Page 3 of 8

Re: Roepkursus - Pretoria

Posted: Tue Oct 08, 2013 9:43 am
by Alwyn
Dankie Dankie....

Daat is gedoen ;D O0

Re: Roepkursus - Pretoria

Posted: Tue Oct 08, 2013 10:33 pm
by SNIPER
NAAND MANNE,IS DAAR NOG PLEK VIR EEN MAN ASB.DANKIE SNIPER

Re: Roepkursus - Pretoria

Posted: Wed Oct 09, 2013 9:45 am
by Geno
Sniper,
Ek sit jou naam op.

Re: Roepkursus - Pretoria

Posted: Wed Oct 09, 2013 9:47 am
by Geno
1 - Geno
2 - Gé
3 - Vincent
4 - Blok
5 - Reno
6 - Hein KSV
7 - Ruan de Jager
8 - Willem Pelser
9 - Christiaan de Beer
10 - Gerrit Stander
11 - Dawie Malan
12 - Marno
13 - Emcee
14 - Eddie Cik
15 - Eddie Cik
16 - Deon Stegmann
17 - Dwayne
18 - Ian
19 - Freek
20 - Cobb
21 - Doons
22 - Doons snr.
23 - Jassie
24 - Alwyn
25 - Reggie Gerber
26 - Jaco Bezuidenhout
27 - Sniper
28 - Pierre de Beer

Die lys is dus nou vol.
Enige ander manne kan hulle name op 'n reserwe lys sit.

Re: Roepkursus - Pretoria

Posted: Wed Oct 09, 2013 9:48 am
by Eugene
Geno, as ek daai lys so deurkyk, sien ek 'n klompie 11.1.11-makers daar... :): Dink julle nie julle moet maar iemand kry om julle uit die moeilikheid te hou nie?

Ek dink nie ek is daai naweek besig nie..... ;)

Re: Roepkursus - Pretoria

Posted: Wed Oct 09, 2013 9:54 am
by SNIPER
HI EUGENE,EK SIEN JY HET MY NOU TWEE MAAL OP JOU LYS,JY KAN PLEK MAAK VIR NOG N MAN DAAR.DANKIE PIERRE

Re: Roepkursus - Pretoria

Posted: Wed Oct 09, 2013 10:05 am
by Geno
Eugene,
Sit ek jou naam op?

Re: Roepkursus - Pretoria

Posted: Wed Oct 09, 2013 10:27 am
by SNIPER
JY KAN MY NAAM OP SIT.BAIE DANKIE

Re: Roepkursus - Pretoria

Posted: Wed Oct 09, 2013 10:46 am
by Geno
1 - Geno
2 - Gé
3 - Vincent
4 - Blok
5 - Reno
6 - Hein KSV
7 - Ruan de Jager
8 - Willem Pelser
9 - Christiaan de Beer
10 - Gerrit Stander
11 - Dawie Malan
12 - Marno
13 - Emcee
14 - Eddie Cik
15 - Eddie Cik
16 - Deon Stegmann
17 - Dwayne
18 - Ian
19 - Freek
20 - Cobb
21 - Doons
22 - Doons snr.
23 - Jassie
24 - Alwyn
25 - Reggie Gerber
26 - Jaco Bezuidenhout
27 - Sniper/ Pierre de Beer


Die lys is dus nou vol.
Enige ander manne kan hulle name op 'n reserwe lys sit.

Re: Roepkursus - Pretoria

Posted: Wed Oct 09, 2013 10:57 am
by Eugene
Geno wrote:Eugene,
Sit ek jou naam op?
Nee, ek speel sommer! Ek skiet te treurig om jakkalse te skiet en is redelik lief vir my slaap! Sal eendag saam G&G gaan en sommer net gaan kyk hoe doen die eksperts dit! ;)

Re: Roepkursus - Pretoria

Posted: Wed Oct 09, 2013 2:59 pm
by Cobus(Cobb)
Onthou vir Dewie...hy vat min plek

Re: Roepkursus - Pretoria

Posted: Wed Oct 09, 2013 3:00 pm
by Geno
Cobus(Cobb) wrote:Onthou vir Dewie...hy vat min plek
Dis hoekom hy sommer saam op jou naam is. Jy's mos 'n maer mannetjie.

Re: Roepkursus - Pretoria

Posted: Wed Oct 09, 2013 3:03 pm
by Cobus(Cobb)
Geno wrote:
Cobus(Cobb) wrote:Onthou vir Dewie...hy vat min plek
Dis hoekom hy sommer saam op jou naam is. Jy's mos 'n maer mannetjie.

