Page 3 of 3

Re: SA woede oor leeujag

Posted: Wed Nov 20, 2013 2:15 pm
by VdWalt
Gelukkig vir haar het sy nie 'n renoster gerol nie .....!

Re: SA woede oor leeujag

Posted: Wed Nov 20, 2013 2:18 pm
by mariusr
O hel dan het sy doodstraf gekry?

Re: SA woede oor leeujag

Posted: Wed Nov 20, 2013 5:51 pm
by Louis Kriel
mariusr wrote:Ha ha die waar! Jy gaan verseker wees van charges!? Nee ek wil sy spoor vat daar in Tanzanie en hom so soek! Wilde leeu wat bokke vang!
NAV wat Geno gese het, is daar nog plekke waar mens n leeu so kan jag. Ek lees gereeld stories in Magnum waar ouens "mankillers" gaan skiet het, maar dis almal in die 70's en 80's??

Re: SA woede oor leeujag

Posted: Wed Nov 20, 2013 5:54 pm
by Geno
Daar word jaarliks nog n klompie lous in TZ geskiet.

Re: SA woede oor leeujag

Posted: Wed Nov 20, 2013 5:56 pm
by mariusr
Ja jy kan nog leeu jag daar! Mark salivan is bedrywig daar!

Re: SA woede oor leeujag

Posted: Tue Nov 26, 2013 8:13 am
by PWV
Jag word darem nie altyd in die pers in 'n negatiewe lig gestel nie. Hier word die hele leeu-skiet-storie in perspektief gestel. Die skrywer het verseker 'n hele paar breinselle.

http://www.dieburger.com/opinie/2013-11 ... a-toeriste

Re: SA woede oor leeujag

Posted: Wed Nov 27, 2013 3:01 pm
by Nadia