Page 3 of 5

Re: JARACAL Klere en produkte hier te koop.

Posted: Wed Dec 18, 2013 7:55 am
by GreyGhostGear
Riaan Beeslaar wrote:More Petrie
Wanneer kan ons die volgende bestellings by jou plaas
groete
Riaan
Nog nie 'n definitiewe datum. Tien teen een einde Januarie Riaan.

Re: JARACAL Klere en produkte hier te koop.

Posted: Wed Dec 18, 2013 7:56 am
by GreyGhostGear
Pappabeer wrote:Dankie Petrie, ek het die klere vandag gekry en dit lyk puik, soos gewoonlik.

Ek het ook n paar dae terug n windskerm vervang, so die plakker kom nou handig in om die Glasfit een met ons mooi nuwe SA vlag op te vervang...
Plesier Dewald, ek is bly jy hou daarvan!

Re: JARACAL Klere en produkte hier te koop.

Posted: Wed Dec 18, 2013 2:00 pm
by johans
dankie petrie ekt my pakkie met al die goodies gekry,baie mooi en sterk hemde daai en die bree rand hoed is ook n wenner

Re: JARACAL Klere en produkte hier te koop.

Posted: Thu Dec 19, 2013 5:07 pm
by NicoSmit
Ek het my klere gekry nou is ek so gelukkig soos 'n vark in Palestina dankie Petrie

Re: JARACAL Klere en produkte hier te koop.

Posted: Sat Dec 21, 2013 3:58 pm
by Ratel
Myne ook gekry en ek is beindruk met die kwaliteit. Plesier om met jou besigheid te doen Petrie dankie.

Re: JARACAL Klere en produkte hier te koop.

Posted: Sat Dec 21, 2013 7:25 pm
by GreyGhostGear
Ratel wrote:Myne ook gekry en ek is beindruk met die kwaliteit. Plesier om met jou besigheid te doen Petrie dankie.
Groot plesier manne - Ratel, Nico, Johan.
Klink my meeste manne het darem al hul bestellings gekry..
Groete en Geseënde Kersfees vir almal!
Petrie

Re: JARACAL Klere en produkte hier te koop.

Posted: Sat Dec 21, 2013 8:57 pm
by Piet Pille
Hallo Petrie,
My bestelling het ook veilig in Grootbrak aangekom.. my sus bring dit Maandag saam op as sy vir my kom kuier hierbo.

Baie dankie vir jou moeite. Lekker kersgeskenk vir my van my ;) :)

Geseënd kersfees ook vir jou en jou mense.

2013 lê op sy rug. Wens jou 'n 2014 vol vreugde en seëninge toe met baie baie koeëls wat mag vlieg

Groete
Piet Pille

Re: JARACAL Klere en produkte hier te koop.

Posted: Wed Jan 08, 2014 7:31 pm
by Wilhelimoes
Skies hoe bestel ek 2 hoede!??

Re: JARACAL Klere en produkte hier te koop.

Posted: Thu Jan 09, 2014 8:46 am
by vriell
GreyGhostGear wrote:
Riaan Beeslaar wrote:More Petrie
Wanneer kan ons die volgende bestellings by jou plaas
groete
Riaan
Nog nie 'n definitiewe datum. Tien teen een einde Januarie Riaan.
Onthou asb die wapen wat ons op ander kledingstukke kan sit.....

Re: JARACAL Klere en produkte hier te koop.

Posted: Thu Jan 09, 2014 12:10 pm
by GreyGhostGear
Wilhelimoes wrote:Skies hoe bestel ek 2 hoede!??

Ek moet nog met Heinrich bevestig wanneer ons die volgende rondte bestellings gaan doen, maar sal op hoogte hou hier..

Re: JARACAL Klere en produkte hier te koop.

Posted: Tue Jan 21, 2014 7:35 am
by musgrave270
GreyGhostGear wrote:
Wilhelimoes wrote:Skies hoe bestel ek 2 hoede!??

Ek moet nog met Heinrich bevestig wanneer ons die volgende rondte bestellings gaan doen, maar sal op hoogte hou hier..
Môre Petrie

Enige nuus rakende die volgende rondte vir bestellings?

Groete

Ruan

Re: JARACAL Klere en produkte hier te koop.

Posted: Tue Jan 21, 2014 2:10 pm
by GreyGhostGear
musgrave270 wrote:
GreyGhostGear wrote:
Wilhelimoes wrote:Skies hoe bestel ek 2 hoede!??

