Hier is so 'n bietjie leesmateriaal oor die onderwerp. Let wel, dat die toetse gedoen is op groter kalibers, maar ek glo die basiese beginsels is ook van toepassing op ons kleiner kalibers.
Goed wat loopgroewe opneuk?
-
Alwin
- Hero Member

- Posts: 1873
- Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm
Re: Goed wat loopgroewe opneuk?
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
308Win
- Sr. Member

- Posts: 493
- Joined: Sun May 12, 2013 1:15 pm
Re: Goed wat loopgroewe opneuk?
Reguit vraag:
Gaan Impala koeels my looplewe verkort?
Gaan Impala koeels my looplewe verkort?
- Giepie
- Hero Member

- Posts: 1540
- Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm
Re: Goed wat loopgroewe opneuk?
Volgens Impala se ontwerper, nee. Ek het ook met ander gesels en menings gehoor, verslae oor brons vir koeëls ook gelees. Dit wil voorkom of daar metalurge is wat voel dit sal nie.
Hierdie sal net bevestig kan word as iemand bereid is om twee eenderste gewere nuut te kry wat in dieselfde toestand is, in een net Impalas te skiet, en in die ander 'n loodkern of ander tipe koeël en ook dieselfde hoeveelheid skote, en eenders skoonmaak metodes te gebruik.

'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.