Page 3 of 3
Re: Wat het jy in jou sak vandag?
Posted: Fri Aug 22, 2014 9:36 am
by Supacow
Het die messe nou soos sakdoeke uit ons sakke uit verdwyn?
Re: Wat het jy in jou sak vandag?
Posted: Fri Aug 22, 2014 9:49 am
by Johan Reyneke
Roger wrote:Ek ruil weekliks, maar het nou my SA Jagters nr19/100 Buck mes aan my.
Ek het voorheen sommer biltongtjom of ander cheapie gedra, want ek gooi die goed te maklik weg, maar nou dra my SA Jagters nr24/100 Buck mes aan my.
Re: Wat het jy in jou sak vandag?
Posted: Wed Nov 05, 2014 9:29 am
by DilbertZA
My werkmes wat ek meestal by my het is n Kershaw 1556ti. Ek het gewoonlik ook n Leatherman iewers naby.
http://i1371.photobucket.com/albums/ag294/dilbertZA/Mobile%20Uploads/20140923_192434-1_zpseuyrphiw.jpg
Ek dra ook soms n Spyderco (Gayle Bradlee ltd), maar dit is nie n werkmes nie. (ek hou van Spiderco's, maar verkies n lem sonder tande)
http://i1371.photobucket.com/albums/ag294/dilbertZA/Mobile%20Uploads/20140819_133716-1_zpswxdax4ro.jpg
Re: Wat het jy in jou sak vandag?
Posted: Wed Nov 05, 2014 3:56 pm
by Riaan Kriel
Leatherman Wave is maar altyd by my. Ek voel nie klaar aangetrek as hy nie aan my linkersy is nie.
Verder wissel ek baie die CRKT, Cold Steel en Opinel af as ligte mes in die regter broeksak. Ek verkies egter 'n mes met 'n knippie anders verloor ek hom te maklik.
Re: Wat het jy in jou sak vandag?
Posted: Wed Nov 05, 2014 6:56 pm
by Supacow
Mooi spinnekop daai!
Ook n fan
Re: Wat het jy in jou sak vandag?
Posted: Thu Nov 27, 2014 7:20 pm
by Karoo Klong
Goeie dag alle "Messers",
Ek is trots op my BST mes, deur Basic Tool Company.
Ken enige van julle 'n Bullbro mes?
Karoo groete
Re: Wat het jy in jou sak vandag?
Posted: Fri Nov 28, 2014 9:36 am
by Chris Swart
Ek dra n Buck knipmes elke dag.
Of 'n Kershaw as ek moet opdress (Kerk en troues)
Re: Wat het jy in jou sak vandag?
Posted: Fri Nov 28, 2014 11:20 am
by Boesman10
Ek het 'n Cape Town Festival Of Beer -
http://capetownfestivalofbeer.co.za/ - kaartjie in my sak vandag. Sien julle baaaaaie laater
Re: Wat het jy in jou sak vandag?
Posted: Wed Dec 03, 2014 9:24 am
by NicoSmit
Ek het gister toe uiteindelik 'n Okapi in die hande gekry ek het dalk te veel betaal maar as jy so lank na een soek is dit seker die moeite werd nou kort ek nog 'n Joseph Rogers dan sal my versameling mooi op dreef wees