Skoot plaasing

User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Skoot plaasing

Post by BLOK »

Gerhard klink vir my ons moet n paar manne bymekaar maak en die prakties vir daai navorsing gaan doen ;D. Niks beter as om te sien waar skoot val, want waar ons mik is nie altyd waar hy val nie. >:(

Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
PRIVATE RYAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 534
Joined: Wed Nov 24, 2010 8:52 am

Re: Skoot plaasing

Post by PRIVATE RYAN »

Gerhard, ek probeer hulle daar skiet,
maar hulle staan nie altyd so mooi
plankdwars nie, daar is net 'n beter
margin of error.

Die ou was skuins van voor
en hy het so 3om death run
gehad.

[img width=560 height=420]http://i234.photobucket.com/albums/ee27 ... -00241.jpg[/img]

Meeste sien ek omdop.

Ek het egter al lank agter
'n bwb gestap wat ek te ver voor
geskiet het op 1/4 toward.
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Skoot plaasing

Post by Gerhard »

Eitha...

Jy het met daai ram geploeg...

Thanks vir die terugvoer PR

Blok,

Ons is mos nou in die seisoen vir sulke navorsing ...  :D
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: Skoot plaasing

Post by Jagtersdok »

Hierdie outjie het ek so 3 jaar terug geskiet.
Die trop het so op 150meter verby gedraf. Van regs na links.
Die bul het agter gedraf
Ek het op my een knieg af gesak en toe die 270Win laat sing ;D

[img width=560 height=420]http://i969.photobucket.com/albums/ae17 ... oubees.jpg[/img]

As jy mooi kyk sal jy die entrance wound sien(rooi kolletjie) net onder die linker horing
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
shabba

Re: Skoot plaasing

Post by shabba »

hhttp://i1131.photobucket.com/albums/m545/shabba124/th_P1050463a.jpgttp://i1131.photobucket.com/albums/m545/shabba124/th_P1050055a.jpghttp://i1131.photobucket.com/albums/m545/shabba124/th_P1040477a.jpghttp://i1131.photobucket.com/albums/m545/shabba124/th_IMG_0027-1.jpghttp://i1131.photobucket.com/albums/m545/shabba124/th_IMG_0012.jpghttp://i1131.photobucket.com/albums/m545/shabba124/th_P1040477a.jpg
shabba

Re: Skoot plaasing

Post by shabba »

sorry gaan weer probeer
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Skoot plaasing

Post by Gerhard »

Dankie Shabba
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Beyers
Hero Member
Hero Member
Posts: 1409
Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm

Re: Skoot plaasing

Post by Beyers »

Gerhard wrote: Beyers,

Ek wil nou stupid vraag vra hier.

Ek jag 99% van di tyd met die boog en het nie regtig probleem met vleis skade nie.

As jy n bok in die middel van die vital triangle skiet is daar slegs n ribbe been betrokke en nie ander groot been nie.

Met n 308 of n 30 06 of 300WM hoeveel vleis skade kry mens as jy rib vang?

Ek neem aan jy sal baie meer "vleis skade" kry as jy groot been vang wat dan sekondere projektiele veroorsaak of verstaan ek dit verkeerd?
DIe vleiskade is nie die probleem nie, dis egter die soek van bokke wat laag geskiet is wat die probleem is. Ek het altyd in die onderste derde van die borkas geskiet en as jy nie die hart tref nie soek jy maar lekker vir die bok.
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Skoot plaasing

Post by Gerhard »

Ons gesels lekke op n boog forum oor skoot plaasing.

Wil jy n dubbel long skoot of n hart skoot skiet?

Altwee is dood skote maar watter skoot gaan vir jou die beste bloed spoor gee om die bok op te spoor?

Wat se julle manne?
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: Skoot plaasing

Post by Jagtersdok »

Dit hang als af van waar in die hart jy tref.

As jy beide ventrikels bokveld toe geskiet het sal die dubbele long skoot die beter bloedspoor gee, want die hart se vermoe om te pomp is weg met ventrikulere skade.
As jy die hart se atria ( boonste ) kamers weg skiet met die ventrikels intakt, sal die hart skoout jou beter spoor gee.

net vir interesaantheid, 90% van bokke met pyle geskiet gee baie beter spore as met gewere geskiet en die rede is eenvoudig. Die tonnel wat deur die pyl gemaak word met die broadhead/mechanical broadhead en die stadiger spoed wat boog skiet is groter en bly intact, waar met highpowerde rifle word die anatomy heeltemal versteur en baie keer collapse die wond kanaal. Maar ek is seker jy het dit geweet Gerhard
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
User avatar
Jaco Swart
Hero Member
Hero Member
Posts: 804
Joined: Tue Feb 16, 2010 1:50 pm

Re: Skoot plaasing

Post by Jaco Swart »

Manne .

