Langafstand Boogjag in Suid Afrika
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
Re: Langafstand Boogjag in Suid Afrika
Dankie Gerhard.
As manne net tyd en effort wil insit om hulle boe te tune om fixed blades te skiet, dan weet jy jou boog is optimaal opgestel. Selfs al wil jy mechs skiet.
Die slick tricks is baie goeie BH's, ek het altyd by my. Jy sal nooit verkeerd gaan met hulle nie!

ek soek nog wapens...
- henried
- Hero Member

- Posts: 2344
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: Langafstand Boogjag in Suid Afrika
Ek stem saam, ST se prys is goed en hulle werk.SV MAD (Henk) wrote:Dankie Gerhard.
As manne net tyd en effort wil insit om hulle boe te tune om fixed blades te skiet, dan weet jy jou boog is optimaal opgestel. Selfs al wil jy mechs skiet.
Die slick tricks is baie goeie BH's, ek het altyd by my. Jy sal nooit verkeerd gaan met hulle nie!
Onthou 'n mens se form is net so belangrik.
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Langafstand Boogjag in Suid Afrika
Ek stem Henrie,
Maar jy sal baie vinnig agter kom as jou from nie reg is nie n fixed broad head wys dit baie vinnig want jy skiet dan die hele butt vol...

-
morne smith
- Sr. Member

- Posts: 420
- Joined: Wed Jul 25, 2012 11:02 pm
Re: Langafstand Boogjag in Suid Afrika
Dankie, julle praat sin so vroeg in die dag.
- henried
- Hero Member

- Posts: 2344
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: Langafstand Boogjag in Suid Afrika
Ek kon vir lank nie verder as 22m skiet, my BH het dan sommer so 2 duim regs geskiet.Gerhard wrote:Ek stem Henrie,
Maar jy sal baie vinnig agter kom as jou from nie reg is nie n fixed broad head wys dit baie vinnig want jy skiet dan die hele butt vol...
My boog was getune, pyle ge-bare-shaft, die werke....
Ek toets altyd my BH op 30m, selfs 40m, nie dat ek op daai afstand skiet nie, maar dit wys my foute gou uit.
In my geval moet ek moeite doen met my form.
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Langafstand Boogjag in Suid Afrika
veral wys n broad head joy vinnig as jy die boog torque...
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
Re: Langafstand Boogjag in Suid Afrika
Ek werk nou net op vorm, dan 2 weke voor ek jag skroef ek BH's op en doen finale tuning. Dan weet ek form ens is reg.
ek soek nog wapens...
-
morne smith
- Sr. Member

- Posts: 420
- Joined: Wed Jul 25, 2012 11:02 pm
Re: Langafstand Boogjag in Suid Afrika
Daai klink vir my reg Henk.
-
INGOZI
- Newbie

- Posts: 5
- Joined: Sat Aug 09, 2014 9:02 pm
Re: Langafstand Boogjag in Suid Afrika
Daar is gewoonlik twee maniere waarmee elke skt kan beplaa wat hy/sy se maksimum jag/skiet afstand is.
No. 1)
Is om die 1" per 10 yards rule te gebruik, dws: jy moet op 10 yards 'n 1" groepering handhaaf, 2" op 20 yards, 3" op 30 yards, 4" op 40 yards, 5" op 50 yards ensovoorts.
No. 2)
Om 'n bepaalde maksimum skiet afstand te kry vir elke wildsbok grote katagorie, hiermee bedoel ek die volgende: Duikers, Steenbokke, Klipspringers en ander kleinwild het 'n Vital Area (Hart & Longe) van omtrent 5" in deursnee, dus kyk jy op watter maksimum afstand jy elke liewe pyl binne hierdie 5" sirkel kan sit, daardie afstand is dan jou Maksimum vir kleinwild. Dan beweeg jy aan na medium grote wild soos Bosbok, Rooiribbok ens. wat 'n Vital Area het van so 7" weereens kyk jy op watter aftstand jy al jou pyle in hierdie 7" sirkel kan sit. Dan gaan jy aan na Algemene Wild en Grootwild.
Wat dit behels om langafstand akkuraat te skiet is maar dieselfde beginsels as by geweer jag, baie oefen en baie "fine tuning" aan jou set-up, wat iemand ook teregtelik genome is dat vir elke 10 tree anderkant 30 yards gaan die risiko ook skerp op. Ja diere is meer op hulle gemak op 'n langer afstand en jy het meer kans om voor te berei vir die skoot, hulle stringjump jou ook nie so maklik nie, maar hulle is veel meer geneig om jou pyl te spring wat hulle duidelik kan hoor kom en as jy geneig is om jou skote op 20 en 30 tree so duim of wat te trek jy maar kan weet dat daardie 1 duim maklik 1 voet word hoe nader jy aan 100 tree kom.
Langafstand (goed) skiet is nie almal beskore nie, net soos by gewere en dit is nie altyd wys om die "boundry te push" en kanse te vat nie, elke skut moet vir hom of haar besluit wat ver of naby genoeg is, daar is nie 'n reg of verkeerd nie. Al wat ek kan aanbeveel is dat die boogskut eers kruip, dan loop en dan eers prober hardloop. Ver skiet het nie net baie te doen met jou skiet vermoee nie maar ook jou skiet styl, jou betrokke set-up en hoe goed jy 'n dier kan "lees"...
Alles van die beste,
Engee Potgieter

