Bokspog 2016
-
WILLEBEES
- Sr. Member

- Posts: 370
- Joined: Thu Aug 22, 2013 11:54 am
Re: Bokspog 2016
300 WinMag
200m
180gr Nosler partition @ 2950 ft/s
Massa na 3 dae in cooler 189kg Foto van die eland koei se hart
200m
180gr Nosler partition @ 2950 ft/s
Massa na 3 dae in cooler 189kg Foto van die eland koei se hart
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Taurus .357 Magnum 4"
Weatherby Vanguard Sub MOA .300 Win Mag S/S Synthetic
1924 Mauser K98 8x57 JS Standard
Mossberg Maverick 12 Ga P/A
Sola Gratia ~ Deur genade alleen
Weatherby Vanguard Sub MOA .300 Win Mag S/S Synthetic
1924 Mauser K98 8x57 JS Standard
Mossberg Maverick 12 Ga P/A
Sola Gratia ~ Deur genade alleen
- Tikka_25-06
- Full Member

- Posts: 210
- Joined: Sat Apr 25, 2015 3:12 pm
Re: Bokspog 2016
More manne my seuntjie van 5 jaar gevat die naweek vir sy eerste bok.
Heel saterdag geloop maar kon nie regkom sondag seker ook so 2 ure geloop, en uit eindelik die rammetjie raakgeloop. Sent from my EVA-L19 using Tapatalk
Heel saterdag geloop maar kon nie regkom sondag seker ook so 2 ure geloop, en uit eindelik die rammetjie raakgeloop. Sent from my EVA-L19 using Tapatalk
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Stephan86
- Hero Member

- Posts: 551
- Joined: Thu Feb 26, 2015 10:00 am
Re: Bokspog 2016
Baie geluk Willebees en Tikka aan jou seun.
Tikka daai roer van jou is vir my bitter mooi.
Tikka daai roer van jou is vir my bitter mooi.
.22 LR Webley & Scott Xocet
.243 Win Tikka T3
.308 Win Sako 85
.375 H&H Steyr Mannlicher Mod S.
12 Ga Franchi Affinity
Glock 19
Glock 43X
.243 Win Tikka T3
.308 Win Sako 85
.375 H&H Steyr Mannlicher Mod S.
12 Ga Franchi Affinity
Glock 19
Glock 43X
-
CasualHunter303
- Newbie

- Posts: 26
- Joined: Sat May 09, 2015 7:53 am
Re: Bokspog 2016
Afstand? Kaliber? Gee bietjie details, ons is uitgehonger vir jag praat!
Sent from my E5633 using Tapatalk
Sent from my E5633 using Tapatalk
CasualHunter303
Enfield 303
CZ 270.Win
CZ .22
CZ PO7 9mm
CZ 7.65mm
Enfield 303
CZ 270.Win
CZ .22
CZ PO7 9mm
CZ 7.65mm
- Hugo S
- Jr. Member

- Posts: 58
- Joined: Fri May 02, 2014 1:53 pm
Re: Bokspog 2016
Ek het ook so Tikka 25-06 soos " Tikka 25-06" daai is n bitter lekker geweer
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Hansieslim
- Hero Member

- Posts: 1373
- Joined: Thu Jun 04, 2015 11:06 am
Re: Bokspog 2016
Drie ooitjies uit een trop geskiet naby Dendron hierdie jaar. Was n lekker vinnige ervaring met my 6.5x55.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
CZ550 6.5x55, Howa .204, Howa 6.5CMx2, Sabatti 6XC, Mauser .22LR
- neef
- Full Member

- Posts: 135
- Joined: Tue Jul 05, 2016 12:06 pm
Re: Bokspog 2016
Hier is een van my oukies wat ek bevooreg was om te kan skiet die jaar.
howa 308 met 165gr self gelaaide rondte.
Kon darm so 110m van hom af kom na lank wag en geduld
howa 308 met 165gr self gelaaide rondte.
Kon darm so 110m van hom af kom na lank wag en geduld
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Deel wat jy weet en jy sal wys word
Ruger Presision 6.5 cm
Sako 308win
Howa 204
Savage 243
coey .22
cz 75 p07 duty
Vektor SP1
Musgrave 12G pomp
Ruger Presision 6.5 cm
Sako 308win
Howa 204
Savage 243
coey .22
cz 75 p07 duty
Vektor SP1
Musgrave 12G pomp
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Bokspog 2016
eland koei op 25m
200gr LRH Kriek / 300WSM
Storie is hier:http://jaracal.com/viewtopic.php?f=62&t ... odswaaiers
200gr LRH Kriek / 300WSM
Storie is hier:http://jaracal.com/viewtopic.php?f=62&t ... odswaaiers
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Bokspog 2016
Jy het hom seker kaalvoet bekruip?
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Bokspog 2016
nee oom met my ta stienie pink crocsPWV wrote:Jy het hom seker kaalvoet bekruip?
- Hugo S
- Jr. Member

- Posts: 58
- Joined: Fri May 02, 2014 1:53 pm
Re: Bokspog 2016
Ruaanb wat is jou TPL op daai 200 gr Kierke ?ruaanb wrote:eland koei op 25m![]()
200gr LRH Kriek / 300WSM
Storie is hier:http://jaracal.com/viewtopic.php?f=62&t ... odswaaiers
Sent from my iPhone using Tapatalk
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Bokspog 2016
max 77.1mm
laai 76.1mm
laai 76.1mm
- Hugo S
- Jr. Member

- Posts: 58
- Joined: Fri May 02, 2014 1:53 pm
Re: Bokspog 2016
Dankieruaanb wrote:max 77.1mm
laai 76.1mm
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Tikka_25-06
- Full Member

- Posts: 210
- Joined: Sat Apr 25, 2015 3:12 pm
Re: Bokspog 2016
Baie dankie, dit was op so 120 meter op die blad net daar geval. Tikka 25-06 met hornady 90 grn gmx.stephan86 wrote:Baie geluk Willebees en Tikka aan jou seun.
Tikka daai roer van jou is vir my bitter mooi.
Sent from my EVA-L19 using Tapatalk
-
CasualHunter303
- Newbie

- Posts: 26
- Joined: Sat May 09, 2015 7:53 am
Re: Bokspog 2016
Janee, GMX maak plat! Hulle vattikakki.
Sent from my E5633 using Tapatalk
Sent from my E5633 using Tapatalk
CasualHunter303
Enfield 303
CZ 270.Win
CZ .22
CZ PO7 9mm
CZ 7.65mm
Enfield 303
CZ 270.Win
CZ .22
CZ PO7 9mm
CZ 7.65mm