Julle sal my asb moet bystaan. Ek het ook my skootplasing sommer met Tip-Ex op my skerm gemaak. Hoe laai ek dit nou af sodat julle my asb raad oor my plasing kan gee.

Groetnis
JACO SWART
Rustenburg
Noord-Wes
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Skoot plaasing

Post by Gerhard »

Jaco S wrote: Manne .

Julle sal my asb moet bystaan. Ek het ook my skootplasing sommer met Tip-Ex op my skerm gemaak. Hoe laai ek dit nou af sodat julle my asb raad oor my plasing kan gee.

Groetnis
Mooi man Jaco....  ;D  ;D
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Skoot plaasing

Post by Gerhard »

Dok,

Ek stem saam met jou.

Jy het seker al Doktari se shot placement dvd gesien met die "milk bottle" effek op die hart skoot.

Hy het gewys waar n buffel hart flenters is toe die punt die hart kamer tref wat vol bloed is en waar jy net n mooi ronde gaatjie kry met die hart kamer wat leeg was.

Wat die manne s? op die boog forum is dat n dubbel long skoot beter bloed spoor gee omdat die hart bly pomp en dan bloed by die ingang en uit gang wonde uit stoot.

Ek het ander teorie gehoor al waar n bok wat redelik laag in die longe geskiet word weer beter bloed spoor gee omdat die borskas eers vol bloed moet loop voor daar bloed begin uit kom by die wonde, dws n hoe long skoot gaan vir jou minder bloed gee om mee bloed spoor te volg...

Nou ja ekke is nie n dokter of vee arts nie so kan nie regtig op die teorie kommentaar gee nie.

Wat ek wel weet is dat as ek die middel vd vital triangle skiet met die geweer of pyl ek wel n dubbel long en die bo kant van die hart skoot skiet en daai bok gaan nie verder as 80 yards gaan voor sy petrol klaar is nie...

Wat s? julle manne?
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: Skoot plaasing

Post by Jagtersdok »

Gerhard wrote:
Ek het ander teorie gehoor al waar n bok wat redelik laag in die longe geskiet word weer beter bloed spoor gee omdat die borskas eers vol bloed moet loop voor daar bloed begin uit kom by die wonde, dws n hoe long skoot gaan vir jou minder bloed gee om mee bloed spoor te volg...

Wat ek wel weet is dat as ek die middel vd vital triangle skiet met die geweer of pyl ek wel n dubbel long en die bo kant van die hart skoot skiet en daai bok gaan nie verder as 80 yards gaan voor sy petrol klaar is nie...
Gerhard

Beide die stellings is waar.

nee ek het nie die DVD gesien nie, maar dit is maar wat ek geleer het en ook self waargeneem het
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Skoot plaasing

Post by Gerhard »

Dok,

Dis wat jag so interesant maak want nie een senario is die selfde nie.

Doen jouself n guns en kry Doktari se DVD ek kyk hom ten minste 2 keer deur die jag seisoen om seker te maak ek is nog seker waar ek my skote moet in sit.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Piet Breedt
Hero Member
Hero Member
Posts: 2275
Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am

Re: Skoot plaasing

Post by Piet Breedt »

Gerhard, is dit die Tala Wildreservaat waar jy die fotos geneem het?
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Skoot plaasing

Post by Gerhard »

Piet Breedt wrote: Gerhard, is dit die Tala Wildreservaat waar jy die fotos geneem het?
Ja Piet van die fotos kom van Tala af.


Het laas jaar my veldgids eksamen daar geskryf
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Piet Breedt
Hero Member
Hero Member
Posts: 2275
Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am

Re: Skoot plaasing

Post by Piet Breedt »

Ek het op n plaas in die Tala Valei groot geword, sowat 7km vanaf hierdie plaas. Aai man, hoe verlang ek nou. My boetie vang nog gereeld wild daar by hulle.
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Skoot plaasing

Post by Gerhard »

Dis n pragtige gedeelte van die land daai Piet.

Het amper daar gewerk...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Post Reply