Page 3 of 3

Re: Uitslae van middelklas teleskoop vergelyking

Posted: Thu Jun 01, 2017 9:24 pm
by joe rocket
DD jy gaan aangenaam veras word.

Re: Uitslae van middelklas teleskoop vergelyking

Posted: Fri Jun 02, 2017 10:03 am
by birklec
Ek het ook die sightron S3 ffp en die Bushnell ffp met g2.
Ek Kan getuig daai Bushnell staan nie terug vir die sightron nie.

Re: Uitslae van middelklas teleskoop vergelyking

Posted: Sat Jun 03, 2017 6:33 am
by Piet Breedt
Dankie vir n baie insiggewende en interesante toets. Dit is hier op my drimpel gedoen by Ruan se baan. Julle kan my gerus kontak as julle weer so toets wil doen, dan bring ek ook n Burris XTR en die Vixen Artes saam wat seker in min of meer die bopunt van die prysklas pas.

Re: Uitslae van middelklas teleskoop vergelyking

Posted: Mon Jul 31, 2017 3:52 pm
by Rem
Dankie Eugene,

ja ek het nou n XTR ii wat ek op my 300wsm gaan sit, en het al deur n S3 gekyk en was beindruk met die beeld.

Hou egter net meer van hoe die XTR aanmekaar gesit is, en ook die ekstra funksies van die scope.

Dankie