Page 3 of 5

Re: Nuwe Server - Forum Probleme indien enige

Posted: Thu Mar 28, 2013 4:44 pm
by Spanner
PaulM wrote:
jaracal wrote: Stuur asb vir my 'n print-screen van hoe die "ge-centre" lyk.
Groete
Heinrich,
Hier is hoe my skerm uitleg lyk (jammer, die resize het nie so duidelik uitgekom nie). Ek gebruik IE 9, en die teks was
altyd 'left aligned' tot so paar dae terug. Begin nou so half gewoond raak aan die 'centre aligned' uitleg, maar dit lees
nie so maklik nie. ;)
Die "ge-centre" ding pla maar ook. Dis was baie makliker om die forum te lees toe alles "left aligned" was. As dit so moet bly, sal 'n ou seker daaraan gewoond raak, maar ek verkies ook die vorige uitleg.

Re: Nuwe Server - Forum Probleme indien enige

Posted: Wed Apr 03, 2013 2:53 pm
by mr rey
Hi,

Wou net hoor enige iemand al iets verder gehoor het oor die "ge-centre" layout? Myne is ook so, ek gebruik Interne Explorer. Kan darem nog alles op die forum doen soos gewoonlik en raak vinnig gewoond aan die layout. Wonder sommer net of dit n verstelling is wat ek kan doen en of daar n klomp "programming" werk sal nodig wees.

Dankie vir n lekker forum!

Re: Nuwe Server - Forum Probleme indien enige

Posted: Wed Apr 03, 2013 3:02 pm
by mr rey
Baie dankie vir die terug voer Ludwig! Dis baie vinnig - beter as baie besighede se diens!

Ek sal google Chrome download.

Re: Nuwe Server - Forum Probleme indien enige

Posted: Wed Apr 03, 2013 3:56 pm
by PaulM
Ludwig wrote:Dis beslis 'n IE9 issue. Het met my IE9 ook getoets en selfde ondervind. Download Google Chrome browser gratis. Baie beter as IE, en veroorsaak nie die "centre aligned" issue nie. Intussen sal ek as ek kans kry probeer soek na 'n oplossing vir die IE9 issue, maar dit gaan dol tans so ek het nie baie tyd vir die forum nie.

Dankie. Google Chrome nou net geinstalleer. Alles is nou weer honkie-dorie met die skerm uitleg! ;D ;D

Re: Nuwe Server - Forum Probleme indien enige

Posted: Mon Jun 03, 2013 10:31 am
by FHM
Hein,
ek kry die error message nogal gereeld vanaf laasweek.

The server is temporarily unable to service your request due to maintenance downtime or capacity problems. Please try again later.
--------------------------------------------------------------------------------
Apache Server at jaracal.com Port 80

Dan expire die webblad en moet mens van vooraf inlog.
Rapporteer maar net ter info. ;)

Re: Nuwe Server - Forum Probleme indien enige

Posted: Mon Jun 03, 2013 10:39 am
by PWV
Terwyl FHM nou 'n probleem het (hierdie keer nie met 'n spinnekop nie), wil ek ook vra waarom sekere posts so groot is dat dit my normale bladsy oorskry.
Blesbok het bv. 'n post oor 'n springbok geplaas wat heeltemal te groot (wyd) is vir die bladsy.

Re: Nuwe Server - Forum Probleme indien enige

Posted: Mon Jun 03, 2013 10:43 am
by Reggie Gerber
Ek kry die selfde boodskap as FHM en het ook al gewonder soos oom PW hoekom is van die posts so groot

Reggie

Re: Nuwe Server - Forum Probleme indien enige

Posted: Mon Jun 03, 2013 10:48 am
by DWB
Het ook die problem opgetel

Re: Nuwe Server - Forum Probleme indien enige

Posted: Mon Jun 03, 2013 10:54 am
by FHM
Die rede dat sommige posts te groot is en jy dus links / regs moet scroll om alles te kan lees /sien is omdat sommige manne fotos laai wat te groot is vir die standaard screen. Die fotos moet kliener gemaak word voor die pos, dan pas dit op die bladsy. So dit het niks met jou screen uit te waai nie - dis maar net oor groot fotos erens op n pos is, en dan kompenseer die webblad en maak dus jou blad groter.

Ek dink die regte groote van fotos om te pos op die webblad vir standaard sig is 640 x 480. Sommige ouens pos groter, dis al. ;)

Re: Nuwe Server - Forum Probleme indien enige

Posted: Mon Jun 03, 2013 3:09 pm
by Marc
Kry ook die probleem + gister en vanoggend vroeg het ek periodiek 'n blank blad {Soos in geheel wit} gekry as ek die view unread post geklik het.

