Page 3 of 7

Heads Up

Posted: Sat Apr 11, 2015 7:24 pm
by Dries101
//images.tapatalk-cdn.com/15/04/11/7c02c2eff88278e9d5c7e895df303e48.jpg//images.tapatalk-cdn.com/15/04/11/45014a8faa0c0320f13e8d8b165c8f3a.jpg//images.tapatalk-cdn.com/15/04/11/46c6891d5a7335794abaf8c522adf9e0.jpg

I am trying to find a home for this custom 9,3x62 G47/Vektor rifle. It features a fully customised G47 Brno action with cnc engineered custom hinged bottom metal and bolt shroud with three position safety. , full quarter rib with two leaf express sights. barrel swivel band and Rigby style folding hood banded front sight. Barrel is Vektor hammer forged profiled Land Rover rifles profile. Stock carved out of grade 6 English walnut (Franquette variety) blank, oil finished with wrap around multipoint 22lpi chequering. Silvers recoil pad, sterling silver oval inlay, steel gripcap and two cross bolts. The rifle is offered at R43000 o.n.c.o due to owner leaving us for Ireland. This is a beautiful rifle and handles like a dream. It really is a masterpiece which need to be appreciated by the true custom gun collector.


Steve Fourie verkoop namens n klient. Ek reken daai is n R80k geweer. Het dit op facebook gesien.

Re: Heads Up

Posted: Sat Apr 11, 2015 8:09 pm
by Pappabeer
Seker n ZG?

Daai en die FN is die Land Cruisers van Mauser M98 klone.

Regte aksie en regte kaliber.

Re: Heads Up

Posted: Sat Apr 11, 2015 8:40 pm
by Dries101
As ek die geld gehad het. Net my size ook. 14.5 duim LOP- 20 skote deur geweer in totaal.

Re: Heads Up

Posted: Fri May 08, 2015 9:42 am
by Hein (Haan)
105gr Amaxe 6mm
120gr Amaxe 6.5mm
123gr Amaxe 6.5mm
178gr Amaxe .30cal
Molopo wapens vryburg gesien
053 927 5113

Re: Heads Up

Posted: Fri May 08, 2015 12:33 pm
by Capt. Yoda
Haan wrote:105gr Amaxe 6mm
120gr Amaxe 6.5mm
123gr Amaxe 6.5mm
178gr Amaxe .30cal
Molopo wapens vryburg gesien
053 927 5113

Aangesien haan hom hier gooi en ek genoeg koels het ;D
Hulle het ook 87gr Bergers en 95gr Balistic tips vir 6mm

Re: Heads Up

Posted: Fri May 08, 2015 4:30 pm
by SakoTrippel2
Gerrie Coetzee in Bloem (senwes) het ook 105 A-max 6mm

Re: Heads Up

Posted: Tue May 19, 2015 2:22 pm
by ruaanb
Blykbaar het Bethal Wapens 87gr VMax ingekry. R540/100 -017 647 6332

Re: Heads Up

Posted: Mon Jun 22, 2015 9:40 am
by musgrave270
Skietwinkel Bloemfontein het 87 v-maxe. R590/100 as ek reg gekyk het.

Re: Heads Up

Posted: Sun Jul 05, 2015 1:40 pm
by ruaanb
Strand Guns het blykbaar n stel 2de handse Ruger ringe vir die wat soek. kry detail by hulle asb

Re: Heads Up

Posted: Thu Jul 23, 2015 12:03 pm
by cassie_calvinia
savuti het baie bergers ingekry

Re: Heads Up

Posted: Thu Jul 23, 2015 2:10 pm
by PWV
Groot verskeidenheid nuwe Lapua-doppe beskikbaar by
sandveldvarminting@gmail.com
.

Re: Heads Up

Posted: Tue Jul 28, 2015 2:45 pm
by Ru 270
Vir die manne wat soek, Hornady 6mm 87gr VMax teen R480 by Outdoorguru....

Re: Heads Up

Posted: Thu Aug 06, 2015 1:57 pm
by alecjohnson
5x pakkies Hornady 6mm 87gr VMax teen R620 by Parrow arms. As ek net nie platsak was nie sou ek nie gepost het nie HAHA

Re: Heads Up

Posted: Sun Sep 06, 2015 4:22 pm
by Werner Prinsloo
baie dankie.

Re: Heads Up

Posted: Fri Nov 13, 2015 7:47 am
by PWV
Net gister van die Direksie van 7mm-Inisiatief verneem dat daar slegs 2 Gloeimanne oor is teen die ou prys.

Alle nuwe bestellings se pryse sal soos volg wees:
Gloeiman: R1 500.00
Ekstra pan vir klein kalibers: R90.00
Versendingskoste bly dieselfde indien die betrokke maatskappye nie hul tarief verhoog nie.

Re: Heads Up

Posted: Fri Nov 27, 2015 8:30 pm
by Philip J
Savuti Arms in Boksburg/Benoni/Brakpan( Weet nie waar begin of eindig watter een nie) ++>:
Daar is 8 pakkies@ R500 stuk.
011 744 2539

Re: Heads Up

Posted: Fri Nov 27, 2015 8:32 pm
by vossie1
Savuti is in Brakpan

Re: Heads Up

Posted: Fri Nov 27, 2015 8:57 pm
by Philip J
Hahahahaha. Jy sien. :-[
My fout. Askies.

Re: Heads Up

Posted: Fri Nov 27, 2015 9:03 pm
by Pappabeer
Philip,

Boksburg, Nigel en Brakpan is deesdae geklas as 1 area nl boknaaipan...

Re: Heads Up

Posted: Fri Nov 27, 2015 9:20 pm
by vossie1
;D ha ha grapgat dokter. Dewald jy moet nie joke nie ek het grootgeword in daai bokskruit ;D

Re: Heads Up

Posted: Sat Nov 28, 2015 1:34 pm
by Gawie(13mm)
Dagsê.
Ek was vanoggend by Bay Guns in Mosselbaai.
Daar staan 12 boksies van 100, 7mm 162 gr SST op die rak vir R760, as ek reg onthou.
R 100.00 goedkoper as S&O se nuwe prys.
Kontak vir Johan by 044 6908321.

Re: Heads Up

Posted: Mon Dec 14, 2015 2:45 pm
by Mellies
Mirrag manne.

Hinterland (Senwes) Potch het Lapua doppe in 222 Rem @ R745 tans op special.

Met n vleisie...

Re: Heads Up

Posted: Mon Dec 14, 2015 3:24 pm
by Hilux01
Teken in

Re: Heads Up

Posted: Wed Jan 06, 2016 1:30 pm
by Dirkvh
Kloppers George het 'n paar pakke .204 39gr Sierra Blitzking in voorraad.

Beste kos vir 'n .204!

Re: Heads Up

Posted: Fri Apr 29, 2016 1:59 pm
by Jaco V
As julle manne so sukkel soos ek om CCI 250 primers in die hande te kry, hier gaan ek nou jou dag maak ;D

Die Jagwinkel in Brits
Tel no: 072 trippel agt 3 twee een 4

Hulle het 12000 in voorraad teen R80/100