Page 3 of 3

Re: Dit gebeur as jy nie oplet in die klas nie!

Posted: Thu Oct 06, 2016 1:16 pm
by Gawie(13mm)
ruaanb wrote:Magnetospeed
Hy sal dit waaragtag ook raak geskiet kry. >:D
Sy leuse is mos:" Skiet wat beweeg. As dit nie beweeg nie, skiet tot dit beweeg!" >:D

Re: Dit gebeur as jy nie oplet in die klas nie!

Posted: Thu Oct 06, 2016 1:21 pm
by ruaanb
bwahaha

Re: Dit gebeur as jy nie oplet in die klas nie!

Posted: Thu Oct 06, 2016 1:50 pm
by joe rocket
Gawie(13mm) wrote:
ruaanb wrote:Magnetospeed
Hy sal dit waaragtag ook raak geskiet kry. >:D
Sy leuse is mos:" Skiet wat beweeg. As dit nie beweeg nie, skiet tot dit beweeg!" >:D
Jy weet moet as jy goed is is jy goed, maar as jy beter is noem hulle jou Johannes Vuurpyl. :laugh: