DIE OU BALLIE JAG WEER: Dit was sy tyd..
-
lechwe
- Jr. Member

- Posts: 89
- Joined: Sat Aug 04, 2012 12:39 pm
Re: DIE OU BALLIE JAG WEER: Dit was sy tyd..
Dankie, ons is nog vd bevoorregte mense wat gereeld sulke koedoes kan skiet. Ons het n jaarlikse koedoejag en het al heelwat sulke bulle en groter geskiet. Dis eintelik maar beeswereld, maar die koedoes is volop. Nie oop vir die algemene publikek nie. Myne wag nog vir my, moet net daar uitkom..
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: DIE OU BALLIE JAG WEER: Dit was sy tyd..
Fantastiese bul! Gaan mooi trofee maak!!!