Page 3 of 3
Re: Kommentaar tov Probleemdier beheer metodes
Posted: Mon Mar 23, 2009 8:45 pm
by Yalair
Die groen produsent se wol is in die 1/4 vol baal, en volgende jaar is hy weg
Re: Kommentaar tov Probleemdier beheer metodes
Posted: Tue Mar 24, 2009 12:50 pm
by Ambessa
Hallo almal
Oor die borgskappe aan die ouens.
Dit is baie moontlik dat van die borge reeds hierdie ouens se trieks agtergekom, koue voete gekry en hulle steun onttrek het - ietwat stilletjies sou ek meen? Die probleem is dat hulle besighede se name nog steeds in druk die land vol flenter.
Hoe dink julle?
Ambessa
Re: Kommentaar tov Probleemdier beheer metodes
Posted: Tue Mar 24, 2009 1:01 pm
by Ambessa
Hallo Kruger
Baie interessante siening oor "boere se eie bydraes" wat dan teen dieselfde boere gebruik word.
Ambessa
Re: Kommentaar tov Probleemdier beheer metodes
Posted: Tue Mar 24, 2009 2:57 pm
by Ambessa
Hallo almal
Laat ons julle sienings hoor oor die mening wat (Kruger) hieronder uitgespreek het.
Ambessa
Re: Kommentaar tov Probleemdier beheer metodes
Posted: Tue Mar 24, 2009 6:39 pm
by Freddie101
Die ironie van die saak is dat die meeste boere groot natuurbewaarders is en dalk meer vir die natuur doen as hierdie manne. Stem saam dat ons kennis neem van die mense wat die geld skenk en kyk waar ons iets kan doen.
Freddie