FOXPRO Digital Game Calls
-
tafjak
Re: FOXPRO Digital Game Calls
Rooijak
Ek reageer te veel op goeters wat vir my saakmaak, so sien dit in daardie lig.
Ek weet nie hoekom ons meer as 25klanke in die veld moet gebruik nie, as jy meer nodig het is die jakkalse al verjaag en bederf, maar 25klanke sal nogsteeds die meeste van hulle ompraat.
Ek glo daaraan dan hoe meer funksies 'n ding het hoe meer kan fout gaan en in ons bedryf is dit van belang dat alles betroubaar moet wees. Ja, ek weet as net die digits van tracks op die display is, is dit moeiliker om dit te onthou, wie kan in elk geval die een oog op die transmitter hou en die ander oog op die jakkals. Leer maar die name en volgorde van die klanke en sal jy sien hoe maklik alles gaan. Jy sal sommer die klanke leer ken en almal se funksie ook.
So ek stel voor dat jy die basiese benodighede bepaal en dan jou aankope doen.
Net my half sent.
Taffie

Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: FOXPRO Digital Game Calls
Duidelik is ek ook 'n "sucker" wat nie 'n opinie vir my self kan hou nie. So hierdie is my-slim-vang-sy-baas-opinie vir die dag:
Die FX 5 is 'n baie beter roeper as die FX 3. Sonder twyfel. Eenvoudig, betroubaar, groter kapasiteit, meer verbruiks vriendelik. 25 klanke is seker genoeg, maar dit is "boring" en beperk jou kreatiwiteit. 200 klanke is in my boek net soveel beter. Kan ongelukkig nie 'n mening oor die betroubaarheid van die Fury uitspreek nie, maar die bietjie wat ek hom hanteer het, is genoeg dat ek die Fury ook bo die FX3 sal kies, selfs bo die FX5. ( dis nou as die remote sal hou)
Dit alles hiebo ges? is as prys buite rekening gelaat word. Die FX3 mag dalk net, net die beste waarde vir geld wees, maar is verouderd in my opinie.
Laat die houe maar val.
Louis

Goeie dade oortref goeie woorde.
-
tafjak
Re: FOXPRO Digital Game Calls
Louis
Ek gaan jou met spar slaan as ek by jou eendag uitkom! Wou dit anders s?, maar los dit maar daar. Hy is verouderd, maar soos ek eenslag vir Mike Rogers ges?, dit was nie nodig om 'n "step forward" te gee nie. Ek moet jou darem s? dat ek gisteraand se reun lap mis skiet(2de misskoot met nuwe loop, 28 dood) en die teef(reeds kleintjies) darem dood. Ek ys as ek daaraan dink dat as ek 150 klanke op my remote moes gehad het, die reun sou vandag onskietbaar(lees onroepbaar) gewees het.
Lekker ou onderwerp hierie!

- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: FOXPRO Digital Game Calls
Vir my is die "step-up" van MP3 speler na FX3 groot genoeg. Die FX5 en Fury droom ek nog net oor.
As ek nie mis gelees het nie is daar nou 'n opsie op Foxpro se webtuiste om die FX3 in te ruil vir vir die FX5.
Direk van FOXPRO website:
Model FX3 game calls can be upgraded to the FX5 model for $200.00, plus a $15.00 charge for shipping.
The upgrade will expand your current digital storage from 256MB to 1GB, increase your sound storage capacity from 32 to 200 sounds and you will receive the new TX200 remote control.
As new FX5 units ship from the factory with 50 sounds, you will be able to pick out and additional 18 sounds to have us program into your unit along with the original 32 sounds.
Contact FOXPRO today for more details on this upgrade!

Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"

- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: FOXPRO Digital Game Calls
Raven
Jy het reg gelees, maar NIE in te ruil nie, wel te UP GRADE, jy wat in die comp besigheid is sal mos die ou termpie verstaan, en dan wel teen US$ 200.00.
Iemand het dit hierbo gese, ek dink ook die FX3 is verouderd, MAAR steeds die beste waarde vir geld.
Het dam gisteraand 3 omgedop.
Mooi loop
Francois
NS Laat weet hoe die naweek verloop.

