Page 3 of 5

Re: 7x57 Bende

Posted: Sun Apr 20, 2014 5:31 pm
by Pappabeer
So iets kan werk Hannes.

Ek het sommer vir eers 175gr Hornady Ronde neuse wat ek gooi uit Norma brass uit. Ek dink dit is met 44gr S365 as ek reg onthou. Ek het 'n kleinhuis vol 160&175 gr Nosler Partitions gekry vir baie cheap, en hulle skiet ook mooi. Teen die matige spoed werk die Hornady egter goed.

Het jy al ander Kruit oorweeg? Ek dink vir die kort lopie mag iets soos S341 of S355 dalk die pyp rook. Maar hy het die toets geslaag in my opinie, so ek gaan vir eers so aangaan.

Re: 7x57 Bende

Posted: Sun Apr 20, 2014 5:41 pm
by Skier
Dewald,
Het nog net S365 gebruik, want dit werk vir my uitstekend, alhoewel ek soms nuuskierig is oor wat S355 sal maak. Die 175gr's loop so teen 2375fps, heel skaflik en dodelik. My no. 21 het 'n 24" loop. Ek voel soos jy - as iets werk en jy het genoeg komponente om die pot aan die kook te hou, laai genoeg daarvan en stap gereeld!

Re: 7x57 Bende

Posted: Sun Apr 20, 2014 5:47 pm
by Pappabeer
Ek was nie bewus van Mod 21's met langer lope nie. Myne is 21". Het jy dovetails, of 'n ronde receiver ring? Myne is 'n Nasionale Party Model >:+ ('48). Dalk het die nuweres langer lope?

Re: 7x57 Bende

Posted: Sun Apr 20, 2014 6:08 pm
by Skier
Dewald,
1955 model - standaard met dovetails, bol grendelkop (nie lepel), 24" loop en dubbel sneller.
Bol grendelkop konfigurasies ipv. die lepelgrendel was bleikbaar in 'n mindere mate beskikbaar in die '50's nadat die dovetail brue die lig gesien het. Ek sal foto opsit van die roer.

Re: 7x57 Bende

Posted: Sun Apr 20, 2014 6:45 pm
by Skier
Brno mod. 21 7x57 aangeheg

Re: 7x57 Bende

Posted: Sun Apr 20, 2014 8:34 pm
by DWB
Alamapstieks

Re: 7x57 Bende

Posted: Sun Apr 20, 2014 9:15 pm
by Pappabeer
Mooi Hannes.

Daai teleskoop is natuurlik ook nie te versmaai nie...

Ek het natuurlik weer met 'n nuwe gejeuk begin. Ek wil nou 'n identiese 8x57 en 6,5x57 aanskaf. Hulle sal oulik langs mekaar lyk...

Re: 7x57 Bende

Posted: Sun Apr 20, 2014 9:37 pm
by Skier
Dankie D,

Die roer het al sy kant gebring in die afgelope 5 jaar - rooiribbok (4), rooibok (2), springbok (3), vlakvark (4), koedoe (5) en eland (1). 2014 is weer die sewe se jaar, hoop om ietsie huistoe te bring.

Ek sal self nie die versoeking weerstaan as 'n ongeskonde 6.5x57 oor my pad kom nie...hou my maar op hoogte as jy twee raakloop...

Re: 7x57 Bende

Posted: Mon May 05, 2014 10:01 pm
by 375fanatic
Manne ek is nou soos n matriek laaitie voor die matriekafskeid se after party .

Die 7mm is hopelik more aand by die huis het reeds 154gr SST en 175 interlocks om te toets

