260 Rem
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: 260 Rem
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: 260 Rem
Arnold
Met die 6.5 06 gaan jy nie dieselfde probleem sit as die 25-06 se groot dop en baie kruit brand ding nie, Jy weet ek is ook n 25 fan bietjie swaar op brandstof as ek na een en al negatief moet kyk..Maar een ding is n feit ---die gejeuk en wonder hou nie op voor jy hom self het en getoets het nie.
Soos baie se die kruppel250 is n loopvreter, Vra vir Andre Gous hoeveel skote het hy al deur syne..Myne staan nou self op n duisend of so verby die maks voorspellings en hy gooi nog so nou en dan raak.
Ek kom tot die slotsom "EK" lees te veel in kalibers, meeste roere is meer as genoeg akkuraat vir die doel waarvoor "EK" hulle gebruik. Op papier lees kompetisies verloor "EK" en baie ander ,(want ek was baie jare baanoffisier op baie kompetisies) ewe veel punte naby as ver...
Loer sommer net na die score op vark wat relatief naby staan as n reel en score op ghongs wat relatief ver staan as n reel en jy sal sien dat die score ewe goed en sleg is daar...EK dink "EK" moet meer op skietvernuf en oefen konsentreer en dalk minder in kalibers lees...
Maar in die papier skiet stats blyk dit dat die 6mm baie gewild is en beslis die meeste in die top kategorie is. Dis dalk omdat daai skuts meer oefen....en skiet fiks is...
Groetnis voorspoed
Jacques

Shoot straight and tell the truth!
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7991
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: 260 Rem
JB, die 6.5-06 se loop sal darem seker so twee skote langer as wat die 25-06 hou 
Elkgeval, as jy 'n Ferrari wil ry moet jy kan bekostig om die bande so dan en wan te vervang. Selfde met kalibers en hulle lope sou ek s

-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7553
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: 260 Rem
Gehard
Ek het dit basies so gehad voor die tyd. Hoe vergelyk die 260 Rem en 6.5x55 met die 6.5-284? Ek het ook die 6.5-284 deur QL gehardloop en dit lyk nie of hy baie happy is met ons poeier is nie. Dalk is hier n paar manne met ondervinding van hom wat ons bietjie kan touwys maak.
Dawie
Ek het n artikel gelees van n gunsmith in Amerika wat n toets gedoen het om die skoot in n loop te laat afgaan sonder dat daar n slot in was. Hy het die grade op die nek bly verander en toe hy op 40grade kom het die dop opgehou om agter uit te blaas. Die punt van die eksperiment was om te sien wat se invloed die grade van die dop op die druk van die slot uitoefen en presies op 40 was die invloed min of geensins. Die doppe het ook dieselfde taper grade van die meeste van Ackley se veranderings gehad maw minimum. Ek het ook al primers uit my Ackley's gehad wat uitgeval het sonder dat ek dit kon voel as ek die slot oop maak. Is hierdie nie n redelike pluspunt as dit op akuraadheid kom dat daar nie speling in die slot kom agv oormatige druk daarop nie?
Groete
Wouter

RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- swc-tr
- Hero Member

- Posts: 1516
- Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
Re: 260 Rem
Nog 'n voordeel vir die .260Rem (en sy improvements) is dat Lapua nou vir die onderskatte kaliber ook kwaliteit doppe maak!
Verby is die dae om .308 of .243 doppe te verwerk na die kaliber.
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
"A fool with a tool, is still a fool."
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7991
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: 260 Rem
Dit is nou excellent nuus.
- swc-tr
- Hero Member

- Posts: 1516
- Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
Re: 260 Rem
Hier is 'n link ivm die nuwe .260Rem Lapua doppe:http://bulletin.accurateshooter.com/2011/01/lapua-commences-production-of-260-rem-cartridge-brass/
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
"A fool with a tool, is still a fool."
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: 260 Rem
260 MANNE
lYK MY MET DIE 140GR PUNTE MOET6 JY NIKS MEER AS 24 DUIM LOOP SKIET NIE, DIS DAN DIE VINNIGSTE EN SOOS DIE LOOP LANGER WORD WORD HY STADIGER---BETEKEN DIT AL JOU DRYFMIDDEL IS UITGEBRAND.. WAT GAAN HY MET N 23 EN 22 DUIM LOOP DOEN? HOE KORTER DIE LOOP HOE MEER AKKURAAT "KAN" OF MAG N ROER DALK WEES.
lYK MY MET DIE 140GR PUNTE MOET6 JY NIKS MEER AS 24 DUIM LOOP SKIET NIE, DIS DAN DIE VINNIGSTE EN SOOS DIE LOOP LANGER WORD WORD HY STADIGER---BETEKEN DIT AL JOU DRYFMIDDEL IS UITGEBRAND.. WAT GAAN HY MET N 23 EN 22 DUIM LOOP DOEN? HOE KORTER DIE LOOP HOE MEER AKKURAAT "KAN" OF MAG N ROER DALK WEES.
Shoot straight and tell the truth!
- swc-tr
- Hero Member