Ek moet nog met Heinrich bevestig wanneer ons die volgende rondte bestellings gaan doen, maar sal op hoogte hou hier..
Môre Petrie

Enige nuus rakende die volgende rondte vir bestellings?

Groete

Ruan
Hi Ruan,

1 Februarie.

Groete,
Petrie.

Re: JARACAL Klere en produkte hier te koop.

Posted: Tue Jan 21, 2014 2:51 pm
by musgrave270
Baie dankie

Re: JARACAL Klere en produkte hier te koop.

Posted: Tue Jan 21, 2014 6:49 pm
by vriell
vriell wrote:
GreyGhostGear wrote:
Riaan Beeslaar wrote:More Petrie
Wanneer kan ons die volgende bestellings by jou plaas
groete
Riaan
Nog nie 'n definitiewe datum. Tien teen een einde Januarie Riaan.
Onthou asb die wapen wat ons op ander kledingstukke kan sit.....
Enige uitsluitsels wat betref die wapen wat op kledingstukke gesit kan word ?

Re: JARACAL Klere en produkte hier te koop.

Posted: Tue Jan 21, 2014 7:20 pm
by Baugust
Nice range of clothing for hunting and general use.......so over the Camo clothing

Re: JARACAL Klere en produkte hier te koop.

Posted: Tue Jan 21, 2014 8:12 pm
by Bostokkelos
Hoeveel X is jou grootste hemp?

Re: JARACAL Klere en produkte hier te koop.

Posted: Tue Jan 21, 2014 8:32 pm
by GreyGhostGear
Net in antwoord op die vorige 3 posts:

*Ons gaan verseker kyk na Jaracal "badges".
*Baie dankie Baugust!
*Die hemde gaan tot 4X Bostokkelos - die Jag hemde is 'n lekker groot maak, so as jy bv. 'n 2XL is, sal die 2XL jou verseker pas.

Re: JARACAL Klere en produkte hier te koop.

Posted: Wed Jan 22, 2014 6:47 am
by Herman Huyser
Petrie, wat van die lisensie skyfie in deurskynende film met die Jaracal logo op, dan kan 'n man dit op enige kleur voertuig plak. Die wit staan darem baie uit op donker karre.

Re: JARACAL Klere en produkte hier te koop.

Posted: Fri Jan 31, 2014 4:08 pm
by GreyGhostGear
*Alle bestellings asb. na: petrie@greyghostgear.co.za - sluit asb. posadres in, waarna jy 'n faktuur sal ontvang.
*Asb.- geen bestellings via PM.
*Bestellings oop vir die rondte: 01/02/14 - 10/02/14.
*'n Gedeelte van verkope opbrengs gaan aan die Forum.
*Enige bestelling van 'n hemp en pet "combo" of meer, kry 'n gratis lisensie plakker.
*Hemde kry die Logo op linkerbors en die web adres op regter mou.
*Pette kry die Logo voor op en die web adres agter op.

Produkte:
http://i1068.photobucket.com/albums/u450/Petrie79/JARACAL%20NEW/J2_zpsc9b99b3f.jpg
http://i1068.photobucket.com/albums/u450/Petrie79/JARACAL%20NEW/J3_zpsd401cdca.jpg
http://i1068.photobucket.com/albums/u450/Petrie79/JARACAL%20NEW/J5_zpsb406d966.jpg
http://i1068.photobucket.com/albums/u450/Petrie79/JARACAL%20NEW/J4_zpsa5c4f1cb.jpg
http://i1068.photobucket.com/albums/u450/Petrie79/JARACAL%20NEW/J1_zps62b4ae46.jpg
Baie dankie.

Produkte en Pryse:

Breathable/Technical langmou hemp met oprol mou opsie om as kortmou hemp te dra met 'n "air vent" agter.
Kleur opsies: Khaki en Lig blou.
Prys: R335.(die hemp is halwe "size" kleiner as jag hemde, so bestel asb. 1 "size" groter as jou normale dra "size")
KHAKI:
http://i1068.photobucket.com/albums/u450/Petrie79/JARACAL%20NEW/KhakiBreathablevoor_zps38dbc806.jpg
LIG BLOU:
http://i1068.photobucket.com/albums/u450/Petrie79/JARACAL%20NEW/AirforceBlueBreathableagtermetflap_zpscbb31c9d.jpg