Kan nie meer wag nie

Re: 7x57 Bende

Posted: Tue May 06, 2014 6:49 pm
by Beesbaas
Johan Nel wrote:1. DWB - Musgrave Mod83 (oppad)
2. NEGE3 - Custom
3. Witpietskiet - Santa Babara (was my heel eerste roer)
4. Andries - DWM Mauser aksie met Walther loop
5. Dries 101 - Custom
6. Pappabeer - BRNO Mod21
7. Gawie(7mm) - Brno
8. Christo Els (Rigby) - CZ 550 (beste koop ooit!)
9. Hein22 - Musgrave Mod90
10. Hunter74 - Santa Babara
11.Jonie - Manlichter Schoenauer
12. Johan Nel - 7x57 Vektor, k98
13. Ralph - Voere
14. Johan - 7x57 Brno
15. Rudie Musgrave 7x57 K98 26" Barrel
16. Nico 7x57 Brno k98
17. Koos Barnard. Pasmaak op k98-aksie (21" loop)
18. Dirk Klaver. Custom rifle met sako aksie
19. Willem Immelman. Nuwe Nosler Heritage 7x57. Kan nie wag nie.
20. Swys14. CZ 537 7x57
21. Louis Nel (LN) DWM K96
22. Rudi. Sabi Ranger 7 x 57 wag nog vir eksekuteurs brief
23. Wouter Roets 7x57 Ruger RSI International Falling block 20"loop en natuurlik ge-Ackley
24. Dries Skiet DWM Brasil
25. Skier - BRNO Mod. 21
26. Jenn - Musgrave mod 80
27. Hennie - 7x57 Vektor K98
28. Christo 7x57 CZ 550
29. Dries101. Pasmaak op K98 aksie met Musgrave loop
30. Mauser Browser. 7x57 Fabrique Nationale d'Herstal
31. PieterB BRNO 7x57 ( Kan nie vir die skiet wag nie)
32. Beesbaas - Parker Hale

Re: 7x57 Bende

Posted: Tue May 06, 2014 8:48 pm
by Kalahari Pretorius
Kalahari Pretorius het 1908 DWM 7x57 met oorspronklike loop afgesny op 22 duim.

Re: 7x57 Bende

Posted: Thu May 08, 2014 9:01 pm
by Johan Nel
1. DWB - Musgrave Mod83 (oppad)
2. NEGE3 - Custom
3. Witpietskiet - Santa Babara (was my heel eerste roer)
4. Andries - DWM Mauser aksie met Walther loop
5. Dries 101 - Custom
6. Pappabeer - BRNO Mod21
7. Gawie(7mm) - Brno
8. Christo Els (Rigby) - CZ 550 (beste koop ooit!)
9. Hein22 - Musgrave Mod90
10. Hunter74 - Santa Babara
11.Jonie - Manlichter Schoenauer
12. Johan Nel - 7x57 Vektor, k98
13. Ralph - Voere
14. Johan - 7x57 Brno
15. Rudie Musgrave 7x57 K98 26" Barrel
16. Nico 7x57 Brno k98
17. Koos Barnard. Pasmaak op k98-aksie (21" loop)
18. Dirk Klaver. Custom rifle met sako aksie
19. Willem Immelman. Nuwe Nosler Heritage 7x57. Kan nie wag nie.
20. Swys14. CZ 537 7x57
21. Louis Nel (LN) DWM K96
22. Rudi. Sabi Ranger 7 x 57 wag nog vir eksekuteurs brief
23. Wouter Roets 7x57 Ruger RSI International Falling block 20"loop en natuurlik ge-Ackley
24. Dries Skiet DWM Brasil
25. Skier - BRNO Mod. 21
26. Jenn - Musgrave mod 80
27. Hennie - 7x57 Vektor K98
28. Christo 7x57 CZ 550
29. Dries101. Pasmaak op K98 aksie met Musgrave loop
30. Mauser Browser. 7x57 Fabrique Nationale d'Herstal
31. PieterB BRNO 7x57 ( Kan nie vir die skiet wag nie)
32. Beesbaas - Parker Hale
33. Kalahari Pretorius het 1908 DWM 7x57 met oorspronklike loop afgesny op 22 duim

Re: 7x57 Bende

Posted: Fri May 09, 2014 9:22 am
by jaracal

34. Jaracal - Sako 7x57 ook ge-ugly(Ackley)

Re: 7x57 Bende

Posted: Sat May 24, 2014 4:44 pm
by Sandban(g)k
Ek het n Musgrave Mod 90 ++>:

Re: 7x57 Bende

Posted: Sat May 24, 2014 6:15 pm

35. Sandban(g)k - Musgrave Mod 90

Re: 7x57 Bende

Posted: Sat May 24, 2014 6:40 pm
by Johan Nel
Hier is 'n sekere jaracal lid vanuit die Burgersfort omgewing wat ons 'n paar spogfotos verskuldig is... 8) Wonder waar is hy.

