Louis en Gerhard
Dankie vir die raad,die luggeweer ding doen ek al so 3 jaar(oefen)dit werk verseker,vandat ek vir Piet Breedt ken hamer hy gereeld daarop om die mane so te laat oefen.
Louis die trukaatser(sticker) is n blink idee

Nou dat ek daaraan dink dis n m@erse blink idee

Dalk kan n man van daardie groot nightsticks(daardie wat jy breek) so meter of twee voor die teiken gooi,hy behoort ook die sticker te weerkaats of te laat fliker of wat jy dit ookal noem

(die wat Lara Croft) gebruik

julle ken nie vir haar nie ne?
Gert,dis omdat jy so gebewe het op die vark

;Dtoe wen Nelian ons almal ek sluk nou nog swaar na daardie dag

Groete johan
Taffie
Ek kom van wes-tranvaal af wat dink jy het ons elke nag gedoen

,as jy die spotlight aansit lyk dit soos klein dorpies wat voor jou le

min mens weet dit maar n Landcruiser se gat kan hang van springhase ook

Ons mag net met .22 geskiet het,ek praat darem nou van 20jaar terug ek kry somer weer hoendervleis,hel man ons het darem lekke grootgeword

Ek hoor nou nog my Pa se woorde toe ons een van die cruisers se vooraste afgery het (vlakvarkgat) en n paar seer lywe (ja ek het ook al gevoel hoe dit voel om te vlieg

)gelukkig was daardie jare se cruiser nie vinnig nie anders het ek myself doodgevlieg
Soos ek gese het stout is my ding
Groete johan