Two-Tone kortmou jag hemp.
Prys: R230.(Al die JAG hemde hieronder is standaard "size", so as jy XL is, sal XL jou pas)
Olyf en Stone:
http://i1068.photobucket.com/albums/u450/Petrie79/JARACAL%20NEW/TwoTonekortmoujaghempopsieB_zpsd9f55137.png
Khaki en Olyf groen:
http://i1068.photobucket.com/albums/u450/Petrie79/JARACAL%20NEW/TwoTonekortmoujaghempopsieA_zpscebc7d59.png

Plein Kortmou jag hemp.
Standaard "Size" - indien jy XL is, sal die XL jou pas.
Prys: R210
KHAKI:
http://i1068.photobucket.com/albums/u450/Petrie79/JARACAL%20NEW/KortmouKhakijaghemp_zps5d795779.jpg
OLYF GROEN:
http://i1068.photobucket.com/albums/u450/Petrie79/JARACAL%20NEW/KortmouOlyfGroenjaghemp_zpscfa1837f.jpg

Plein Langmou jag hemp.
Prys: R270
Standaard "Size".
Kom in KHAKI of OLYF GROEN:
http://i1068.photobucket.com/albums/u450/Petrie79/JARACAL%20NEW/Jaracallongsleeve_zpsa444fd9a.jpg

T-Hemp met Jaracal logo Print - Olyf Groen:
Prys: R140.(T-hemp is halwe "size" kleiner as jag hemde, so bestel asb 1 "size" groter as jou normale dra "size")
http://i1068.photobucket.com/albums/u450/Petrie79/JARACAL%20NEW/Jaracalt-hemp_zpsb688ad9a.jpg

PETTE:
Prys: R75
Kom in KHAKI of OLYF GROEN:
http://i1068.photobucket.com/albums/u450/Petrie79/Jaracalpette_zps925accad.jpg

Hoede:
Prys: R110
Hoede kom in KHAKI of OLYF GROEN:
http://i1068.photobucket.com/albums/u450/Petrie79/JARACAL%20NEW/Jaracalhoede_zps50ea12fd.jpg

*Nuut* - KIDDIES Bos hemp:
Prys: R160
Groottes: 7-8, 9-10, 11-12, 13-14
http://i1068.photobucket.com/albums/u450/Petrie79/JaracalKidshemp_zps8cde3f57.png

200mm X 200mm Bakkie deur plakker:
R30
http://i1068.photobucket.com/albums/u450/Petrie79/JARACAL%20NEW/JSTICKERS_zps289913aa.jpg

Jaracal Lapwapen: R45

Posgeld raamwerk: Vir bv. 'n hemp en pet - R35, bv. 3 hemde en pet- R45 ens.
Baie dankie, bestellings is dan nou amptelik oop na: petrie@greyghostgear.co.za.
Groete,
Petrie en Heinrich.

Re: JARACAL Klere en produkte hier te koop.

Posted: Mon Feb 03, 2014 9:08 am
by GreyGhostGear
Goeie more,

Die bestellings vir Jaracal klere is nou weer oop tot die 10de Februarie.
Sien asb. die post hier bo vir bestel prosedures.
Enige navrae: petrie@greyghostgear.co.za.

*Nuut* - nuwe T-hemp ontwerp en Kiddies jag hemp.

Re: JARACAL Klere en produkte hier te koop.

Posted: Mon Feb 03, 2014 9:54 am
by jaracal
Hallo Petri
Moet se^ die hemde ly baie mooi, veral die ligblou breathable hemp.
Het weer 'n bestelling ingesit.
Groete

Re: JARACAL Klere en produkte hier te koop.

Posted: Mon Feb 03, 2014 4:37 pm
by GreyGhostGear
jaracal wrote:Hallo Petri
Moet se^ die hemde ly baie mooi, veral die ligblou breathable hemp.
Het weer 'n bestelling ingesit.
Groete
Baie dankie.
Die terugvoer oor die hemde is baie positief.
Groete,
Petrie.

Re: JARACAL Klere en produkte hier te koop.

Posted: Mon Mar 10, 2014 2:04 pm
by leendert
Ai,ek het die bestellings al weer gemis. Wanneer is die volgende ronte? :'(

Re: JARACAL Klere en produkte hier te koop.

Posted: Mon Mar 10, 2014 2:14 pm
by GreyGhostGear
leendert wrote:Ai,ek het die bestellings al weer gemis. Wanneer is die volgende ronte? :'(
Gaan begin April weer bestellings neem, met 'n paar winter goed by vir die jag seisoen.

Re: JARACAL Klere en produkte hier te koop.

Posted: Tue Mar 11, 2014 12:54 pm
by leendert
Dankie, sal dophou as jy die post opsit.