17, 2011 4:33 pm
by gillie
Henrie
Nee wat, hier teen 6u seker, as dit nie oop is nie, kry ons net die sleutel... ;-)
Re: Dis tyd vir geelvis !!!
Posted: Mon Oct 24, 2011 8:19 am
by henried
Dankie vir jou reeling Johan, on het dit baie geniet.
Persoonlik het ek net moddebekke gevang....

Micheal het modderbekke, een geelvis, en 'n baber van 5.6kg gevang...
..maar ek sal nie jou storie vertel nie....

Re: Dis tyd vir geelvis !!!
Posted: Mon Oct 24, 2011 9:36 am
by Frikkiedbr
Klink as julle manne 'n lekker visvang dag gehad het.
Darem iets aan die end van die lyn en nie net klippe nie.
Lekker dag vir almal

Re: Dis tyd vir geelvis !!!
Posted: Mon Oct 24, 2011 10:27 am
by gillie
Plesier Henrie
Ja die moddervisse was in spawn, en as jy wou geelvis vang moes jy bietjie geloop het. Ek het so 2 x 3kg geelvisse opgetel, onder andere.
Water was baie laag, maar die geelvis was steeds aan die voer en nie regtig in die dieper water soos ek amper verwag het nie. Hotspot en olyfgroen cadis het die ding gedoen vir my.
Hier is een van die 3kg outjies, dankie vir die foto Henrie !
[img width=560 height=420]
http://i1134.photobucket.com/albums/m61 ... GP0004.jpg[/img]
So wanneer gaan ons weer?
Re: Dis tyd vir geelvis !!!
Posted: Mon Oct 24, 2011 11:06 am
by henried
Baie mooi vis!
Ek het die Vaal-rivier-shuffel gedoen om daai vis te skep...

...en toe bewe ek so erg, het seker 7 fotos geneem...

Re: Dis tyd vir geelvis !!!
Posted: Mon Oct 24, 2011 11:16 am
by gillie
Henrie, gaan terug na bladsy 1 en dan kyk jy die 4de foto van bo af. Het daai een, wat ek so tussen 4 en 4.5kg skat, op selfde plek gevang. Niemand was naby nie, so ek moes die kamera op klip sit en die self-timer gebruik... het maar moeilik gegaan, maar foto moes ek neem !!!
Re: Dis tyd vir geelvis !!!
Posted: Mon Oct 24, 2011 1:50 pm
by Gerhard
gillie wrote:
Plesier Henrie
Ja die moddervisse was in spawn, en as jy wou geelvis vang moes jy bietjie geloop het. Ek het so 2 x 3kg geelvisse opgetel, onder andere.
Water was baie laag, maar die geelvis was steeds aan die voer en nie regtig in die dieper water soos ek amper verwag het nie. Hotspot en olyfgroen cadis het die ding gedoen vir my.
Hier is een van die 3kg outjies, dankie vir die foto Henrie !
[img width=560 height=420]
http://i1134.photobucket.com/albums/m61 ... GP0004.jpg[/img]
So wanneer gaan ons weer?
Mooi vis.
Wat se masker het jy op die gesig?
Re: Dis tyd vir geelvis !!!
Posted: Mon Oct 24, 2011 3:42 pm
by gillie
Gerhard wrote:
gillie wrote:
Plesier Henrie
Ja die moddervisse was in spawn, en as jy wou geelvis vang moes jy bietjie geloop het. Ek het so 2 x 3kg geelvisse opgetel, onder andere.
Water was baie laag, maar die geelvis was steeds aan die voer en nie regtig in die dieper water soos ek amper verwag het nie. Hotspot en olyfgroen cadis het die ding gedoen vir my.
Hier is een van die 3kg outjies, dankie vir die foto Henrie !
[img width=560 height=420]
http://i1134.photobucket.com/albums/m61 ... GP0004.jpg[/img]
So wanneer gaan ons weer?
Mooi vis.
Wat se masker het jy op die gesig?
Gerhard, dis net 'n buff vir die son, minder moeite sonbrandroom, kan hom ook natmaak as jy warm kry. En ten spyte van hoe dit mag lyk, raak die "masker" glad nie warm nie