Page 3 of 3

Re: 'n Bende vir Dubbels.

Posted: Sat Apr 18, 2015 12:47 am
by Swys14
470rigby wrote:Almal 303's
Fraser
Rigby side lever
Holland & Holland
Rigby top lever
Purdey
Westley Richards

My jakkals en koedoe gewere


http://i1378.photobucket.com/albums/ah83/rigbysa/2_zps6dc12e0c.jpg

http://i1378.photobucket.com/albums/ah83/rigbysa/5_zps02050ab9.jpg

http://i1378.photobucket.com/albums/ah83/rigbysa/1_zps7af76f4e.jpg

http://i1378.photobucket.com/albums/ah83/rigbysa/6_zps54962a61.jpg

http://i1378.photobucket.com/albums/ah83/rigbysa/4_zps5cf4db72.jpg

http://i1378.photobucket.com/albums/ah83/rigbysa/3_zps1b190882.jpg

sjoe! wat 'n ongelooflike versameling, amazing!

Re: 'n Bende vir Dubbels.

Posted: Tue Feb 16, 2016 12:00 pm
by Pappabeer
kopskoot wrote:Wat van n "dubbel" bende. Vertel bietjie van jou dubbel. Sommer watse koeëls en ladings jy gebruik, en of jy oopvisier, of met enige optics op hom skiet?

As jy wil, sit sommer n foto op!

George Gibbs .450-.400 3&1/4"
Ek laai 400gr Woodleighs vir hom teen so 2120fps, voor 83gr S385 en n Federal 215 primer. Die geweer doen heeldag 2-3" 4 skoot groepe - 2 uit beide lope - op 50m hiermee. Die herwinde Woodleigh het die Zebra in die kuiltjie getref op 54m, en kom uit sy boud uit net onder die vel.

Re: 'n Bende vir Dubbels.

Posted: Tue Feb 16, 2016 12:13 pm
by Sako75
Pragtig! Net om 'n man moed te gee so op 'n Dinsdag.

Re: 'n Bende vir Dubbels.

Posted: Tue Feb 16, 2016 12:13 pm
by Jakkalsgat
Netjies Dewald

Re: 'n Bende vir Dubbels.

Posted: Tue Feb 16, 2016 2:56 pm
by DWB
Baie mooi Dewald!

Re: 'n Bende vir Dubbels.

Posted: Mon Feb 29, 2016 6:27 pm
by kopskoot
Lekker Dewald. Baie nice roer ook daai!

Sou self daarvan gehou het om een in n 450-400 te hê, al sal Sullivan sê sy ouma skiet ook een! ;D

Re: 'n Bende vir Dubbels.

Posted: Sat Mar 05, 2016 3:37 pm
by 470rigby
Sullivan moet boeke verkoop, al moet dit nou lyk hy het minder verstand as 'n dooie vark, solank hy verkoop!

Re: 'n Bende vir Dubbels.

Posted: Sat Mar 05, 2016 7:20 pm
by Pappabeer
kopskoot wrote:Lekker Dewald. Baie nice roer ook daai!

Sou self daarvan gehou het om een in n 450-400 te hê, al sal Sullivan sê sy ouma skiet ook een! ;D
Dankie Ronnie, die kaliber is great. So ook n dubbel wat 10 pond weeg. Wat Ouma Sullivan nie weet nie, is dat meeste mense weet van die moerske stuk lood in Markie se .600 NE se kolf om hom effens makker te maak.

Re: 'n Bende vir Dubbels.

Posted: Mon Aug 07, 2017 4:05 pm
by Pappabeer
Ek het Woensdag gou n kans met die Gibbs gekry om n kameelperd te skiet as deel van n paar ou bulle wat moet plek maak vir nuwe bloed.

//uploads.tapatalk-cdn.com/20170807/fe7ca570de360600721a025b937dbe9b.jpg

Weereens het die Woodleigh 400gr uitstekend presteer, en 391,5gr geweeg na hy deur die skouers en enjinkamer is. Die bul het so 30m gemaak voor hy uit stoom uit gehardloop het

//uploads.tapatalk-cdn.com/20170807/7b5650bf591fce175864be6f8962ad43.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20170807/e2973903af49873a79b6dbb7864787f7.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20170807/818385bf0ac8dd320ed5bd992af2a0ed.jpg


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: 'n Bende vir Dubbels.

Posted: Mon Aug 07, 2017 7:12 pm
by DWB
Netjies!!!!!

Re: 'n Bende vir Dubbels.

Posted: Mon Aug 07, 2017 10:20 pm
by ruaanb
mooi fotos en pragtige kameelperd daai.

Sent from my SM-G900F using Tapatalk

Re: 'n Bende vir Dubbels.

Posted: Tue Aug 08, 2017 9:28 am
by Wouter Roets
Lekker Dewie!