Re: Nuwe Server - Forum Probleme indien enige

Posted: Mon Jun 03, 2013 4:17 pm
by cassie_calvinia
julle bulle te veel op die forum, dit waar die probleme inkom :laugh:

Re: Nuwe Server - Forum Probleme indien enige

Posted: Mon Jun 03, 2013 6:20 pm
by Marc
Haha

Re: Nuwe Server - Forum Probleme indien enige

Posted: Mon Jun 03, 2013 6:29 pm
by Marc
Service Temporarily Unavailable

The server is temporarily unable to service your request due to maintenance downtime or capacity problems. Please try again later.

Apache Server at jaracal.com Port 80

Kry ek nou die een ???

Re: Nuwe Server - Forum Probleme indien enige

Posted: Mon Jun 03, 2013 6:33 pm
by tripodmvr
Kry die' nou gereeld as iemand post terwyl ek besig is met 'n antwoord.

Internal Server Error

The server encountered an internal error or misconfiguration and was unable to complete your request.

Please contact the server administrator, webmaster@jaracal.com and inform them of the time the error occurred, and anything you might have done that may have caused the error.

More information about this error may be available in the server error log.

Apache Server at jaracal.com Port 80

Re: Nuwe Server - Forum Probleme indien enige

Posted: Thu Jun 06, 2013 7:49 pm
by Silent Hunting
Selfde aan my kant. Sien die koue vries hom ook sa af en toe.

Re: Nuwe Server - Forum Probleme indien enige

Posted: Sun Jun 09, 2013 4:03 pm
by Marc
Service Temporarily Unavailable
The server is temporarily unable to service your request due to maintenance downtime or capacity problems. Please try again later.

--------------------------------------------------------------------------------

Apache Server at jaracal.com Port 80

Kry die al heeldag vandag, dink Oom moet bietjie die manne begin vasvat. Ons betaal mos nou juis dat dit nie moet gebeur nie ???

Re: Nuwe Server - Forum Probleme indien enige

Posted: Sun Jun 09, 2013 4:17 pm
by Fanta300
Weet nie of daar 'n verband is nie, maar ek sukkel die laaste tyd om by ABSA se internet bank diens in te skakel. Toe ek navraag doen sĂȘ hulle die problem is by Internet Explorer en dat ek Google Chrome moet gebruik. Dit het die problem opgelos. Dalk help dit ook hier.

Re: Nuwe Server - Forum Probleme indien enige

Posted: Sun Jun 09, 2013 4:31 pm
by Marc
Dis moontlik, ek kry dit op my foon en op die Laptop.

Re: Nuwe Server - Forum Probleme indien enige

Posted: Fri Jun 14, 2013 8:48 am
by Geno
Hierdie nuwe betaal server beindruk my nou regtig nie. Ek het nog nooit soveel probleme met 'n website ervaar nie.

Ek kry daagliks die volgende error:

https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/error.JPG

Re: Nuwe Server - Forum Probleme indien enige

Posted: Fri Jun 14, 2013 9:30 am
by Fanta300
Ek gebruik nou Google Chrome in plaas van Internet Explorer en het baie minder problem. Die skrif sit ook nie in die middle van die bladsy nie.

Re: Nuwe Server - Forum Probleme indien enige

Posted: Fri Jun 14, 2013 9:40 am
by Geno
Chrome los nie my probleem op nie. My Android foon wys dieselfde errors.

Re: Nuwe Server - Forum Probleme indien enige

Posted: Fri Jun 14, 2013 9:48 am
by Fanta300
Ek het te gou gepraat. Ook nou net daai error op Chrome gekry >:D

Skrif sit darem aan linkerkant :)

Re: Nuwe Server - Forum Probleme indien enige

Posted: Fri Jun 14, 2013 9:48 am
by Geno
En 'n uur later, selfde probleem.
Ek het met Firefox ook probeer, en kry steeds die error.

https://dl.dropboxusercontent.com/u/49750262/Errorff.JPG

Re: Nuwe Server - Forum Probleme indien enige

Posted: Fri Jun 14, 2013 10:48 am
by tripodmvr
Service Temporarily Unavailable

The server is temporarily unable to service your request due to maintenance downtime or capacity problems. Please try again later.

Apache Server at jaracal.com Port 80

Nou gekry toe ek na nuwe posts wou oorbeweeg.

Re: Nuwe Server - Forum Probleme indien enige

Posted: Fri Jun 14, 2013 7:00 pm
by Johan Reyneke
Kry ook redelik gereeld die boodskap. Ek gebruik chrome en explorer 9