- WillJak
- Hero Member

- Posts: 718
- Joined: Mon Jan 26, 2009 1:35 pm
Re: FOXPRO Digital Game Calls
Jy het reg gelees, maar NIE in te ruil nie, wel te UP GRADE, jy wat in die comp besigheid is sal mos die ou termpie verstaan, en dan wel teen US$ 200.00.
If you don't have a sense of humor, you probably don't have any sense at all...
-
boeta
- Hero Member

- Posts: 572
- Joined: Sun Apr 19, 2009 12:01 pm
Re: FOXPRO Digital Game Calls
Willjak
As n ou dit reg kry om n groter kaart in te sit sit jy dan met die probleem van jou remote.OM van 1 na 70 te scroll gaan baie tyd vat want jy moet een vir een na klanke gaan dan praat ek nie eers van 120ste klank ni.Dis waar die Tx 200 remote wonderlik is,om n klank te soek draai jy knoppie(en hy moter)tot by volgende klank.
Net my penny
Boeta

An armed man is a citizen
An unarmed man is a subject
A disarmed man is a slave
An unarmed man is a subject
A disarmed man is a slave
-
britsman
- Hero Member

- Posts: 792
- Joined: Sun Feb 01, 2009 3:06 pm
Re: FOXPRO Digital Game Calls
Francois,
When you have selected a new sound and push down on the button to send the new sound, does the no. of this new sound appear down on the bottom of your screen, or do it stay on the old sound no.?? If it does, the problem is with that switch that is used to scroll and send the sounds, on your remote.
Pls check and let me know.
Yes, it does seem to be the switch. When the no. changes on the remote then the caller also changes. How difficult is it to change the switch?
Thanks FM.
Louis,
Dankie vir die antwoord en die tips.
groete,
brits

If guns are outlawed. Only outlaws will have guns.
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: FOXPRO Digital Game Calls
Brits
Louis
Perhaps you should synchronize your remote with the caller one more time. It happened to me once that the synchronization wasn't propper and I had to repeat the process in order for it to work propperly. Just a thought.britsman wrote: ...Yes, it does seem to be the switch...
Louis
Goeie dade oortref goeie woorde.
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: FOXPRO Digital Game Calls
Tafjak
My punt is, met die FX5 kan ek presies die selfde doen as met die FX3 en vinniger en makliker. Met die FX3 kan ek egter nie die selfde doen as met die FX5 nie. Dit is vir my die verskil. Prys buite rekening gelaat, moet die FX5 beter wees.
S? jou waarom ek hou van meer klanke. In my geval, waar ek baie teen 'n natuur resevaat wat 100de duisende hektare groot is, moet roep, hou ek daarvan om klanke baie af te wissel. Want sien, as die selfde ou haas-klank elke slag oor die grens trek kan ek nie agterna nie. So, as die natuurreservaat-jakkalse eendag by my kom kuier moet ek darem 'n vars roepie op die roeper oorh? vir die gaste - sou ek s?.
Ek is egter oop vir oortuiging, maar dalk sal dit 'n paar houe met 'n dropper of iets dergliks kos om my te oorreed.
Lekker roep.
Louis
Toe nou Taffie, jy is mos duidelik 'n man met selfdissipline. Ons gebruik mos darem nie al die 150 klanke op een slag nie, of hoe? Buitendien kan jy mos nie die roeper skuld gee as die operateur se kop uithaak nie? Klink of dit is wat jy nou wil doen. Skiet daardie Reun nog 'n maal mis, dan het jy dalk die FX5 se stoorplek nodig vir daardie "spesiale haas uit die hoed" wat jy miskien een maal 'n jaar gebruik.tafjak wrote: ...Ek ys as ek daaraan dink dat as ek 150 klanke op my remote moes gehad het, die reun sou vandag onskietbaar(lees onroepbaar)...
My punt is, met die FX5 kan ek presies die selfde doen as met die FX3 en vinniger en makliker. Met die FX3 kan ek egter nie die selfde doen as met die FX5 nie. Dit is vir my die verskil. Prys buite rekening gelaat, moet die FX5 beter wees.
S? jou waarom ek hou van meer klanke. In my geval, waar ek baie teen 'n natuur resevaat wat 100de duisende hektare groot is, moet roep, hou ek daarvan om klanke baie af te wissel. Want sien, as die selfde ou haas-klank elke slag oor die grens trek kan ek nie agterna nie. So, as die natuurreservaat-jakkalse eendag by my kom kuier moet ek darem 'n vars roepie op die roeper oorh? vir die gaste - sou ek s?.
Ek is egter oop vir oortuiging, maar dalk sal dit 'n paar houe met 'n dropper of iets dergliks kos om my te oorreed.
Lekker roep.
Louis
Goeie dade oortref goeie woorde.
- WillJak
- Hero Member

