Jagters teenoor skieters

Kies hoe jy jag

Poll ended at Thu Jun 05, 2014 9:40 am

Kan self spoor sny
88
21%
Volg maar die gids
15
4%
Kan self bloedspoor volg
97
23%
laat die gids dit doen
12
3%
Slag of kan self my bokke afslag
96
23%
laat die gids/plaas werkers dit doen
29
7%
Kan trofees "Cape"
35
8%
laat die gids/plaas werkers "Cape"
43
10%
 
Total votes: 415

User avatar
Jake1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2358
Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm

Re: Jagters teenoor skieters

Post by Jake1 »

Ek jag per voet, het al vanaf n boot gejag, in die hardloop gejag(skoot trek terwyl ek hardloop agter
varke aan in mielies :confused nie altyd so doeltreffend nie), GEJAG vanuit n boom, gejag vanaf n spilpunt en al baie GEJAG vanaf n bakkie. Ek is n jagter nie n skieter nie, as wie ookal anders daaroor voel moenie sleg slaap oor hoe ek dit doen nie, dis belangrik om genoeg te slaap :) my beskeie opinie is fokus eerder op jouself, spandeer genoeg tyd op die skietbaan, leer skiet waar jy mik, en probeer jou uiterste bes om nie jou jagprooi te laat ly nie, hulle voel pyn.

Ek slag self slegs as ek moet, ek is nie baie goed daarin nie, ek is nie n slagter nie, eks n jagter.
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Jagters teenoor skieters

Post by PWV »

Jake1 wrote:Ek jag per voet, het al vanaf n boot gejag, in die hardloop gejag(skoot trek terwyl ek hardloop agter
varke aan in mielies :confused nie altyd so doeltreffend nie), GEJAG vanuit n boom, gejag vanaf n spilpunt en al baie GEJAG vanaf n bakkie. Ek is n jagter nie n skieter nie, as wie ookal anders daaroor voel moenie sleg slaap oor hoe ek dit doen nie, dis belangrik om genoeg te slaap :) my beskeie opinie is fokus eerder op jouself, spandeer genoeg tyd op die skietbaan, leer skiet waar jy mik, en probeer jou uiterste bes om nie jou jagprooi te laat ly nie, hulle voel pyn.

Ek slag self slegs as ek moet, ek is nie baie goed daarin nie, ek is nie n slagter nie, eks n jagter.
Sal nogal om die kampvuur met jou kan kuier!
User avatar
Jake1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2358
Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm

Re: Jagters teenoor skieters

Post by Jake1 »

Pieter Willem Vorster wrote:
Jake1 wrote:Ek jag per voet, het al vanaf n boot gejag, in die hardloop gejag(skoot trek terwyl ek hardloop agter
varke aan in mielies :confused nie altyd so doeltreffend nie), GEJAG vanuit n boom, gejag vanaf n spilpunt en al baie GEJAG vanaf n bakkie. Ek is n jagter nie n skieter nie, as wie ookal anders daaroor voel moenie sleg slaap oor hoe ek dit doen nie, dis belangrik om genoeg te slaap :) my beskeie opinie is fokus eerder op jouself, spandeer genoeg tyd op die skietbaan, leer skiet waar jy mik, en probeer jou uiterste bes om nie jou jagprooi te laat ly nie, hulle voel pyn.

Ek slag self slegs as ek moet, ek is nie baie goed daarin nie, ek is nie n slagter nie, eks n jagter.
Sal nogal om die kampvuur met jou kan kuier!
dit klink lekker!
Post Reply