Page 3 of 3
Re: Vergelyking 22 250 - 270 - 308
Posted: Tue Mar 17, 2009 7:54 am
by JACQUES BOTHA
TAFFIE:
Sukses is die enigste oplossing: lag lag lag. nee wat jy moes drie dae gewag het na daai rally om te begin jag ---as jy kon....
Onthou net een is beter as niks en twee is beter as een. al moet mens nou vir so week of wat brood eet en water drink .jy weet mos hoe werk die game sometimes u win sometimes u loose....maar ek sal maar plagiaat pleeg "jakkalse stel jou nooit teleur nie" ek sal maaar die buitewyke van daai 4000 hektaar patroleer vanaand as ek jy was... maar ek wil nou nie raad gee voir die pro's nie ek noem dit as n voorstel...jy weet daar waar die grensdrade bymekaarkom,,, ek dink jy moet daai drie daar in die hoeke probeer druk vanaand....dit maak die oorskop biki moeiliker, maar ten minste gaan jy punte op die bord kry. Sterkte
Re: Vergelyking 22 250 - 270 - 308
Posted: Fri Mar 20, 2009 8:23 am
by rednat
30 06
S? vir daadie bisley oom van jou hy moet nie die planke weggee nie.
Sal vat soveel as kan kry maar gun almal billike kans.
Dink hy moet hulle op tender of per bod verkoop. Dan kry almal billike kans en hy ook darem billike waarde.
Re: Vergelyking 22 250 - 270 - 308
Posted: Tue Mar 24, 2009 9:56 pm
by Christo
Almal
Ek soek so plankkolf, dink ek het reg gehoor dat oubaas Taffie ges? het hy het dalk een iewers in sy klerekas. Ek wil hom verander dat my 243 op hom pas. NES MR T S'N.
Christo
Re: Vergelyking 22 250 - 270 - 308
Posted: Wed Apr 15, 2009 1:22 pm
by Louis Kriel
rednat wrote:
30 06
S? vir daadie bisley oom van jou hy moet nie die planke weggee nie.
Sal vat soveel as kan kry maar gun almal billike kans.
Dink hy moet hulle op tender of per bod verkoop. Dan kry almal billike kans en hy ook darem billike waarde.
Wag nog op 'n antwoord. Dit vat nou regtig lank en ek is bevrees die Bisley ouens het die gewere gevat, maar ek sal more beslis weet, want my pel sal vanmiddag weer met die prokureurs van die boedel kontak maak.
Re: Vergelyking 22 250 - 270 - 308
Posted: Wed Apr 15, 2009 8:54 pm
by Christo
30-06
Laat my ook weet.
Christo
Re: Vergelyking 22 250 - 270 - 308
Posted: Thu Apr 16, 2009 10:21 am
by Louis Kriel
Christo wrote:
30-06
Laat my ook weet.
Christo
Goeie Nuus. Die gewere is nog almal beskikbaar, maar die Bisley Vereniging se "ou" het nog nie kom kyk na die gewere nie en hy het blykbaar eerste opsie. Gelukkig kan die bisley Vereniging nie meer die gewere almal koop nie en elke ou wat 'n geweer wil h? moet individueel aansoek doen. Dus lyk dit my dit gaan so werk: Hulle wil graag 'n bietjie meer as niks vir die gewere kry, so ons sal moet wag tot die Bisley ouens laat weet hulle stel nie belang nie en dan kan ons gaan skoonmaak. Ek soek in elk geval net 'n loop en 'n aksie, dan gaan Terry Harrison vir my 'n voorsit geweer bou wat skrik vir niks.
Re: Vergelyking 22 250 - 270 - 308
Posted: Wed Sep 16, 2009 4:13 pm
by Problem Animal Control
AI TOGGIE manne
Lank lewe n .308. Enige kaliber is reg solank dit n .308 is,en daarmee het ek nou afgesluit!!!!!!!!!
Re: Vergelyking 22 250 - 270 - 308
Posted: Thu Sep 17, 2009 12:47 pm
by Problem Animal Control
Manne,WAARSKUWING!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Ekt n groot fout gemaak met die ladings wat ek deur gegee het. Die 167Lapua punte word gelaai met 42.5gr S335,spoed so 2900fps en die PMP 155 match kry 44.5gr S335,spoed tussen 2950 en 3100fps. Geen uitermatige druk wys nie en akuraatheid is uitstekend. My BRNO se loop is 23" en twist 10. Jammer oor die deurmekaar spul.
Groette
PAC
Re: Vergelyking 22 250 - 270 - 308
Posted: Fri Sep 18, 2009 3:24 pm
by Francois Marais
PAC
Mooi kyk volgende keer
Mooi loop
Francois
Re: Vergelyking 22 250 - 270 - 308
Posted: Tue Nov 10, 2009 3:23 pm
by Louis Kriel
Problem Animal Control wrote:
Manne,WAARSKUWING!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Ekt n groot fout gemaak met die ladings wat ek deur gegee het. Die 167Lapua punte word gelaai met 42.5gr S335,spoed so 2900fps en die PMP 155 match kry 44.5gr S335,spoed tussen 2950 en 3100fps. Geen uitermatige druk wys nie en akuraatheid is uitstekend. My BRNO se loop is 23" en twist 10. Jammer oor die deurmekaar spul.
Groette
PAC
Ek wil nou nie snaaks wees nie en ek het nie 'n probleem met jou ladings nie, maar jou snelhede in die 308 is byna onmoontlik. 150 gr punt met 335 se begin lading is 39.8 vir 2459 fps, en maksimum 44.2 vir 2795 vps.
Met 'n vc van 63.2 kan jy op 44.5 gr 18.96 vps bytel wat dan 2813 vps gee. Nog nie naby 2900 nie! My warmste lading in my 30-06 met die 150 Hornady Interbond is 57 gr S355 (2 gr oor maks) en dit geen net-net 3000 vps.
Behalwe as jy dalk 'n 308 norma magnum skiet!

Re: Vergelyking 22 250 - 270 - 308
Posted: Mon Nov 30, 2009 10:53 am
by KSV
Manne waarom die "issues"?
Dis 'n roer, makkie sakie die kaliber! Patroon gaan in die magesyn en koel, koeletjie gaan voor uit!
Ek glo ook daar is "horses for courses". Soek nog 'n paar "courses" om nog "horses" aan te skaf?