Dankie ADONIS.....(http://en.wikipedia.org/wiki/Adonis HIER IS DIE LINK VOOR JY VRAE VRA) ;D ;D

Re: Roepkursus - Pretoria

Posted: Thu Oct 10, 2013 6:07 am
by Reggie Gerber
My Geld is in

Sien uit na die kursus en bietjie die groot manne te ontmoet ;D

Groete

Re: Roepkursus - Pretoria

Posted: Thu Oct 10, 2013 8:41 am
by Gernie
Hi Eugene

Lyk my jy het my twee plekke gemis, of kyk ek net verkeerd?

Gernie

Re: Roepkursus - Pretoria

Posted: Thu Oct 10, 2013 9:29 am
by Geno
Gernie wrote:Hi Eugene

Lyk my jy het my twee plekke gemis, of kyk ek net verkeerd?

Gernie
Gernie,
Nee, ek het nie jou plekke gemis nie. Jou vorige post het gesê dat dit van die datum gaan afhang.
Gernie wrote:Afhangende van die Datum

Maar,
Doons snr en jnr is uit, so daar is plek.

Die lys lyk dus soos volg:

1 - Geno
2 - Gé
3 - Vincent
4 - Blok
5 - Reno
6 - Hein KSV
7 - Ruan de Jager
8 - Willem Pelser
9 - Christiaan de Beer
10 - Gerrit Stander
11 - Dawie Malan
12 - Marno
13 - Emcee
14 - Eddie Cik
15 - Eddie Cik
16 - Deon Stegmann
17 - Dwayne
18 - Ian
19 - Freek
20 - Cobb
21 - Gernie
22 - Gernie
23 - Jassie
24 - Alwyn
25 - Reggie Gerber
26 - Jaco Bezuidenhout
27 - Sniper/ Pierre de Beer

Groete,
Eugene

Re: Roepkursus - Pretoria

Posted: Thu Oct 10, 2013 1:40 pm
by Shaker
Self Catering.

Het julle idee van kostes vir die kursus ens.?

Re: Roepkursus - Pretoria

Posted: Thu Oct 10, 2013 1:42 pm
by Shaker
Verskoon vorige post, dit help om te lees!!

Is daar nog plek?

Re: Roepkursus - Pretoria

Posted: Thu Oct 10, 2013 1:45 pm
by Geno
Shaker,
Ons kan jou op die reserwelys sit as jy wil? Die kursus is vol op, die stadium.

Re: Roepkursus - Pretoria

Posted: Thu Oct 10, 2013 1:46 pm
by Shaker
Dankie, sal maar op die volgende een klim.

Re: Roepkursus - Pretoria

Posted: Fri Oct 11, 2013 3:34 pm
by Gernie
Geno wrote:
Gernie wrote:Hi Eugene

Lyk my jy het my twee plekke gemis, of kyk ek net verkeerd?

Gernie
Gernie,
Nee, ek het nie jou plekke gemis nie. Jou vorige post het gesê dat dit van die datum gaan afhang.
Gernie wrote:Afhangende van die Datum

Maar,
Doons snr en jnr is uit, so daar is plek.

Die lys lyk dus soos volg:

1 - Geno
2 - Gé
3 - Vincent
4 - Blok
5 - Reno
6 - Hein KSV
7 - Ruan de Jager
8 - Willem Pelser
9 - Christiaan de Beer
10 - Gerrit Stander
11 - Dawie Malan
12 - Marno
13 - Emcee
14 - Eddie Cik
15 - Eddie Cik
16 - Deon Stegmann
17 - Dwayne
18 - Ian
19 - Freek
20 - Cobb
21 - Gernie
22 - Gernie
23 - Jassie
24 - Alwyn
25 - Reggie Gerber
26 - Jaco Bezuidenhout
27 - Sniper/ Pierre de Beer

Groete,
Eugene
Hi Eugene

Dankie baie, waardeer. Jammer vir enige ongerief - Skuld jou n BIER.

Gernie

Re: Roepkursus - Pretoria

Posted: Mon Oct 14, 2013 8:01 am
by Geno
Reserwe lys:

1 - PJS

Re: Roepkursus - Pretoria

Posted: Mon Oct 14, 2013 7:03 pm
by Geno
Manne wat die kursus bywoon, en alle ander wat op die reserwelys wil wees:
Stuur asb telefoon nommers en e-pos adresse na jeckol204 @ gmail .com
Alle verdere kursus reëlings sal via e-pos en sms geskied.

Groete,
Eugene

Re: Roepkursus - Pretoria

Posted: Fri Oct 18, 2013 7:52 am
by Geno
Reserwe lys:

1 - PJS
2 - jacostrydom
3 - janjak

Re: Roepkursus - Pretoria

Posted: Fri Oct 18, 2013 5:15 pm
by Gernie
Hi Geno

Kan ek asb nog 'n plek op die reserwe lys kry?

Gernie