- Posts: 718
- Joined: Mon Jan 26, 2009 1:35 pm
Re: FOXPRO Digital Game Calls
Boeta, jy's heeltemal reg - ek het nooit daaraan gedink nie...As n ou dit reg kry om n groter kaart in te sit sit jy dan met die probleem van jou remote.
If you don't have a sense of humor, you probably don't have any sense at all...
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: FOXPRO Digital Game Calls
Boeta/WillJak
Ek het dit al gedoen, MAAR jy gaan nie nou 70 klanke kan opsit nie, steeds net 32, jy het net nou meer berglpek, se byvoorbeeld vir klanke wat in n ander taal, bv. WAV geskryf is, en meer bergplek nodig het, kan laai.
Die meeste van daai US$ 200.00 upgrade gaan aan die TX200 remote, o ja, dan het ons nog die volgende US$ 200.00 vir "SHIPPING" ook nog vergeet.
BRITS
I am not sure, but think that switch will not be that hard to find, any good eletronic shop should be able to help you, BUT try the suggestion Louis gave first, then check your switch, you could also try a thing called " switch cleaner" it is an aerosol can, spray into switch and let it evaporate, use it in the past on an old hi-fi volume control that was giving cracking sounds when ajusted, worked wonderfully.
Keep well

- Janjak
- Hero Member

- Posts: 529
- Joined: Tue Apr 07, 2009 2:51 pm
Re: FOXPRO Digital Game Calls
Francois
het jy nie dalk al goeie nuus op daai miniatuur foxprotjies nie?
het jy nie dalk al goeie nuus op daai miniatuur foxprotjies nie?
-
britsman
- Hero Member

- Posts: 792
- Joined: Sun Feb 01, 2009 3:06 pm
Re: FOXPRO Digital Game Calls
Louis / FM
Thanks .... I will give it a try.
cheers,
brits
Thanks .... I will give it a try.
cheers,
brits
If guns are outlawed. Only outlaws will have guns.
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: FOXPRO Digital Game Calls
Jannie
Het bietjie gehardloop, sak die week wat kom die toue optel en laat weet.
Mooi loop
Francois
Het bietjie gehardloop, sak die week wat kom die toue optel en laat weet.
Mooi loop
Francois
-
britsman
- Hero Member

- Posts: 792
- Joined: Sun Feb 01, 2009 3:06 pm
Re: FOXPRO Digital Game Calls
Louis,
The Recall and Priority buttons work fine
Thanks and keep on talking.
Almal,
Ek hou glad nie van die blou "screen" op die TX 200 nie( jakkie sal moes kan sien dat die Speedcops naby is). Mac's Fury het soo 'n dowwe oranje kleur.
groete,
brits
How must I do this?Louis102 wrote: Perhaps you should synchronize your remote with the caller one more time. It happened to me once that the synchronization wasn't propper and I had to repeat the process in order for it to work propperly. Just a thought.
The Recall and Priority buttons work fine
Thanks and keep on talking.
Almal,
Ek hou glad nie van die blou "screen" op die TX 200 nie( jakkie sal moes kan sien dat die Speedcops naby is). Mac's Fury het soo 'n dowwe oranje kleur.
groete,
brits
If guns are outlawed. Only outlaws will have guns.
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: FOXPRO Digital Game Calls
Brits
. Have you lost yours, should I qoute for you from there?
Louis
If all else fail, read the instruction manual!britsman wrote: How must I do this?
Louis
Goeie dade oortref goeie woorde.
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: FOXPRO Digital Game Calls
Brits

Mooi loop
Francois
Ek het ook nie, het gedink dit is ook te helder, het toe maar n selofaan papier dubbeld gevou en oor die screen geplak, het goed gewerk vi my....hou glad nie van die blou "screen" op die TX 200 nie...
If all else fail, read the instruction manual!
Mooi loop
Francois
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3311
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: FOXPRO Digital Game Calls
En al die tyd dink ek sy ma kon nie spel - sy wou hom automatic genoem het.