- vriell
- Hero Member

- Posts: 1364
- Joined: Wed Mar 17, 2010 4:07 pm
Re: Langafstand Boogjag in Suid Afrika
Dankie Engee.Goeie skrywe en baie interessante feite ook vir leke soos ek..Ek is geen kenner met boogskiet nie maar neem aan net soos by gewere speel spoed ook seker 'n groot rol by boogskiet en help dit nie eintlik as jy 5 pyle in 'n 5" radius mooi groepeer en daar is nie spoed vir penetrasie nie.Hoe word penetrasie vermoeiens deur boogskutters vasgestel ? Luister graag .....INGOZI wrote:Daar is gewoonlik twee maniere waarmee elke skt kan beplaa wat hy/sy se maksimum jag/skiet afstand is.
No. 1)
Is om die 1" per 10 yards rule te gebruik, dws: jy moet op 10 yards 'n 1" groepering handhaaf, 2" op 20 yards, 3" op 30 yards, 4" op 40 yards, 5" op 50 yards ensovoorts.
No. 2)
Om 'n bepaalde maksimum skiet afstand te kry vir elke wildsbok grote katagorie, hiermee bedoel ek die volgende: Duikers, Steenbokke, Klipspringers en ander kleinwild het 'n Vital Area (Hart & Longe) van omtrent 5" in deursnee, dus kyk jy op watter maksimum afstand jy elke liewe pyl binne hierdie 5" sirkel kan sit, daardie afstand is dan jou Maksimum vir kleinwild. Dan beweeg jy aan na medium grote wild soos Bosbok, Rooiribbok ens. wat 'n Vital Area het van so 7" weereens kyk jy op watter aftstand jy al jou pyle in hierdie 7" sirkel kan sit. Dan gaan jy aan na Algemene Wild en Grootwild.
Wat dit behels om langafstand akkuraat te skiet is maar dieselfde beginsels as by geweer jag, baie oefen en baie "fine tuning" aan jou set-up, wat iemand ook teregtelik genome is dat vir elke 10 tree anderkant 30 yards gaan die risiko ook skerp op. Ja diere is meer op hulle gemak op 'n langer afstand en jy het meer kans om voor te berei vir die skoot, hulle stringjump jou ook nie so maklik nie, maar hulle is veel meer geneig om jou pyl te spring wat hulle duidelik kan hoor kom en as jy geneig is om jou skote op 20 en 30 tree so duim of wat te trek jy maar kan weet dat daardie 1 duim maklik 1 voet word hoe nader jy aan 100 tree kom.
Langafstand (goed) skiet is nie almal beskore nie, net soos by gewere en dit is nie altyd wys om die "boundry te push" en kanse te vat nie, elke skut moet vir hom of haar besluit wat ver of naby genoeg is, daar is nie 'n reg of verkeerd nie. Al wat ek kan aanbeveel is dat die boogskut eers kruip, dan loop en dan eers prober hardloop. Ver skiet het nie net baie te doen met jou skiet vermoee nie maar ook jou skiet styl, jou betrokke set-up en hoe goed jy 'n dier kan "lees"...
Alles van die beste,
Engee Potgieter
Groetnis
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
-
INGOZI
- Newbie

