3006 kwes kopseeeeeer!!!

Plaas jou ladings hier. Die forum kan nie verantwoordelikheid aanvaar vir enige data wat gepubliseer word nie. So gebruik die inligting met oorleg en versigtigheid. Wat vir een vuurwapen werk is moontlik nie veilig vir 'n ander vuurwapen nie.
User avatar
Truvelloman
Full Member
Full Member
Posts: 180
Joined: Sun Jul 24, 2011 10:32 am

Re: 3006 kwes kopseeeeeer!!!

Post by Truvelloman »

More julle, hier is n lading wat in my geweer perfek werk, het gister weer 4 groeperings van 4 skote elk en almal het 16mm en kleiner groepeer, kleinste was 13mm
30-06 150gr Nosler Accubond
S335 kruit 50.5gr
Norma doppe
CCI Bench Rest primers
TPL: 83mm
My jump op my geweer is 2.27mm
Die spoed wat ons ge-average het op die chrony was 3050fps

hoop dit kan help

adios
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
BUSH1
Newbie
Newbie
Posts: 26
Joined: Wed Apr 21, 2010 3:58 pm

Re: 3006 kwes kopseeeeeer!!!

Post by BUSH1 »

so moet ? 30-06 mos skiet  ;D
Post Reply