- Posts: 1516
- Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
Re: 260 Rem
JacquesJACQUES BOTHA wrote: 260 MANNE
lYK MY MET DIE 140GR PUNTE MOET6 JY NIKS MEER AS 24 DUIM LOOP SKIET NIE, DIS DAN DIE VINNIGSTE EN SOOS DIE LOOP LANGER WORD WORD HY STADIGER---BETEKEN DIT AL JOU DRYFMIDDEL IS UITGEBRAND.. WAT GAAN HY MET N 23 EN 22 DUIM LOOP DOEN? HOE KORTER DIE LOOP HOE MEER AKKURAAT "KAN" OF MAG N ROER DALK WEES.
Ek is nie nou by nie, bedoel jy 'n 24" loop gee meer snelheid as byvoorbeeld 'n 30" loop (natuurlik met dieselfde loop en kamerdimensies) met dieselfde lading/koeelgewig ammunisie?
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
"A fool with a tool, is still a fool."
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7991
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: 260 Rem
Nee Schalk, jy is reg. Met 'n langer loop kan jy vinniger skiet maar nie noodwendig akkuraat nie.
Met die standaard 260 Rem het jy 'n 32 duim loop nodig om so 2950 fps te skiet met 'n 140 gr koeel. Dan het jy nog 'n saam geperste lading ook. Vir F-klas is dit natuurlik baie nice want nou verbrand jy baie minder kruit as die ouens met die 6.5-284.
Hierdie kombinasie behoort dan ook akuraat te wees. Tot voor 32 duim is die kombinasie akuraat op so 2800 fps en daarvoor het jy slegs 'n 24" loop nodig ... as jy nou verstaan wat ek probeer s?.

DSBW
- Sr. Member

- Posts: 344
- Joined: Wed Aug 19, 2009 7:56 pm
Re: 260 Rem
Wouter
Daar was/is heelwat manne in SA wat die 6.5x.284 in F-klas gebruik, met SA se Somchem kruit, S365 en S385. Die groot aantreking vir die kaliber is die feit dat jy die 139 tot 142grein punte (Lapua, Berger en Sierra) tussen 2900 en 3000 fps kan skiet, wat ballisties uitstekend vaar op 700, 800 en 900 meter.
Deesdae verloor die kaliber so effens aansien, omdat die yanks en Engelse nou oorgaan na die 7mm kaliber, wat hoofsaaklik in die standaard .284 Winchester dop, of die verbeterde Shehane weergawe, of met die WSM dop geskiet word. Die punte van keuse is die 168grein of 180 grein Berger, wat beide weer ballisties 'n voordeel bo die 6.5 het.
Jou opmerking oor die 40grade skouer is interessant, en heelmoontlik hou dit 'n voordeel in, maar ek is ongelukkig nie goed genoeg om die voordeel te benut nie.As jy gaan kyk na die BR manne, dan lyk dit of die 30 grade skouer die beste werk vir uit en uit akuraatheid, weet nie, .308 met 25 grade is ook baie akkuraat, en so ook ander konfigurasies.
Sov?r ek weet was die 6.5 Creedmore 'n reaksie van Hornady op die 6.5x47 Lapua wat 'n jaar voor dit bekend gestel was. Ek het redelik ondervinding van die 6.5x47, siende dit my keuse is vir 'n 6mm (die afgenekte 6.5x47 Lapua). Sonder om "biased" te klink, as julle wil verder besin oor geskikte 6.5 doppe, sou ek voorstel kyk gerus na die dop ook, "small rifle primer", lank genoeg nekkie ens.
Interessante onderwerp manne, en een met vele regte antwoorde. Ek dink Jacques het dit nog die beste opgesom: die goete skiet almal goed genoeg, sommer so van die rak af, die mark is net te kompeterend vir 'n vervaardiger om swak gewere in die "mainstream" te verkoop. So, as jy een van die bekende "brands" aanskaf, en jy raak vertroud met die roer en trajek, dan raak dit ook gewoonlik vir jou die optimum kombinasie.

Baas Daaf
As ek dit reg het is die 7mm Tombi nogal redelik gewild in SA en daar is nou n mooi voorbeeld wat aansluit oor wat jy gese het van neklengte. As ek dit reg het het hy n 40grade skouer. Die WSM reeks het n 35grade skouer. Snaaks hoe almal maar nader kom aan ou Oom Ackley! So 1940's het hy al die goed uitgedink!
40 grade Groete