Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
kopskoot
Hero Member
Posts: 1112 Joined: Mon Jan 16, 2012 1:13 pm
Post
by kopskoot » Thu Jun 20, 2013 12:15 pm
Eugene wrote: Kopskoot, my tikster is baie mooier as my plassvoorman, maar as 'n trekker gaan staan, help daai mooi tikster my tokkol....
Die dat ek niks doodkry nie. My Sako's is te mooi!
Eugene
Hero Member
Posts: 6027 Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Post
by Eugene » Thu Jun 20, 2013 12:50 pm
Aim small, miss small
Giepie
Hero Member
Posts: 1540 Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm
Post
by Giepie » Thu Jun 20, 2013 1:02 pm
Kopskoot maak of hy die donkie geskiet het. Daar word net 'n siestatjie gevat. Hy sal moet hardloop as dit verby is.
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
Mauser
Newbie
Posts: 12 Joined: Thu Mar 28, 2013 2:00 pm
Post
by Mauser » Fri Jun 21, 2013 9:36 am
Ry volgende week om te gaan jag, my skoene is geborsel en my das pas mooi by die hemp. Dankie vir die goeie raad
Groete
.308 Mauser
12 BR Harington & Richards
"Skiet hom waar dit saak maak"
Cz_apie
Sr. Member
Posts: 494 Joined: Sat Mar 17, 2012 5:51 am
Post
by Cz_apie » Fri Jun 21, 2013 9:55 am
Pieter Vorster wrote: Eugene wrote: Kopskoot, my tikster is baie mooier as my plassvoorman, maar as 'n trekker gaan staan, help daai mooi tikster my tokkol....
Ek dink dis hier waar FHM met jou gaan verskil......
Al wat jy kort is n ou los spinnekoppie en die saak is reg - gaan net steeds nog tokkol vir die trekker doen