SA woede oor leeujag
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: SA woede oor leeujag
Gelukkig vir haar het sy nie 'n renoster gerol nie .....!
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: SA woede oor leeujag
O hel dan het sy doodstraf gekry?
- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Re: SA woede oor leeujag
NAV wat Geno gese het, is daar nog plekke waar mens n leeu so kan jag. Ek lees gereeld stories in Magnum waar ouens "mankillers" gaan skiet het, maar dis almal in die 70's en 80's??mariusr wrote:Ha ha die waar! Jy gaan verseker wees van charges!? Nee ek wil sy spoor vat daar in Tanzanie en hom so soek! Wilde leeu wat bokke vang!
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: SA woede oor leeujag
Daar word jaarliks nog n klompie lous in TZ geskiet.
Goed, beter, 6millimeter!
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: SA woede oor leeujag
Ja jy kan nog leeu jag daar! Mark salivan is bedrywig daar!
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: SA woede oor leeujag
Jag word darem nie altyd in die pers in 'n negatiewe lig gestel nie. Hier word die hele leeu-skiet-storie in perspektief gestel. Die skrywer het verseker 'n hele paar breinselle.
http://www.dieburger.com/opinie/2013-11 ... a-toeriste
http://www.dieburger.com/opinie/2013-11 ... a-toeriste
- Nadia
- Sr. Member

- Posts: 282
- Joined: Fri Nov 11, 2011 5:14 pm
Re: SA woede oor leeujag
Lees 'n bietjie hier: http://www.dieburger.com/opinie/2013-11 ... a-toeriste
