Page 3 of 3
Re: Range Finder
Posted: Sat May 29, 2010 8:51 am
by Francois Marais
Oom Frikiie
Daai Nikon gaan n 100% verbetering wees, het ook een en hy LOOP MOOI. As jy die twee kan omruil met nie te veel rooi note verskil nie, doen so.
Mooi loop
Francois
Re: Range Finder
Posted: Mon Jul 12, 2010 5:27 pm
by Piet Breedt
Sy aan sy toetse wat ek met die NikonĀ en die Leupolds gedoen het in die veld, het die Nikon die Leupolds behoorlik ore aangesit met afstandmeet. Die ander funksies wat die Leupold het, was darm nice, maar die prim?re doel is maar om die afstand te meet.
Re: Range Finder
Posted: Sun Jul 18, 2010 10:37 pm
by Agentkoos
Het vir my n Nikon Monarch gold 1200 gekry sal bietjie toets en laat weet
Re: Range Finder
Posted: Tue Jul 27, 2010 9:10 am
by Piet Breedt
Agentkoos, jy sal nie spyt wees nie.
Re: Range Finder
Posted: Tue Jul 27, 2010 7:30 pm
by Gerhard
Ek gebruik 'n Nikon 440 vir boog en geweer jag.
As ek 'n bok nie gerangkan kry met die nikon nie dan beteken dit ek moet nog bietjie jag en weer bekruip.
Vir boog jag is hy perfek. Hy gee lesings wanneer Bushnell en and range finders sukkel. Veral op swart 3D teikens en tussen takke en lang gras.
Het nog nooit die range finder gebruik vir nag skiet nie.
Re: Range Finder
Posted: Tue Jul 27, 2010 9:10 pm
by Agentkoos
Nikon Monarch Gold 1200 werk baie goed , range a groterige bos gemaklik op 1110 meter. Ek is baie tevrede. Het nog nie n bok op n stuk plat aarde kon range nie, sal egter graag wil weet tot op watter afstand ek n kudu sal kan range