Re: 7x57 Bende

Posted: Sat May 24, 2014 8:55 pm
by 222 Sako
Naand Manne.

Ek het n 7 x 57 met n interessante geskiedenis. Ek het d wapen gekoop by n ou oom wat tydens sy weermag jare die aksie met die loop naby Windhoek op n ashoop opgetel het. Baie jare gelede! Hy het dit by n maat van hom in Windhoek gelos en gesĂȘ hy sal dit eendag by hom gaan haal aangesien hy dit nie toe kon saamvat nie. Jare daarna het hy dit gaan haal en na Ben Musgrave gebring. Hy was glo baie ingenome daarmee en het toe vir hom n geweer daarmee gebou. Die wapen is geregistreer as n 7mm Spandau en so op my naam oorgedra.

Re: 7x57 Bende

Posted: Sun May 25, 2014 5:15 pm
by 375fanatic
hy is by die huis uit eindelik

Re: 7x57 Bende

Posted: Mon Jun 02, 2014 1:22 pm
by Dries101
My 7x57 is amper oppad terug huis toe met sy nuwe jas aan

Re: 7x57 Bende

Posted: Mon Jun 02, 2014 1:27 pm
by DWB
Is jy nie bly ek het jou omgepraat nie ;D

Re: 7x57 Bende

Posted: Mon Jun 02, 2014 1:41 pm
by Dries101
DWB wrote:Is jy nie bly ek het jou omgepraat nie ;D
Ja ne......(-,

Re: 7x57 Bende

Posted: Mon Jun 02, 2014 5:02 pm
by M98mauser
Mauser M03

Re: 7x57 Bende

Posted: Fri Jun 06, 2014 5:35 pm
by Dries101
Begin nou soos n geweer lyk- min dae

Re: 7x57 Bende

Posted: Wed Jun 18, 2014 6:10 am
by Mauser browser
Dries daai is darm mar n skou geweer. Baie mooi

Re: 7x57 Bende

Posted: Sun Jun 22, 2014 8:01 pm
by Jan Nel
1. DWB - Musgrave Mod83 (oppad)
2. NEGE3 - Custom
3. Witpietskiet - Santa Babara (was my heel eerste roer)
4. Andries - DWM Mauser aksie met Walther loop
5. Dries 101 - Custom
6. Pappabeer - BRNO Mod21
7. Gawie(7mm) - Brno
8. Christo Els (Rigby) - CZ 550 (beste koop ooit!)
9. Hein22 - Musgrave Mod90
10. Hunter74 - Santa Babara
11.Jonie - Manlichter Schoenauer
12. Johan Nel - 7x57 Vektor, k98
13. Ralph - Voere
14. Johan - 7x57 Brno
15. Rudie Musgrave 7x57 K98 26" Barrel
16. Nico 7x57 Brno k98
17. Koos Barnard. Pasmaak op k98-aksie (21" loop)
18. Dirk Klaver. Custom rifle met sako aksie
19. Willem Immelman. Nuwe Nosler Heritage 7x57. Kan nie wag nie.
20. Swys14. CZ 537 7x57
21. Louis Nel (LN) DWM K96
22. Rudi. Sabi Ranger 7 x 57 wag nog vir eksekuteurs brief
23. Wouter Roets 7x57 Ruger RSI International Falling block 20"loop en natuurlik ge-Ackley
24. Dries Skiet DWM Brasil
25. Skier - BRNO Mod. 21
26. Jenn - Musgrave mod 80
27. Hennie - 7x57 Vektor K98
28. Christo 7x57 CZ 550
29. Dries101. Pasmaak op K98 aksie met Musgrave loop
30. Mauser Browser. 7x57 Fabrique Nationale d'Herstal
31. PieterB BRNO 7x57 ( Kan nie vir die skiet wag nie)
32. Beesbaas - Parker Hale
33. Kalahari Pretorius het 1908 DWM 7x57 met oorspronklike loop afgesny op 22 duim
34. Jaracal - Sako 7x57 ook ge-ugly(Ackley)
35. Sandban(g)k - Musgrave Mod 90
36. Jan Nel - RSA Aksie, Hart SS loop