Sorry, kon nie die een uitlos
Christo
Sorry, kon nie die een uitlos
Christo
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: FOXPRO Digital Game Calls
Christo
Ek probeer my bes om di? een te vang, maar helaas, ek is bietjie stadig daarvoor.Christo wrote: En al die tyd dink ek sy ma kon nie spel - sy wou hom automatic genoem het.![]()
![]()
![]()
![]()
Goeie dade oortref goeie woorde.
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3311
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: FOXPRO Digital Game Calls
Louis
Sorry vir daai een
Sy ma wou hom Automatic noem maar omdat sy nie kom spel toe noem sy hom maar Manuel.

Sorry vir daai een
Sy ma wou hom Automatic noem maar omdat sy nie kom spel toe noem sy hom maar Manuel.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
-
tafjak
Re: FOXPRO Digital Game Calls
Louis
Nee manne, die fx5 is seker beter, my hande is net te min, o? te swak en ko?rdinasie probleme pas net nie by die fx5 nie.
Imagine die volgende: skiet maat en soek die ander een hier naby rond(onthou alles moet nou nogal vinnig gebeur) en die oog is in die scope, een oog op die remote(sender), vinger op die sneller en ander hand op die sender. NOU my vriend, HOE kry jy dit reg om met die een hand die scroll button te draai na Elsneus of Jakhuil(sonder om te over-scroll) en te lees op darie klein skrywes, die send button druk, die jakkals dophou, te skiet(raak natuurlik) binne 5 sekondes. Na 5 sek is darie jakkals 350 meter weg van jou. Die Dommes hier is dan so 330 meter weg.
Ek is darem bly daar is manne wat die fx5 kan gebruik!
Groete aan die al Fx3 manne en voorspoed aan die Fx5 manne.
Taffie
..... ek sou!Ons gebruik mos darem nie al die 150 klanke op een slag nie, of hoe?

Goed dat jy dit genoem het, nou is daar nog 'n rede (waarvan ek al vergeet het) hoekom ek nie my FX 5 sal verruil nie.
Soos jy s?, dis 'n lekker onderwerp hierdie.
Louis
Juis vir hierdie omstandighede wat jy skets is daar 4 maklik gebruikbare, een druk, vooraf instelbare "paniek knoppies" op die TX-200. Uit jou ervaring weet jy mos al watter klanke in sulke omstandighede nodig gaan wees. Dis eenvoudig om vooraf te programeer en daarna druk net P1, P2, P3 of P4, so maklik soos dit.tafjak wrote: Imagine die volgende: skiet maat en soek die ander een hier naby rond(onthou alles moet nou nogal vinnig gebeur) en die oog is in die scope, een oog op die remote(sender), vinger op die sneller en ander hand op die sender. NOU my vriend, HOE kry jy dit reg om met die een hand die scroll button te draai na Elsneus of Jakhuil(sonder om te over-scroll) en te lees op darie klein skrywes, die send button druk, die jakkals dophou, te skiet(raak natuurlik) binne 5 sekondes...
Goed dat jy dit genoem het, nou is daar nog 'n rede (waarvan ek al vergeet het) hoekom ek nie my FX 5 sal verruil nie.
Louis
Goeie dade oortref goeie woorde.
-
tafjak
Re: FOXPRO Digital Game Calls
Louis
Groete
Taffie
.. pragtig man!!!!! Nou weet ons waarvoor dit is ook. Die FX5 is koning!!!. Dis eenvoudig om vooraf te programeer en daarna druk net P1, P2, P3 of P4, so maklik soos dit.
Groete
Taffie
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: FOXPRO Digital Game Calls
Na so stilte moet ek maar ook n comment ingooi ,,fx3 is koning,,,,,nie hieroor of daaroor nie, dis net omdat dit die beste is wat ek tans het...en nie ondervinding het van die ander nie, die naaste wat ek aan die ander modelle kom is op die internet,,,,
Het iemand al die WESTERN RIVERS callers probeer ...
?
groetnis
Jacques
(die virus het gewyk en ek is darem weer oppie been)

Shoot straight and tell the truth!