Page 3 of 3

Re: So jag gat in ooskaap

Posted: Mon Aug 29, 2016 4:01 pm
by Olivier
Goeiemiddag Edge, kan jy asb die besonderhede vir my e-mail na TheoF@ecdhs.gov.za, soek vir 2017 'n plek waar ek die dogter en seun na toe kan vat.

Dankie

Re: So jag gat in ooskaap

Posted: Tue Aug 30, 2016 8:21 am
by Bennie Bester
More Edge,
Kan jy ook vir my die besonderhede aanstuur. Ek kyk ook al na 2017.
Epos: benniebester1954@gmail.com
Groetnis

Re: So jag gat in ooskaap

Posted: Fri Nov 04, 2016 11:37 pm
by theedge
Naand vriende ek is versoek om eers te wag met die verdere plasing van inligting - dink die droogte het die manne so bietjie pak gegee en dit gaan swaar op die oomblik. Jammer oor dit. Het ook nie daar gejag die jaar nie. So ek weet nie hoe dit nou daar is of hoe dit die jaar daar gegaan het nie.

Re: Sit vir eers op ys - So jag gat in ooskaap

Posted: Sat Jan 28, 2017 8:14 am
by Lheunis
Stuur asb vir my ook inligting aan vir 2017. Groete lheunis@gmail.com

Sent from my SM-G935F using Tapatalk

Re: Sit vir eers op ys - So jag gat in ooskaap

Posted: Sun Jan 29, 2017 3:43 pm
by theedge
Lheunis wrote:Stuur asb vir my ook inligting aan vir 2017. Groete lheunis@gmail.com

Sent from my SM-G935F using Tapatalk
Naand vriende ek is versoek om eers te wag met die verdere plasing van inligting - dink die droogte het die manne so bietjie pak gegee en dit gaan swaar op die oomblik. Jammer oor dit. Het ook nie daar gejag die jaar nie. So ek weet nie hoe dit nou daar is of hoe dit die jaar daar gegaan het nie.

Ek wag egter vir nuwe inligting op nuwe plaas so 30 km buite Paterson. Sal pryse en al die inligting plaas sodar ek ontvang