Page 3 of 3

Re: EKS KLAAR MET KFC!!!

Posted: Wed Aug 06, 2014 11:21 am
by Peruvs72
375fanatic wrote:Ek eet uit beginsel nie mac donalds nie,ook nie Pepsi , citroen ,renualt . Ek het ook nie Pepsi in my winkels verkoop nie

Hulle was nou om te booikot Dan kom hulle terug en wil net mark aandeel he se mo#r

Ek Koop nie by Woolworths, vlieg ook nie SAA nie, opgehou bloed skenk en gooi nie petrol in by Engen oor hulle ras beleid.

Re: EKS KLAAR MET KFC!!!

Posted: Wed Aug 06, 2014 11:57 am
by Fritz
mariusr wrote:Dink hulle gebruik nou daai hoenders met die maer bene en dik gatte? :): :o ++>:
Hahahahah, dis New Castle siekte.

Maar PW het gesĂȘ bou die nasie, bou hom!! :laugh:

Re: EKS KLAAR MET KFC!!!

Posted: Wed Aug 06, 2014 5:20 pm
by johans
ROBBIE1 wrote:Johan good for him, ma by my sal hy nie weer n tiekie kry nie, en smaak my daars not baie daar buite wat ook so voel. Veral nou dat ek agter gekom het hoe lekker Steers eintkik is, hahahaha.
nou praat jy,ek kan al n steers bacon cheese eet terwyl ek bestuur

Re: EKS KLAAR MET KFC!!!

Posted: Thu Aug 07, 2014 8:33 am
by Taylor
Dag se manne.

Ek het jare terug geleer dat die beste hoender behalwe die wat jy self braai, is begrafnis hoender. Hulle is vars. Hierdie troue en ander party hoendertjies is n goeie resep vir n geseende opelyf.

So as ek hom nie self braai nie, eet ek hom nie graag nie.

Groetnis