- Posts: 5
- Joined: Sat Aug 09, 2014 9:02 pm
Re: Langafstand Boogjag in Suid Afrika
Hi daar,vriell wrote:Dankie Engee.Goeie skrywe en baie interessante feite ook vir leke soos ek..Ek is geen kenner met boogskiet nie maar neem aan net soos by gewere speel spoed ook seker 'n groot rol by boogskiet en help dit nie eintlik as jy 5 pyle in 'n 5" radius mooi groepeer en daar is nie spoed vir penetrasie nie.Hoe word penetrasie vermoeiens deur boogskutters vasgestel ? Luister graag .....INGOZI wrote:Daar is gewoonlik twee maniere waarmee elke skt kan beplaa wat hy/sy se maksimum jag/skiet afstand is.
No. 1)
Is om die 1" per 10 yards rule te gebruik, dws: jy moet op 10 yards 'n 1" groepering handhaaf, 2" op 20 yards, 3" op 30 yards, 4" op 40 yards, 5" op 50 yards ensovoorts.
No. 2)
Om 'n bepaalde maksimum skiet afstand te kry vir elke wildsbok grote katagorie, hiermee bedoel ek die volgende: Duikers, Steenbokke, Klipspringers en ander kleinwild het 'n Vital Area (Hart & Longe) van omtrent 5" in deursnee, dus kyk jy op watter maksimum afstand jy elke liewe pyl binne hierdie 5" sirkel kan sit, daardie afstand is dan jou Maksimum vir kleinwild. Dan beweeg jy aan na medium grote wild soos Bosbok, Rooiribbok ens. wat 'n Vital Area het van so 7" weereens kyk jy op watter aftstand jy al jou pyle in hierdie 7" sirkel kan sit. Dan gaan jy aan na Algemene Wild en Grootwild.
Wat dit behels om langafstand akkuraat te skiet is maar dieselfde beginsels as by geweer jag, baie oefen en baie "fine tuning" aan jou set-up, wat iemand ook teregtelik genome is dat vir elke 10 tree anderkant 30 yards gaan die risiko ook skerp op. Ja diere is meer op hulle gemak op 'n langer afstand en jy het meer kans om voor te berei vir die skoot, hulle stringjump jou ook nie so maklik nie, maar hulle is veel meer geneig om jou pyl te spring wat hulle duidelik kan hoor kom en as jy geneig is om jou skote op 20 en 30 tree so duim of wat te trek jy maar kan weet dat daardie 1 duim maklik 1 voet word hoe nader jy aan 100 tree kom.
Langafstand (goed) skiet is nie almal beskore nie, net soos by gewere en dit is nie altyd wys om die "boundry te push" en kanse te vat nie, elke skut moet vir hom of haar besluit wat ver of naby genoeg is, daar is nie 'n reg of verkeerd nie. Al wat ek kan aanbeveel is dat die boogskut eers kruip, dan loop en dan eers prober hardloop. Ver skiet het nie net baie te doen met jou skiet vermoee nie maar ook jou skiet styl, jou betrokke set-up en hoe goed jy 'n dier kan "lees"...
Alles van die beste,
Engee Potgieter
Die mees algemeenste manier waarop ouens maar gaan is Kinetiese Energie (Spoed x Spoed x Gewig), dit sou interessant wees om te weet juis hoeveel spoed 'n pyl verloor namate die afstand langer word, maar dit gaan nogal tricky gaan wees om netjies deur 'n chrony te skiet op daardie langer afstande, die kans om 'n bloutjie te loop is nogal groot. Ek het persoonlik nog altyd gestreef om my 500gr pyle teen niks minder as 280 fps te skiet nie, maar dan weer is my langafstand pyle anders aanmekaar gesit as my gewone jag pyle, alhoewel albei so 500gr weeg.
-
Broadbandboer
Re: Langafstand Boogjag in Suid Afrika
http://i849.photobucket.com/albums/ab52 ... _1212.jpgv
Geskiet op 68y. Die bevolking hier by ons het die lokale wildskamp se drade afgebreek en die bokke met honde gejag. Die bok het in 'n gestroopde sojaboon land gaan staan ek kon glad nie nader kom nie.
Geskiet op 68y. Die bevolking hier by ons het die lokale wildskamp se drade afgebreek en die bokke met honde gejag. Die bok het in 'n gestroopde sojaboon land gaan staan ek kon glad nie nader kom nie.
-
Broadbandboer
Re: Langafstand Boogjag in Suid Afrika
Jammer ek is nog nuut hierso en kan nog nie fotos post nie. Ek post dan maar 'n link. Jammer.